ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: October 10, 2016

Ons huise is “hedendaagse konsentrasiekampe”

Ons lewe vandag in nuwe konsentrasiekampe, in die vorm van sogenaamde veiligheidsoorde, en huise en plase waar ons onsself gedwonge moet toesluit om die hedendaagse volksmoord te probeer keer. So…

Treffend Afrikaans – Kunsmatige veroudering

Deur Taalstryder Ten spyte daarvan dat Afrikaans ‘n jong taal is, word verskeie woorde al as verouderd beskou en tans weinig deur beriggewers gebruik. Ek verwys na woorde soos pulwer,…

Swart dag vir SA rugby

Die lesers of is dit kykers wat nog tyd voor die TV deurbring was deel van die wat gesien het hoe die “Springbokke” hul grootste neerlaag nog gelei het op…

Ses en sestig polisie beamptes afgedank

In ses maande se tyd het die Gautengse polisie 66 polisiebeamptes afgedank. Dit is blykbaar in ‘n poging om korrupsie uit te roei in die SAPD. Van die betrokke beamptes,…

Onderstepoort belowe beter voorsiening

Onderstepoort Biologiese Produkte se woordvoerders het in die parlement belowe dat die voorsiening van entstof vir dieregesondheid gaan verbeter. Die slegte nuus is egter dat die voorsiening eers in 2017…

Chaparral: botaniese naam Larrea divaricata, Larrea tridentata

Larrea divaricata is ‘n kruidagtige struik, redelik onbekend aan ons. Die naam Chaparral verwys na die area waar plante aanpas by droogtes, son, vuur en enige gebied waar dit moeilik…

Wat eet ons vanaand?

Hier volg ‘n vinnige ete vir Saterdagmiddag of Sondagaand. Dit kan sommer in ‘n japtrap voorberei word en gewoonlik het ons die bestanddele in die yskas en groenterak.   Spekrol:…

Motor rubriek – Volkswagen Golf GTI Clubsport

Volkswagen is altyd gereed om die spreekwoordelike haas uit die hoed te trek! Die GTI Clubsport is ‘n spesiale weergawe om die herdenking van die 40 jarige bestaan van die…

Lugaanvalle in Jemen dood tientalle

’n Lugaanval wat op die vestings van Houthi-rebelle uitgevoer is in Jemen, het die lewens van minstens 140 mense geëis, en 540 mense beseer. Die aanval deur die koalisiemagte onder…

Trump kry die wind van voor

Die Amerikaanse Republikeinse presidentskandidaat, Donald Trump, het blykbaar nou ’n tsoenami veroorsaak met sy opmerking oor hoe mans met vroumense kan doen, en daarmee sy kanse om die stryd teen…

Venezuela polisie skiet optoggangers dood

Veiligheidsmagte in Venezuela het die afgelope naweek minstens 19 mense doodgeskiet wat deelgeneem het aan optogte oor die erge misdaad wat tans heers in die land. Die minister van binnelandse…

Aleppo krisis nog onopgelos

Indien die Siriese rebelle in die ooste van die stad Aleppo geen ooreenkoms wil aangaan met die regering van Sirië nie, is daar geen ander opsie as om hulle uit…

Honderde sterf in woeste orkaan

Die orkaan Matthew, wat soms ’n windsnelheid van 250 kilometer per uur bereik, het reeds die dood van 900 mense geëis in Haiti, en het daarna sy verwoestende werk voortgesit…

Internasionale Nuusflitse – 10 Oktober

Estland Twee diepsee duikers het ’n skeepswrak in die Baltiese see gevind, en ’n krat drank daarin gekry wat meer as 200 jaar gelede gebottel is, en steeds in perfekte…

Duitsers span saam om Bank te red

Duitse ondernemings praat agter die skerms oor die moontlikheid om ’n reddingsplan gereed te kry vir die Deutsche Bank wat tans ’n finansiële krisis ondervind. Benewens verskeie groot ondernemings, blyk…

Op die volksakker – Julle wil my alles hê

Dit is vanjaar noodwendig met heimwee dat ons vandag, 10 Oktober, terugkyk na die wysheid van sekerlik ons grootste volksleier, Staatspresident Paul Kruger. In lig van sy Christelike lewenswandel staan…

rolex replicas for sale