Monthly Archives: September 2016

Busdiens betrokke by bedrog?

Die Rea Vaya busdiens in Johannesburg  word tans ondersoek nadat meer as twee miljoen rand inbetaal is in ‘n privaat besigheidsrekening. ‘n Sindikaat is klaarblyklik betrokke saam met die maatskappy…

Regse party oorwin Merkel

Die Christen Demokratiese Unie (CDU) van kanselier Angela Merkel het pak gekry in die deelstaat Mecklenburg-Vorpommern met die Alternatief vir Duitsland (AFD) wat die tweede meeste stemme getrek het in…

Turkye dood talle Koerdiese vegters

Die Turkse weermag het meer as ’n 100 lede van die Koerdiese Arbeiders Party (PKK) gedood in die afgelope naweek se aanvalle wat in die noordelike gebied van Sirië uitgevoer…

Sjinese glas-brug gesluit vir herstelwerk

Die Sjinese se gras-brug wat enkele weke gelede oopgestel is vir besoekers, moes weer gesluit word vir mense nadat bevind is dat belangrike herstelwerk gedoen moet word. Woordvoerders sê dat…

Die klug van die G20-beraad

Asof die byeenkoms se leë beloftes aan mekaar, en aan die wêreld, nie met mekaar deurgepraat kan word sonder die verkwisting van miljarde Rand nie, vergader die lande telkens om…

Student 12 jaar weg, leer kommunis Engels

Die familie van ’n student wat in 2004 op onverklaarbare wyse weggeraak het tydens ’n reis na Sjina, het nuwe hoop gevind nadat bekend gemaak is dat hy opgespoor is…

Opkoms van Wit Nasionalisme wek linkse kommer

Die opkoms van die Wit Nasionalisme Beweging op die sosiale netwerk van Twitter wek kommer by die integrasioniste van die wêreld. In die afgelope vier jaar het die beweging se…

TLU SA Jaarkongres die week

TLU SA hou die week sy algemene jaarkongres in Pretoria, onder die tema: “Kommersiële Landbou – Die Sleutel tot Stabiliteit”. Benewens TLU SA se President, mnr. Louis Meintjes, wat sy…

Die Ruwe Suid-Afrika

Die plaaslike verkiesings is afgehandel met die gepaardgaande geskarrel van politieke partye om aanstellings en poste en goeie salarisse.  Kort hierna word die  die nuutste misdaadstatistiek vrygestel en dit wat…

Ekonomiese data : 6 September 2016 (07:00)

Rand / dollar  R14.38 (R14.43)/ $1 Rand / euro  R16.04 (R16.11) / €1 Rand / pond R19.13 (R19.18) / £1 Brent Ruolieprys per vat $47.71 ($46.62) Goud per fyn-ons $1327…

Melanie Trump seëvier oor media leuens

Die Britse dagblad, Daily Mail, skarrel glo rond om uit die moeilikheid te bly nadat Melanie Trump die koerant vir sowat $150 miljoen gedagvaar het. Die koerant het glo allerhande…

Turkye dank derduisende werkers af

Meer as 8 000 veiligheidspersoneel, waarvan die meeste polisie offisiere is, het kennis van skorsing gekry omdat die Turkse regering glo hulle kan verbind word met die mislukte poging om…

Merkel se gewildheid daal verder

Duitse kiesers het hulle bedenkinge oor Bondskanselier Angela Merkel, veral na die afgelope jaar se fiasko met onwettige immigrante wat sy met ’n “oop deur” benadering hanteer het wat uiteindelik…

Europese liefdadigheid struikel

Die rassisme wat nou na vore kom in Europa, blyk so hewig te wees dat dit selfs erger is as die apartheid waaroor Suid-Afrika oor jare gekruisig is. Dit is…

Venezuela krisis word hewiger

Asof dit nie genoeg is dat inwoners van Venezuela na die buurland moet reis om voedsel en noodsaaklike lewensmiddele te bekom nie, het derduisende inwoners nou in ’n massa optog…

Afgesette president gaan geveg voortsit

Die afgesette president van Brasilië, Dilma Rousseff, het na afloop van die Senaatsvergadering gesê alhoewel sy met ’n sterk meerderheid in die Senaat finaal afgesit is as president, gaan sy…

Argentinië protesteer teen president Macri

Die konserwatiewe regering van President Mauricio Macri word veroordeel vir sy beleid en mense het in hulle derduisende die strate betree met plakkate en slagspreuke om hulle ontevredenheid te stel….

