Daily Archives: October 5, 2016

Studenteboewery dui op dissipline probleem

Die boewery deur studente aan feitlik alle universiteite, dui op ‘n probleem met dissipline, wat wyer strek as net universiteite. Miljoene rande se eiendom is al op kampusse landwyd vernietig….

Gauteng regering verkoop eiendom

Die Gautengse regering beplan om meer as 1 000 eiendomme te verkoop om koste te bespaar en meer effektief te wees. Dit sluit beboude en onbeboude eiendom in. Daar is…

Onwettige immigrante onder soeklig

Johannesburg se burgemeester het op ‘n byeenkoms ‘n oproep gedoen dat die grense van die land beskerm moet word om te voorkom dat onwettige immigrante die land instroom en ook…

EFF sal radikaal bly, nie sag word soos Mandela

Die EFF-leier, Julius Malema, het belowe dat sy party nooit sy radikalisme sal laat vaar  nie. Hy was die spreker by ‘n sogenaamde byeenkoms van die mense in Durban. Hy…

AVP hou kongres

Die Afrikaner Volksparty (AVP) se agtste jaarkongres word op 8 Oktober gehou onder die tema: “Afrikaner waarheen?”. Die leier van die party, mnr. Danie Varkevisser, sê dat op die tema…

Belastingweerhouding op pad as polisie nie sy werk doen

Ernstige misdaad soos die skokkende moord van Johann Heunis wat die naweek voor sy gesin naby Kameeldrift, Pretoria, doodgeskiet is, moet voor die deur van die polisie gelê word wat…