Daily Archives: October 6, 2016

Zuma kritici gewaarsku

Godfrey Oliphant , adjunk-minister van minerale sake, het kritici van Zuma gewaarsku dat die regering se geduld opraak met uitgesproke kritici van die president en hul gewaarsku om hul te…

SABC raad ontbind

Nadat die SABC deur die parlement opgeroep is om die Motsoeneng saga te verduidelik, het al die partye, ook die ANC, gevra dat die raad ontbind moet word. ‘n Tussentydse…

Ekonomiese data : 6 Oktober 2016 (07:00)

ekondataRand / VSA dollar  R13.74 (R13.76) Rand / euro  R15.39 (R15.44) Rand / Britse pond R17.44 (R17.46) Brent Ruolieprys per vat $51.54 ($51.36) Goud per fyn-ons $1265 ($1272) Petrol 95…

Studente-oorlog word meer rassisties

Die oorlog van die studente op verskeie van die land se kampusse gaan voort, en dit wil voorkom of hulle besig is om veld te wen. Die studente stel in…

Gupta lê besoek af by Thuli

Ajay Gupta het die Openbare Beskermer, Thuli Madonsela, besoek met die oog op die  ondersoek wat sy tans doen oor sy beweerde aanbiedings van ministersposte aan twee individue. Intussen sal…

Onderwysdepartement gee R 100 miljoen vir nuwe plan

In ‘n poging om die slaagsyfer van matrikulante te verhoog, het die departement van onderwys R 100 miljoen beskikbaar gestel vir 2017 vir ondersteuningsprogramme vir leerlinge wat aanvullende eksamens moet…

Streng waterbeperkings

Rand Water, wat SA se grootste waterraad is en water aan meer as 13 miljoen mense voorsien, gaan hul toevoer met 15% sny weens die huidige droogtetoestand. Die normale 4…

Swak debatvoering weerspieël kandidate

Die afgelope twee weke het miljoene mense na die verskillende debatte gekyk wat op die TV skerm aangebied is om die Amerikaanse kiesers ingelig te hou sodat hulle ’n “ingeligte…

Colombiaanse leiers bespreek referendum

President Manuel Santos van Columbië hou dringende samesprekings met twee voormalige presidente van die land om die referendum uitslag te bespreek met die rebelleleier van die Revolutionary Armed Forces van…

Koue Oorlog in volle swang

Hewige verskille in die denke tussen die Amerikaanse Wit Huis en Moskou oor die optrede in Sirië het gelei tot die hervatting van die Koue Oorlog, en gaan nie maklik…

Filippyne beweeg weg van VSA

Die president van die Filippynse Eilande het verskeie uitsprake gelewer waarin hy onomwonde sy afkeer te kenne gegee het van Amerikaanse inmenging en betrokkenheid in sy land. Die verslegting in…

Trump benut VSA belastingstelsel

Terwyl die linkse Demokratiese Party van Hilary Clinton saam met die liberale media Donald Trump se manier om belasting vry te spring kritiseer, het die miljardêr positief op die lawaai…

Rusland tree Nederland aan oor MH17

Moskou dring aan by Nederland dat die radar gegewens wat onlangs aan hulle voorsien is, in berekening gebring word met die ondersoek na die MH 17 vliegtuigramp wat verlede jaar…