ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: October 3, 2016

Jongman versien Plaasmoordkruise alleen

Die jaarlikse herdenking van plaasmoorde het die naweek plaasgevind by die Witkruismonument naby Pietersburg. Naasbestaandes van plaasmoordslagoffers het vanoor die hele land vergader om die moord op hulle dierbares te…

Hongarye verwerp EU migrante kwota

Die Hongaarse kiesers het in ‘n referendum die EU migrante kwota verwerp. Daarvolgens moet Hongarye meer as 1 294  asielsoekers huisves. Alhoewel die vereiste 50 persent kiesers nie by die…

Spaanse sosialiste leier bedank

Die moontlikheid dat die Spaanse politiek weer ’n positiewe koers kan inslaan, is nie uitgesluit nie nadat die voorsitter van die Sosialiste Party die naweek sy bedanking ingedien het. Spanje…

Internet bedrog – beleggers gewaarsku

Die bedrog van Internet skelms is aan die toeneem, en die jongste metode wat gebruik word, het reeds honderde mense in ’n slagyster gevang deur beleggings te bied wat uiteindelik…

Druk verhoog teen Venezuela se president

Ses van die Suid-Amerikaanse state het gesamentlik hulle bekommernis te kenne gegee oor die president van Venezuela se gesloer om ’n algemene verkiesing, of ’n referendum uit te skryf. Die…

Rusland stuur meer vegvliegtuie na Sirië

Rusland het besluit om sy teenwoordigheid in Sirië te versterk in ’n poging om die terroriste te verslaan, en stuur nou meer vegvliegtuie na die land om die lugaanvalle te…

Gesteelde Van Gogh skilderye gevind

In die Italiaanse stad Napels is twee skilderye van die legendariese Vincent Van Gogh teruggevind wat veertien jaar gelede gesteel is uit die beroemde Van Gogh Museum in Amsterdam. Die…

Stellenbosch grondprys raak onbetaalbaar

As die ANC-regering gedink het hulle kan grondpryse verlaag deur buitelanders te verbied om eiendom te koop, moet hulle weer dink, want die jongste grondtransaksie in Stellenbosch het getoon dat…

Ekonomiese ongelykheid word verder uitgebrei

Die ANC president, Jacob Zuma, het in sy toespraak aan die Black Business Council te kenne gegee dat diskriminerende wetgewing (AAS, in Engels bekend as BEE)  teenoor blankes verder uitgebrei…

‘n Lawende Reënbui

Dan sal die oorblyfsel van Jakob onder baie volke wees … soos reënbuie op die plante … (Miga 5:6). Ek het geplant, Apollos het natgemaak, maar God het laat groei…

Kla LUR vir gesondheid aan, vra VF+

Die VF Plus is van mening dat die LUR van gesondheid in Gauteng, Qedani Mahlangu, nie net moet bedank nie maar ook strafregtelik vervolg moet word. Die eis kom van…

SAPD spandeer meer as R 900 miljoen op BBP’s

Die beskerming van hoë profiel persone kos die belastingbetaler bykans R 977,9 miljoen jaarliks. Die gegewens is bekendgemaak in die jaarverslag van die polisie. Die polisie word nou beskryf met…

Staatsgeboue ‘n gesondheidsrisiko

Die Departement van Arbeid het hul Durbanse hoofkantoor gesluit nadat die gebou as ‘n “gesondheidsrisiko” verklaar is. Die gebrek aan water, toilette wat nie werk nie, foutiewe loodgieters-, beligtings- en…

Wat eet ons vanaand saam met ons braaivleis?

