ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Monthly Archives: October 2016

Die Stem van Suid-Afrika

Wie van ons mense weet nog wie die Afrikaner se volkslied gedig het, wie dit getoonset het en wat die bewoording van al vier verse is? Gelukkig ken almal hierdie…

Waarde van Wedvlugduiwe

Wanneer wedvlugduiwe, destyds posduiwe genoem, die eerste keer in Suid-Afrika gebruik of ingevoer is, kan nie met sekerheid bepaal word nie. Teen die tyd van die Tweede Vryheidsoorlog (1899-1902) het…

Afrikaners kan saamwerk

Sommige Afrikaners, gelukkig ‘n klein minderheid onnadenkendes, beweer dat ons mense nie kan saampraat en saamwerk nie. Ons verskil gedurigdeur van mekaar en is sommer net dwars. Kyk net hoe…

Op die volksakker – Staatsfinansies en belegging in die toekoms

Dat minister Gordhan in ons huidige werklikheid sekerlik steun verdien vir sy veldtog teen korrupsie en sy pogings tot fiskale verantwoordelikheid, mag ons nie uit die oog verloor dat hy…

Motorrubriek – Studebaker Golden Hawk

Die Studebaker Golden Hawk kom uit die tydperk van die Ford Thunderbird, Chevrolet  Comaro en die Chrysler 300 B. Hierdie was voertuie wat bekend was vir werkverrigting en Amerikaanse motorvoertuig…

Slaai in die hitte

Wat eet ons vanaand in hierdie hitte? Kom ons maak sommer ‘n vinnige hoender en koeskoes slaai. Dit neem net 25 minute indien u reeds gaar hoenderborsies gereed het. Hierdie…

Westringia fruticosa / Australiese Roosmaryn

Die Westringia fruticosa is ‘n plant wat baie goed groei by die kus. Dit is oorspronklik van Australië afkomstig en die Afrikaanse naam is heeltemal gepas en word die Australiese…

Die Genade van Geliefdes

Mag jou fontein geseënd wees, en verheug jou oor die vrou van jou jeug – (Spr. 5:18). Jou vrou is soos ’n vrugbare wingerdstok binne-in jou huis; jou kinders soos…

Donker naweek op plase

Uit berigte wat ontvang is, wil dit voorkom of die afgelope naweek weer ‘n donker naweek was op die plase, met verskeie aanvalle wat gerapporteer is, waarin ook weer boere…

Nuusflitse 31 Oktober

Polisiebeamptes is aangeval in Atteridgeville Pretoria en aan die Oos-Rand. Een polisiebeampte is gedood terwyl nog ‘n beampte gewond is. Gautrein ry weer Kragonderbrekings gister het pendelaars van die Gautrein…

Ekonomiese data : 31 Oktober 2016 (07:00)

Rand / VSA dollar  R13.76 (R13.85) Rand / euro  R15.09 (R15.10) Rand / Britse pond R16.74 (R16.83) Brent Ruolieprys per vat $49.46 ($50.53) Goud per fyn-ons $1 277 ($1 271)…

Van Rooyen en Guptas – nuwe onthullings

Nuwe bewerings rondom die ANC-minister Des van Rooyen en die Guptas doen die rondte. So word daar beweer dat Van Rooyen sewe keer die Guptas besoek het.  Dit nadat van…

Kaapstad stel streng waterbeperkings in

Die stad Kaapstad het aangekondig dat nuwe waterbeperkings op 1 November 2016 in werking tree wat huiseienaars verbied om tuinslange te gebruik om tuine te benat. Dit word gedoen om…

Water kontrak in gedrang

Rand Water het na bewering R 56 miljoen voorgeskiet aan ‘n maatskappy wat dienste moes lewer aan hulle.  Die onbekende kontrakteur  Fast Move Electrical is ‘n beslote korporasie wat deur…

Zuma se vlerke geknip

Die aankoop van ‘n nuwe presidensiële vliegtuig vir die staatshoof, JacobZuma, is tydelik op die ys geplaas weens ‘n gebrek aan geld. Intussen het die minister van finansies, Pravin Gordhan,…

Clinton se selfvertroue deur FBI geknak

Die Amerikaanse Demokratiese Party se linkse, en uiters omstrede presidentskandidaat, Hillary Clinton, se selfvertroue het geknak oor die moontlikheid om die volgende president van Amerika te word,. Dit volg nadat…