Toekoms van Oesbekistan maar onseker

Vastigheid op die politieke terrein van Oesbekistan is onseker na die afsterwe van die diktator wat die land vir baie jare regeer het met ’n harde ysterhand. President Islam Karimov…

Politiek hou brandstof duur

Te danke aan die heksejag van die Valke, waarskynlik in opdrag van ANC-president Jacob Zuma, op minister Pravin Gordhan, is die daling in die brandstofprys aansienlik minder as wat dit…

Nuusflitse 5 September

Die verwagte besetting van Luthuli-huis wat vandag kan plaasvind kan moontlik gewelddadig word en SAPD is op bystand geplaas. Lemmetjiesdraad en waterkanonne is reeds ontplooi in afwagting van die optrede. …

SA verhoog sy status as misdaadhoofsetel

Volgens die jongste syfers wat die ANC-regering vrygestel het, het die moordsyfer in die land met 4,9% toegeneem. Daar is gepoog om die suur te versoet met ‘n stelling dat…

Musk se SpaceX ontplof onverwags

Op die Amerikaanse lanseerbasis, Cape Canaveral, in die deelstaat Florida, het die Suid-Afrikaanse gebore tegnoloog se SpaceX vuurpyl, teen alle verwagtinge in, tydens die beplande lansering ontplof. Die lansering sou…

Turkse minister kondig sy bedanking aan

Die skielike bedanking van die Turkse Minister van Binnelandse Sake het ’n skokgolf deur die land veroorsaak, nadat hy ’n sleutel rol vervul het om die land op koers te…

Brasilië groet Dilma Rousseff

Na ure lange debatvoering in die Brasiliaanse senaat, waartydens die geskorste president, Dilma Rousseff onder kruisverhoor geneem is, het die senatore oorgegaan tot stemming en met 61 teenoor 20 ten…

Spaanse kiesers terug na stembus

Nadat die waarnemende Eerste Minister, Mariano Rajoy, ’n ooreenkoms gesluit het met die kleiner Ciudadanos om ’n koalisieregering te vorm, moes hulle die samewerking van die Sosialiste kry. In ’n…

Clinton al meer ongewild by kiesers

Die omstrede presidentskandidaat van die Demokratiese Party in Amerika, Hillary Clinton, se gewildheid het ’n nuwe laagtepunt bereik. Alhoewel die linkse media probeer om Donald Trump nog steeds as die…

EU gesprek met Kanada skerp veroordeel

Aktiviste en behoudende politici in Duitsland het ’n kragtige poging begin om die Europese Unie (EU) se vryhandelsgesprekke met Kanada te veroordeel aangesien dit teen die EU regulasies is. Die…

Trump behaal oorwinning in Meksiko

In die buurland Meksiko, het die Republikeinse presidentskandidaat, Donald Trump, ’n klinkende oorwinning behaal tydens sy besoek by die land se president. President Enrique Peña Nieto het ’n spesiale uitnodiging gerig…

Handskoene af tussen ANC en geldmag

Die openlike standpuntinneming van die groot geldinstansies teen die ANC se president, Jacob Zuma, is besig om in slagorde opgestel te word. Die organisasie wat VSA maatskappye verteenwoordig, het reeds…

Deurbraak teen gevreesde Alzheimer

’n Teenmiddel wat die sigbare tekens van Alzheimer feitlik geheel en al kan uitwis, is deur wetenskaplikes ontdek, en het die mediese wêreld letterlik aan die gons oor die deurbraak….

