ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: October 7, 2016

Nobel vir Vrede na Columbiaanse president

Die Nobelprys vir Vrede is vanjaar toegeken aan die president van Columbië wat hom onvermoeid beywer het vir vrede tussen die rebellemagte en die Weermag wat reeds 52 jaar teen…

Zuma wil ondersoek oordra na nuwe OB

Kommer begin toeneem dat die nuwe openbare beskermer, ‘n gunsteling van ANC-president Jacob Zuma, ‘n handperd kan word om eerder die regering te beskerm as die publiek. Hierdie kommer spruit…

Die yuan nou amptelik

Die Chinese geldeenheid, die yuan, is vanaf 1 Oktober deur die IMF (Internasionale Monetêre Fonds) toegelaat in die reserwe geldwisselmandjie. Dit bring mee dat daar nou ook van die yuan…

NH Kerk keur gay predikante goed

Die Algemene Kerkvergadering van die Nederduitsch Hervormde Kerk het oorweldigend besluit dat predikante wat homoseksueel is en aktief sy seksualiteit uitleef, nou predikant mag wees in die kerk. Die voorskrif…

NH Kerk by waterskeiding?

Die Algemene Kerkvergadering van die Nederduitsch Hervormde Kerk het op hul pas afgelope vergadering twee besluite geneem wat eerstens kommerwekkend is en tweedens  waterskeidende besluite vir die kerk kan wees….

Petrolbom in Pretoria

‘n Bus van die nuwe busdiens is Woensdag naby die ou HF Verwoerd Hospitaal deur ‘n petrolbom beskadig. Vier passasiers en die bestuurder is beseer in die voorval. Metropolisie is…

Ekonomiese data : 7 Oktober 2016 (07:00)

Rand / VSA dollar  R13.93 (R13.74) Rand / euro  R15.49 (R15.39) Rand / Britse pond R17.30 (R17.44) Brent Ruolieprys per vat $52.49 ($51.54) Goud per fyn-ons $1253 ($1265) Petrol 95…

Rokende Samsung selfoon saai paniek

’n Vliegtuig van Baltimore was verplig om sy vlug terug te hou en passasiers uit die tuig te laat toe ’n Samsung selfoon begin het om rook vry te stel….

Colombiane soekend na vrede

President Juan Manuel Santos van Columbië het hom verbind daartoe om sy land te lei tot ’n bestel waar vrede en vooruitgang vir sy mense bestem is. Na die nee-stem…

Rusland staak samewerking met VSA

Die spanning tussen Amerika en Rusland het Donderdag verder verhoog toe Moskou aangekondig het dat hy die samewerking met die VSA stopsit. Die ooreenkoms om met Washington saam te werk…

Poolse regering herbesin oor aborsie

Die optogte van Poolse vroue oor die beoogde wetgewing wat aborsie strenger beheer, het die regering gedwing om te herbesin en is terug by die tekenbord om moontlike wysigings te…

Nuwe krisis in Spaanse politiek

Verskeie voormalige hoë profiel lede van die nasionalistiese Spaanse Volksparty staar vervolging in die gesig weens beweerde betrokkenheid by die grootste korrupsiesaak sedert die party se ontstaan in 1978. Van…

Obama kan ‘hel toe gaan’

Die uitgesproke en omstrede Filippynse president, Rodrigo Duterte het in sy jongste aanval op president Barack Obama hom skerp uitgelaat en gesê “Obama kan na die hel gaan”. Hy het…

rolex replicas for sale