Strenger beheer oor walvis vangs

Die Internasionale Walvis Kommissie (IWC) beoog blykbaar om Japan vas te vat wat deurlopend in die vaarwater is vir hulle onbeheerde jag van die seedier wat reeds geruime tyd as…

VSA betoog teen omstrede oliepyplyn

Tientalle ontevredenes is in die Amerikaanse deelstaat Noord Dakota in hegtenis geneem deur die polisie terwyl hulle aggressief opgetree tydens hulle optog. Die betogers het beswaar gemaak teen die Acces…

Suide van Europa word woestyn

Die verandering in klimaat wat regoor die wêreld waargeneem word, lei daartoe dat die suidelike deel van Europa harder getref word en het pas die grootste droogte beleef as wat…

Internasionale Nuusflitse – 31 Oktober

Venezuela Die omstrede president van Venezuela dreig om opposisie partye in die tronk te stop as hulle voortgaan met betogings teen sy ampstermyn as staatshoof, en  hy weier steeds om…

Italië gaan die skade herstel

Die skade aan historiese geboue in die middelste deel van die land, wat deur die twee aardbewings geruïneer is, gaan deur die owerheid herbou word. Die kommissaris vir kulturele erfenis…

Ruolie-inkorting struikel

Die Opec-kartel lande, met Rusland as spesiale deelnemer, se besluit om ruolie produksie in te kort en sodoende pryse op te jaag, dreig om nie van die grond af te…

TLU SA deel verjaardag-dieselgeskenk uit

TLU SA is 120 jaar oud in 2017, en het op die vooraand daarvan ‘n unieke ooreenkoms vir die verkryging van goedkoper diesel gesluit, waardeur gebruikers 70 sent per liter…

Ekonomiese data 28 Oktober 2016 (07:00)

Rand / VSA dollar  R13.85 (R13.93) Rand / euro  R15.10 (R15.18) Rand / Britse pond R16.83 (R16.98) Brent Ruolieprys per vat $50.53 ($50.05) Goud per fyn-ons $1 271 ($1 266)…

Droom reise wag op vakansiegangers

Vanjaar sal Suid-Afrika se vakansie geesdriftiges hulle drome kan bewaarheid deur op een van die talle plesierbote die seeroetes aan te durf. Minstens 20 van die luukse plesierbote gaan vanjaar…

Internasionale Nuusflitse – 28 Oktober

Middellandse See Vanjaar het meer as 3,900 onwettige migrante in die Middellandse See verdrink in ’n poging om na Europa te verhuis, en meer as 40,000 is gered voordat hulle…

Kragtige aardbewing tref Italië

’n Tweede kragtige aardbewing het dele van Italië geskud wat miljoene euro se skade aangerig en honderde mense in paniek gelaat het. Dit is die tweede aardbewing binne enkele maande…

Russiese skepe rede vir spanning

Die konvooi Russiese oorlogskepe wat die afgelope dae gelei is deur ’n reuse vliegdekskip wat onderweg is na die Mediterreense See gebied, het gewelige spanning veroorsaak by talle Navo lande….

Britte die skuldiges in Calais

Brittanje moet blameer word vir die drama in die Calais immigrante kamp, sê Duitsland se Vlugtelinge Organiseerder, Günter Burkhardt. Hy sê die Britte word blameer vir die chaos omdat hulle…

Franse gereed vir presidentsverkiesing

Minstens agt kandidate is reeds geïdentifiseer wat hulle beskikbaar sal stel vir die presidentsverkiesing wat in 2017 in Frankryk gehou word. Van die agt moontlike Republikeinse kandidate sal een uiteindelik…

Terroriste swaar gestraf

’n Boer in die Oos-Kaap, en sy bejaarde moeder, wat vroeër deur terroriste aangeval is, se moordenaars is swaar vonnisse opgelê. Verlede jaar het drie swartes mnr. Ruben Gouws (65)…

Nog ‘n Gupta skip wat sink?

