Een swaeltjie maak nog geen somer nie
Vir die eerste keer in jare het daar ‘n kalendermaand verby gegaan sonder dat daar ‘n plaasmoord geregistreer is. Mnr. Henry Geldenhuys, adjunk-president van TLU SA en voorsitter van die…
Vir die eerste keer in jare het daar ‘n kalendermaand verby gegaan sonder dat daar ‘n plaasmoord geregistreer is. Mnr. Henry Geldenhuys, adjunk-president van TLU SA en voorsitter van die…
Egipte Die regering van Egipte het twee leiersfigure van die sogenaamde Moslem broederskap doodgeskiet weens hulle betrokkenheid by beweerde terrorisme. Turkye In Turkye is sowat 400 000 kinders van…
Die verlinkse Arbeidersparty van die afgesette president Dilma Rousseff in Brasilië, het ’n tweede nederlaag gely saam met haar voorganger, Luiz Inacio Lula da Silva tydens die pas afgelope munisipale…
Die verwoede aanvalle op die basisse van die Siriese rebelle in die oostelike gebied van die stad Aleppo, het regeringsmagte nie net talle burgerlikes laat omkom nie, maar ook die…
Die was ’n uitgemaakte saak dat die burgeroorlog wat 52 jaar in Columbië geduur het, vir goed verby is nadat die regering en die FARC-rebelle ’n vredesooreenkoms onderteken het en…
Die konserwatiewe leiers van Argentinië en Brasilië het Dinsdag samesprekings gevoer oor die krisis in die Suid-Amerikaanse staat Columbië wat die vredesakkoord in ’n referendum verwerp het. President Mauricio Macri…
Die Italiaanse kuswag het Maandag ’n rekord aantal onwettige immigrante uit die see naby die Libiese kus gered. ’n Woordvoerder van die kuswag het gesê ’n rekord aantal onwettige immigrante,…
Die konserwatiewe regering van Pole het ’n opdraande stryd om die land te regeer, en sy pogings om nuwe wette op die wetboek te kry, word by herhaling met omvangryke…
Die Russiese president, Vladimir Poetin, het instruksies gegee om te stop met die voorsiening van plutonium aan die Verenigde State van Amerika. Plutonium, wat hoofsaaklik gebruik word vir die vervaardiging…
Rand / VSA dollar R13.63 (R13.75) Rand / euro R15.27 (R15.44) Rand / Britse pond R17.47 (R17.74) Brent Ruolieprys per vat $50.74 ($48.96) Goud per fyn-ons $1310 ($1323) Petrol 95…
‘n 22-jarige student by die Nelson Mandela Metropolitaanse Universiteit is gearresteer nadat hy buitebande by die hoofkampus se ingang aan die brand gesteek het en sodoende toegang tot die universiteit…
Jaqui Gary Gradwell van die Oos-Kaap het roeringe veroorsaak met sy oproep aan wit families om te trek na die gebied. Hy het ‘n nie-winsgewende organisasie gestig met die naam…
Die Durbanse metropolisie huur tans 44 voertuie teen R 600 000 per maand. Dit is skynbaar as gevolg van ‘n vertraging in die aankoop van nuwe voertuie vir die polisie….
Voorgestelde wysigings aan die Nasionale Drankwet maak voorsiening dat die ouderdomsperk van drankverbruikers van 18 jaar verhoog moet word na 21 jaar. Volgens sekere kenners ontwikkel die menslike brein eers…
Danny Jordaan van die Wêreld Sokkerbeker-faam het uit sy posisie as opposisie leier van die ANC in Port Elizabeth bedank. Hy is verlede jaar deur die ANC as politieke troefkaart…
Nobelprys Die Nobelprys vir Geneeskunde gaan vanjaar na die Japanese wetenskaplike, Yoshinori Ohsumi ,wat met sy navorsing vasgestel het hoe die menslike liggaam selle vanself afbreek. VSA Donald Trump…
Nuutste kommentaar