Hier volg ‘n maklike en vinnige botterskorsie gereg wat gerus probeer kan word in die plek van die gewone aartappelgeregte. Dis veral heerlik saam met biefstuk. Pikante geroosterde botterskorsie, patat…

Onbekende woestynplant: die Welwitschia

Die Welwitschia is ‘n onbekende interessante plant vir die woestyn of droogte gebiede van die wêreld. In Afrikaans is hierdie plant bekend as die “tweeblaar-kanniedood”. Welwitschia is ‘n eensoortige naaksadige…

Motor rubriek – Isuzu KB 250 4×2 HR X-Rider

Die Isuzu KB bakkies is al verskeie jare ‘n bekende gesig op ons land se paaie en dit het al lankal sy betroubaarheid bewys. Met die Isuzu KB 250 vir…

Rand / VSA dollar  R13.75 (R13.89) Rand / euro  R15.44 (R15.58) Rand / Britse pond R17.74 (R17.98) Brent Ruolieprys per vat $49.96 ($48.93) Goud per fyn-ons $1323 ($1314) Petrol 95…

FAST, kyk vêr!

Sjina het onlangs die grootste radioteleskoop in die wêreld in werking gestel na maande se konstruksie. Die $180-miljoen projek, bekend as Fast, se skerm beslaan die oppervlakte van dertig voetbalvelde…

Petrolprys verhoog

Die prys van brandstof verhoog vanaf eerskomende Woensdag, 5 Oktober. Petrol se prys vir 95-oktaan verhoog met 43c per liter en 93-oktaan met 44c. Die dieselprys verhoog met 23c per…

Vooraand van olieprysstygings

Daar kan verwag word dat die tyd van lae ru-oliepryse minstens tydelik agter die rug is. Die oliekartel, Opec, het in hulle vergadering voor die naweek uiteindelik ooreengekom om hulle…

Augustus se handelsaldo negatief

Suid-Afrika se handelstekort vir Augustus is R8,56-miljard, teenoor Julie se surplus van R5,04-miljard. Die opgelope handelsurplus vir die jaar oorleef net-net en staan tans op R7,41-miljard, wat nogtans aansienlik beter…

Tesla motor in botsing wek opspraak

Die Suid-Afrikaans gebore tegnoloog, Elon Musk, wat wêreldbekend geword het vir sy SpaceX ruimtetuig program, het die derde terugslag gehad toe sy luukse Tesla eklektiese motorvoertuig met ’n outomatiese selfbestuurstelsel…

Duitse burgemeester kry pak slae

Die burgemeester van die Duitse dorp Oersdorf (Sleeswijk-Holstein) is die naweek van agter geslaan dat hy teen die grond geval het. Hy het bewusteloos geraak en moes inderhaas na die…

Filippynse president ’n tweede Hitler?

President Rodrigo Duterte, die omstrede staatshoof van die Filippyne, het homself geëtiketteer en geassosieer as ’n tweede Nazi soos Adolf Hitler omdat hy “baie graag” drie miljoen dwelmsmokkelaars in sy…

Voormalige parlementslid in kruisvuur vas

Die eerste minister van Australië, Malcolm Turnbull, het die voormalige parlementslid, Wyatt Roy, skerp gekritiseer omdat hy direk teen die waarskuwing van die Karibiese weermag, hom in ’n gevaarlike terrein…

Rusland reageer skerp teen VSA optrede

Die Verenigde State van Amerika hou die Jabhat Fateh al-Sham terroriste aan die gang in die hoop dat die terreurgroep daarin slaag om die Siriese president, Bashar al-Assad se bewind…

Republikeinse koerant steun Clinton

Sedert die stigting van Amerikaanse koerant, ‘The Arizona Republic’ wat oorspronklik ‘The Arizona Republican’ geheet het, was die republikeinse koerant ’n ondersteuner van die Republikeine. Sedert 1890 het die koerant…

Samsung verbruikerstoerusting ontplof

Eers het gebruikers van Samsung-fone die ervaring gehad dat die toestel kan ontplof, en nou is die maatskappy se wasmasjien blykbaar nog ’n groter gevaar wat ook kan ontplof. Vroeër…

Denemarke koop “Panama” inligting

Belastingbeamptes in Denemarke  het ’n bedrag van meer as 800 000 euro betaal om bewysstukke te bekom van Deense belastingbetalers wat beleggings het by die sogenaamde “Panama Papiere”. Die woordvoerder…

rolex replicas for sale