Barloworld Equipment dreig die Optimum myn met likwidasie.  Die dreigement spruit voort uit die agterstallige betalings vir dienste en goedere gelewer deur Barloworld aan die myn.  Daar is klaarblyklik meer…

Zuma slaap tydens Gordhan toespraak

Dit blyk asof president Jacob Zuma nie baie belangstel in die land se finansiële posisie nie.  ‘n Filmspan het Zuma betrap waar hy ‘n uiltjie knip tydens Gordhan se begrotings…

"Swart" universiteite moet meer geld kry

Die ANC se Sekretaris-generaal, Gwede Mantashe, het ’n absurde verklaring uitgereik en gesê dat plekke soos Fort Hare en Zululand universiteite meer befondsing moet ontvang sodat dit  wêreldklas inrigtings kan…

Honderde IS vegters gedood

Die hewige stryd in Mosoel het meer as 900 vegters van die Islamitiese Staat (IS) laat sneuwel in die afgelope week. Die grootpraat beriggewing is gelewer deur die Amerikaanse veggeneraal…

Geloofsbond het NH Kerk gewaarsku

Die Geloofsbond van Hervormde Gemeentes (GHG) het ’n skerp bewoorde verklaring uitgereik na aanleiding van die besluit van die NH Kerk se besluit oor selfde geslag-verhoudings. Na jare van waarsku…

Ekonomiese data 27 Oktober 2016 (07:00)

Rand / VSA dollar  R13.93 (R13.78) Rand / euro  R15.18 (R15.01) Rand / Britse pond R16.98 (R16.74) Brent Ruolieprys per vat $50.05 ($50.21) Goud per fyn-ons $1 266 ($1 275)…

Nuusflitse – 27 Oktober

Kaapstad Betogende studente by die parlement het die strate van Kaapstad ingevaar na polisie hul met skokgranate uitmekaar gejaag het.  Plaveisel stene is uitgeruk en na polisie gegooi en vullisdromme…

Cholera krisis eis lewens in Haiti

Na die verwoestende storm wat Haiti enkele weke gelede getref het, is die gevaar van cholera opnuut onder die Verenigde Nasies se aandag gebring, en word miljoene dollar gevra om…

VSA wil geheime agente inspan teen IS

Amerikaanse weermaglede in Irak en Sirie wil glo met geheime agente operasies uitvoer om leiersfigure van die Islamitiese Staat (IS) uit te skakel. Die VSA meen dat die uitskakeling van…

Kerk kritiseer konserwatiewe kandidaat

Die protestantse, en konserwatiewe presidentskandidaat in Oostenryk,  Norbert Hofer is deur die protestantse kerk in die land gekritiseer oor sy inskrywing op verkiesingsplakate. Die Kerk het selfs in ’n verklaring…

Brand by tronk oor TV-geriewe

Gevangenis by die Johannesburgse tronk het brande begin  nadat hul TV stelle van hulle weggeneem is.  Die brande is in vullisdromme begin kort nadat die gevangenis Woensdagoggend uit die selle…

Universiteite se realiteit

Vir die eerste keer kom die waarheid uit. Meer as 1 miljoen studente word gehuisves maar weinig slaag of voltooi hul kursusse.  Dit aldus Pali Lehohla. die statistiek-generaal van SA. …

Luiheid kos Natal R 407 miljoen

Die meer as R 407,8 miljoen se ongemagtigde uitgawes van die Natalse Departement van Vervoer word toegeskryf aan luiheid, sinlose vergaderings, tyd spandeer op sosiale media en werkers wat laat…

Oorlog misdade deur VSA gesteun?

Kort nadat ’n begrafnis gehou is van ’n paar honderd mense wat omgekom het in bomaanvalle wat deur Saoedi-Arabie se vegvliegtuie uitgevoer is, het ’n moniteerder gesê die aanvalle is…

Nog bedankings uit Strafhof

Nog ’n Afrikaland het besluit om uit die Internasionale Strafhof in Den Haag te bedank en volg kort na die besluit van die ANC regering in Suid-Afrika om die liggaam…

Brexit laat Skotte en Britte bots

Die Skotse Eerste Minister, Nicola Sturgeon, het direk in konfrontasie gekom met die Verenigde Koninkryk se Eerste Minister, Theresa May vanwee die standpunt wat gehuldig word oor lidmaatskap van die…

Duitsland soek nuwe president

Die Sosiaal Demokratiese party het hulle ten gunste van die Minister van Buitelandse Sake, Minister Steinmeier, uitgespreek as die volgende president van Duitsland. Die regerende koalisie van Bondskanselier Angela Merkel…

Boere moet waak teen veesiektes

Boere moet nou waak teen die nuwe aanslag van veesiektes wat die landbou tref nadat welkome reën in verskeie streke van die land geval het waar veeboerdery die grootste bron…

Zambië soek SA boere

Die droogte wat sedert 2013 die grootste deel van die Afrika kontinent geteister het, is een van die redes waarom die Zambiese regering nou kliphard planne beraam om Suid-Afrikaanse landbouers…

rolex replicas for sale