Gordhan aangekla: SA op rommelhoop
Daar is nou waarskynlik geen keer meer aan dat Suid-Afrika se ekonomie op die wêreld se rommelhoop gaan beland nie. Dit is die donker prentjie wat ekonome soos Dawie Roodt…
Daar is nou waarskynlik geen keer meer aan dat Suid-Afrika se ekonomie op die wêreld se rommelhoop gaan beland nie. Dit is die donker prentjie wat ekonome soos Dawie Roodt…
Die Suid-Afrikaanse Hoë Kommissaris in Singapoer, Hazel Francis, se sekerheidsklaring is teruggetrek nadat daar gevind is dat sy as veroordeelde dwelmsmokkelaar tronkstraf in die VSA uitgedien het. Tydens haar diens…
In haar outobiografie wat sopas die lig gesien het vertel voormalige DA-leier en tans Wes-Kaapse premier, Helen Zille, van die “bloedige” binnegevegte in die party rondom leierskapsposisies. Die hoofrolspeler is…
Die meeste universiteite het gehoop om hulle deure weer te kan heropen op 10 Oktober, in die hoop dat die gemoedere van die studente gekalmeer het en klasse en eksamens…
Talle motoriste wat woonwaens sleep, kan moontlik ‘n onaangename verrassing kry sou daar ‘n eis ontstaan by versekeraars. Mnr George Davis van RBS (Risk Benefit Solutions), wys daarop dat sodra…
In ‘n waarskuwing aan staatsbeheerde entiteite deur die ANC het dit aan die lig gekom dat die tesourie bykans R467 biljoen aan dié entiteite gegee het die afgelope 15 jaar….
Die hoofuitvoerende beampte van SA Poskantoor Mark Barnes het die moeilike taak om ‘n bankrot staatsentiteit weer op te bou. Volgens Barnes het 10 jaar se swak leierskap en buitengewone…
Rand / VSA dollar R13.90 (R13.93) Rand / euro R15.47 (R15.49) Rand / Britse pond R17.09 (R17.30) Brent Ruolieprys per vat $53.05 ($52.49) Goud per fyn-ons $1258 ($1253) Petrol 95…
Oktober is (werklik) lente en dus ´n tyd wat meeste van ons met hernieude ywer vorentoe kyk. Lente bring immers nuwe lewe in die natuur, en dit spoel oor na…
Mense wat in besit is van ’n Samsung Galaxy 7 selfoon, behoort terug te gaan na die verskaffer om ’n geld terug eis in te stel. Dit is die mening…
Die jongste berig oor die uitlatings van die Amerikaanse presidentskandidaat Trump is om die minste te sê liederlik, en alhoewel dit tien jaar gelede gesê is, bly dit ’n onvergeeflike…
Spanje se rykste streek, Katalonië, het reeds verskeie kere met Madrid gebots oor sy reg om soewerein onafhanklik te word. Die president van Katalonië, Carles Puigdemont, het so pas in…
President Vladimir Poetin van Rusland het nie net Vrydag sy 64ste verjaarsdag herdenk nie, maar het ook van die geleentheid gebruik gemaak om miljoene skoolkinders te beïnvloed. Sy boek oor…
Die liberale regering van president Barack Obama van Amerika het ’n nuwe stok gekry om die moontlike verloorstryd van Hillary Clinton te verduidelik deur die skuld daarvoor op Rusland te…
Die grootste droogte wat in die afgelope tagtig jaar in Brasilië heers, het verskeie instansies in die koffiebedryf gedwing om hulle deure te sluit, terwyl ander verplig was om werkers…
Want ons het nie kunstig verdigte fabels nagevolg toe ons julle die krag en koms van onse Here Jesus Christus bekend gemaak het nie, maar ons was aanskouers van sy…
Nuutste kommentaar