VF+ het verskeie hoë poste in Pretoria-raad

Die Vryheidsfront Plus het aangekondig dat die party verskeie senior poste beklee in die koalisieregering in Pretoria. Dit sluit in dat mnr. Sakkie du Plooy, voormalige weermagkapelaan, nou lid is…

Nuusflitse 2 September

Alle aanduidings is dat die kontroversiële voorsitter van SAL, Dudu Myeni,  en vertroueling van ANC-president Jacob Zuma weer aangestel gaan word om SAL te “vlieg”.  Hierdie is klaarblyklik een van…

Jong moeder vermoor

‘n Jong moeder van Edenvale is koelbloedig in die oprit van haar huis vermoor. Die 28-jarige mev. Vanessa Dreyer het die aand tuis gekom toe hulle skynbaar deur die moordenaars…

Dr Verwoerd herdenk

Dit is vanjaar 50 jaar na die wrede moord op Dr H F Verwoerd, die geliefde sesde Eerste Minister van Suid-Afrika. Twee DVD’s is vervaardig om te wys watter innemende…

Gordhan se lot kan almal oorkom

Die Valke se optrede rondom die minister van finansies, Pravin Gordhan, laat rooiligte flikker en stuur ʼn duidelike boodskap dat wat met Gordhan gebeur, kan met enigiemand gebeur, sê adv….

Wat eet ons vanaand?

Wat eet ons vanaand? Hier volg ‘n maklike en vinnige hoenderrepies gereg wat min bestanddele benodig en vinnig is om voor te berei sonder baie vuil skottelgoed.   Hoender repies…

Brug op universiteitsvlak

Die agste brugkampioenskappe vir universiteite het pas in Lodz, Pole, ten einde geloop. Hierdie toernooi word tweejaarliks aangebied, dog Suid-Afrika het nog nie hieraan deelgeneem nie omdat die studente nie…

Goedgelowige Afrikaners

deur Denker Ons mense word van kleins af geleer om eerlik te wees. Dit is eerbaar en bevestig ons goeie bedoelings. Met so ‘n benadering verwag ons dieselfde van ander…

Ekonomiese data : 1 September 2016 (07:00)

Rand / dollar  R14.70 (R14.48)/ $1 Rand / euro  R16.39 (R16.16) / €1 Rand / pond R19.29 (R18.95) / £1 Brent Ruolieprys per vat $47.17 ($48.42) Goud per fyn-ons $1309…

Stop gesprekke met Amerika oor TTP

Die Europese Unie moet alle onderhandelings met Amerika staak wat verband hou met die “Transatlantic Trade and Investment Partnership” (TTIP). Die versoek is deur Frankryk gerig aan die Europese Unie…

Noord-Korea vermoor hul vise premier

Die Noord-Koreaanse regering het die vise-premier van die land, Kim Yong Jin, voor ’n vuurpeloton gesit en summier doodgeskiet.. Die inligting is Woensdag vrygestel deur ’n woordvoerder van die Suid-Koreaanse…

Trump besoek Meksikaanse president

Die Republikeinse presidentskandidaat, Donald Trump, het gister ’n besoek gebring aan die Meksikaanse president nadat hy ’n amptelike uitnodiging van die land ontvang het. Trump het dit bekend gemaak op…

Islamitiese Staat begin wankel

Abu Mohamed al-Adnani, die Islamitiese Staat se mees senior woordvoerder, is in ’n aanval naby Aleppo gedood, volgens die Amed nuusagentskap. Generaal Joseph Votel van die VSA het die bewerings…

Middel teen beenmurg kanker ontwikkel

Middel teen beenmurg kanker ontwikkel   ’n Middel wat die lewe van pasiënte dramaties kan verlig wat aan ’n soort beenmurg kanker ly, bekend as Kahler, is in Nederland ontwikkel….

Op die volksakker – Opleriding in solidariteit met ongeloof

Daar is twee baie belangrike wanopvattings wat elke lewensterrein raak: Dat ongeloof slegs uitdruklike verwerping van Gods gesag is – met ander woorde die gevaarlike wanopvatting dat Christenskap naas humanisme…

Rede tot groot kommer

Die afgelope jaar is gekenmerk deur ’n droogtetoestand wat volgens die deskundiges, veroorsaak is deur die El Nino-weerpatroon wat groot dele van die aarde negatief beïnvloed het. Nou blyk dit…