ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: October 12, 2016

Ekonomiese data : 12 Oktober 2016 (07:00)

Rand / VSA dollar  R14.31 (R13.90) Rand / euro  R15.81 (R15.47) Rand / Britse pond R17.57 (R17.09) Brent Ruolieprys per vat $52.60 ($53.05) Goud per fyn-ons $1256 ($1258) Petrol 95…

Twee munisipaliteite in Wes-Kaap “bankrot”

Die Cederberg munisipaliteit skuld krediteure R71,79 miljoen, terwyl die Matzikama munisipaliteit R67,31 miljoen agterstallig is met hul betalings. Die plaaslike regering LUK, Anton Bredell, het ‘n ondersoek gelas om die…

Pretoria in waternood

Die kanse dat Pretorianers binnekort wateronderbrekings gaan ervaar is baie goed, nadat die oproep dat water bespaar moet word, nie die nodige resultate opgelewer het nie. Streng beperkings is reeds…

Guptas dreig Madonsela

Die regsverteenwoordigers van die Gupta-broers het in ‘n skrywe die Openbare Beskermer gewaarsku dat sou haar bevindings teen die broers verkeerd bewys word, sy moet besef dat sy dit op…

Strydbyle word geslyp oor Gordhan

Diepe verdeeldheid heers in die ANC oor die posisie van die minister van finansies, Pravin Gordhan, en die strydbyle word geslyp vir die oorlog wat woed. Gordhan self het reeds…

Calais versus apartheid

Vir dekades het die Franse regering hulle die reg toegeëien om hulle monde uit te spoel oor afsonderlike ontwikkeling, en het jubelend gereageer toe ’n terroris die heerser van Suid-Afrika…

SA se wêreld ekonomiese status verbeter

Volgens die World Economic Forum se nuutste vrystelling het Suid-Afrika se internasionale posisie effens verbeter van die 49-ste tot die 47-ste plek uit 138 lande. Die beoordeling bevat sestien faktore…

Poetin kanselleer besoek na Frankryk

Die Russiese president, Vladimir Poetin, het sy beplande besoek aan Frankryk afgestel wat bedoel was om die konflik in Sirië met die Franse president, Francois Hollandè, te bespreek. Die optrede…

EU: Gaan Britte weer referendum hou?

Die Britse parlement het Dinsdag ’n dag van spanning gehad toe die uittrede uit die Europese Unie weer ter sprake gekom het en hewige debat daaroor gevoer is. ’n Hele…

Theresa May se steun groei

Die Konserwatiewe Party van premier Theresa May in Brittanje het hulle voorsprong op die grootste opposisieparty, die linkse Arbeiders Party verder vergroot sedert sy as Eerste Minister verkies is. Premier…

Terroriste se inligtingshoof gedood

Die Islamitiese Staat (IS) terroriste het nie net groot gebiede wat vroeër deur hulle beheer was, verloor in Sirië en Irak nie, maar het nou ook hulle “Minister van Inligting”…

Senior Republikeine onttrek steun

Die Republikeinse Party in Amerika ondervind tans ’n ongekende verdeeldheid in eie geledere nadat die party se presidentskandidaat, Donald Trump, se uitlating oor vroumense bekend geword het. Die jongste voorval…

Rusland beheer Sirië

Rusland het beheer oorgeneem in die beleërde Sirië, en het daarmee ’n faktor geword waarmee enige land in die Midde-Ooste rekening moet hou. Dit is die mening van ’n militêre…

rolex replicas for sale