Monthly Archives: September 2016

Bill Gates nie meer die rykste

Die stigter van Inditex, Amancio Ortega, het die rykste man in die wêreld, Bill Gates van Amerika, verbygesteek volgens ’n gesaghebbende lys van rykstes wat pas vrygestel is. Volgens die…

Trump die rede waarom minister bedank

Die Meksikaanse Minister van Finansies, Luis Videgaray Caso, het gister sy bedanking ingedien weens die president se swak optrede tydens die besoek van die Republikeinse presidentskandidaat, Donald Trump. Volgens die…

Turkye wil regverdige verhore hou

Die Turkse polisie en burgerlike medewerkers het nog sowat 100 verdagtes in hegtenis geneem wat vermoedelik betrokke was by die mislukte staatsgreep van Julie vanjaar. Woordvoerders in Ankara sê die…

Twee vliegtuie laat spanning verhoog

’n Russiese vegvliegtuig en ’n Amerikaanse verkenningsvliegtuig het mekaar rakelings gemis in die lugruim bokant die Swart See. Amerikaanse woordvoerders sê die Russiese vliegtuig het slegs drie meter van die…

Opstande te wagte in Venezuela

’n Groot geroep is hoorbaar in Venezuela as derduisende inwoners die strate invaar om hulle frustrasie en eise te kenne te gee oor ’n president wat nie gehoor wil gee…

Poetin se chauffeur verongeluk met BMW

President Vladimir Poetin was nie self in sy luukse BMW toe sy chauffeur in ’n kop aan kop botsing omgekom het nie. Die motorbestuurder van die president het in die…

Formule Een kry nuwe eienaars

Die 75-jarige John Malone, eienaar van die Formule Een (F1) onderneming, het besluit om die aanbod te aanvaar en verkoop F1 teen ’n astronomiese bedrag. Die nuwe eienaars, Liberty Media…

Afrikanervroue het dit gedoen

Deur Denker Baie Boervroue het gedurende die Vryheidsoorlog as spioene gewerk. Twee bekendes was ’n mev. Van Warmelo en haar dogter Johanna, wat dwarsdeur die oorlog inligting aan die kommando’s…

Effektiewe regering in perspektief

Effektiewe regering vereis as vertrekpunt gekwalifiseerde stemreg. Stemreg deur ´n burgery wat verstaan wat die veranderlikes, geleenthede en beperkings is.  ´n Burgery wat eenstemmig is oor ideale en uitkomste en…

Soustrein ry duur motors

Nuwe ANC-burgemeesters wil nie net die soustrein ry nie, maar ook duur, nuwe voertuie, en waarskynlik sal verhoogde munisipale eiendomsbelasting daardie rekenings moet betaal. Die nuut-aangestelde burgemeester van Witbank wil…

Rand sterker op positiewe groeikoers

Die goeie ekonomies groeikoers op die Bruto Binnelandse Produk (BBP) wat vir die tweede kwartaal deur die Statistiek SA bekend gemaak is, het ʼn positiewe gevolg op die rand. Die…

Filippynse president beledig Obama

Obama is die seun van ’n prostituut. Dit is die opmerking wat die president, Rodrigo Duterte, van die Filippynse Eilande gemaak het tydens ’n media onderhoud in sy land. Die…

Suksesvolle ruimtemanne terug op aarde

Twee Russiese en een Amerikaanse ruimtevaarders het veilig op moederaarde geland na ’n rekord aantal dae wat hulle saam in die ruimte deurgebring het. Jeff Williams  wat saam met Alexey…

Talle Al-Kaïda terroriste gedood

Die Verenigde State beweer dat hulle minstens 13 terroriste van die Al-Kaida beweging gedood het deur lugaanvalle uit te voer in Jemen. Die Sentrale Kommandement van die Amerikaanse magte se…

Bedrog in Nobelprys toekenning

Twee lede wat dien in die komitee wat wenners aanwys vir die Nobelprys vir Geneeskunde, moes uittree omdat hulle betrokke was by ’n mediese skandaal. Die komitee het Dinsdag aangekondig…

Siriese regering gebruik gas teen burgerlikes

Beskuldigings is geopper teen die Siriese regering oor beweerde gebruik van toksiese chloorgas teen die Siriese rebellemagte in die geteisterde stad Aleppo, in die noorde van die land. Die hospitale…

Oostenrykse regering in diens van sy volk

In Wene het die Oostenrykse kanselier, Christian Kern, weer eens getoon dat die regering ingestel is daarop om in diens van die volk te staan met sy aankondiging dat ’n…

Ekonomiese data : 8 September 2016 (07:00)

Rand / VSA dollar  R14.03 (R13.95) Rand / euro  R15.78 (R15.68) Rand / Britse pond R18.69 (R18.66) Brent Ruolieprys per vat $48.73 ($47.51) Goud per fyn-ons $1346 ($1351) Petrol 95…

Verwoerd gedenkdinee ‘n groot sukses

Die verraderlike moord op dr. H.F. Verwoerd, het op 6 September 2016 presies 50 jaar gelede plaasgevind. ‘n Dinee waartydens hierdie donker keerpunt in ons volksbestaan gedenk is, dr. Verwoerd…

Kredietafgradering bly steeds moontlik

  Zuma se ekonomiese telbord lyk baie swak, meen dr. Roelof Botha, onafhanklike ekonoom. Hy was ‘n spreker by TLU SA se kongres in Pretoria. In ses jaar tyd het…

TLU SA se leiers eenparig herkies

Mnr. Louis Meintjes is eenparig herkies as TLU SA se president op dié unie se kongres. Mnr. Henry Geldenhuys is ook herkies as adjunk-president. Thenis Kruger is herkies as voorsitter…

TLU SA en APA bou saam aan Landbou-Instituut

‘n Nuwe landbou-instituut, vry van studente-opstande. Dit is die toekomsvisie wat by TLU SA se kongres bekendgemaak is. TLU SA se Hoofbestuurder, het die sluier gelig oor die TLU SA…

Grondwetlike waarborge is ongewaarborg

Sedert 1994 is ons blootgestel en in wese geteister deur ‘n ongeëwenaarde propaganda-aanslag om ‘n afgodediens en bygeloof te skep dat die Grondwet as gewaarborgde instelling beskou kan word. So…

Afrika bo die Zambezi aanvaar die Afrikaner

Suid-Afrikaanse boere is baie gewild in Afrika, en daar is reeds sowat 3 000 Suid-Afrikaanse boere elders op die Afrika-kontinent.  Tog bly eiendomsekerheid ‘n probleem. Daar is net 4 lande waar…

Boeredames doen eie ding

Terwyl die manne met hulle sake doenig is, hou die boervroue hulle met nulle eie dinge besig. TLU SA se kongres is tans by die WNNR in Pretoria aan die…

Ekonomiese data : 7 September 2016 (07:00)

Rand / dollar  R13.95 (R14.38)/ $1 Rand / euro  R15.68 (R16.04) / €1 Rand / pond R18.66 (R19.13) / £1 Brent Ruolieprys per vat $47.51($47.71) Goud per fyn-ons $1351 ($1327)…

Nuwe landbou vennootskap bepleit

TLU SA bemark en regverdig nie die regeringsbeleid aan die boere nie. TLU SA fokus op die belange van die boere. So het die President van TLU SA, mnr. Louis…

Studente-onluste duur voort

Studente van die Universiteit van KwaZulu-Natal, het weer eens die geweldspad geneem en een van die oudste koshuise op die kampus afgebrand. Skynbaar is ‘n matras in die koshuis aan…

Onderwyser-optrede benodig aandag

Basiese onderwys in Suid-Afrika is in ‘n  krisis en daardeur sê ek nie dat daar nie programme moet wees wat spesifiek gerig is op arm kinders en gesinne om te…

Iran sluit 800 winkels oor klere

Die polisie in Iran het meer as 800 winkels gesluit wat glo “onkonvensionele” en “onwelvoeglike” items in voorraad het. Die inligting is deur die land se TV kanaal bekend gemaak,…

VSA-Russiese onderhandelings misluk

Die Islamitiese Staat (IS) terroriste het verklaar dat hulle verantwoordelikheid aanvaar vir ’n reeks bomontploffings in Sirië waartydens tientalle onskuldige burgerlikes gedood is. Terwyl dit gebeur het, was Russiese en…

Bayer verhoog weer sy Monsanto aanbod

Die Duitse medisyne reus, Bayer, het sy aanbod om die omstrede Amerikaanse Monsanto te koop, weer verhoog na 127,5 dollar per aandeel. Dit is die derde aanbod wat Bayer gemaak…

Apple belasting eis dalk weerwraak

Die hoof van die Europese Kommissie het ontken dat die belastingeis teen die Amerikaanse maatskappy Apple, nie uit weerwraak ingestel is nie. Die Apple maatskappy word deur die EU lande…

Brasilië protesteer oor Rousseff afsetting

Die afsetting van die vorige president, Dilma Rousseff, het derduisende Brasiliaanse kiesers laat protesteer in die strate van die verskeie stede. Rousseff is deur die land se senaat met ’n…

Zika-virus word groter bedreiging

Gesondheidsowerhede in Maleisië het die publiek gewaarsku teen ’n toename in gevalle van Zika-virus besmetting nadat die Asiatiese land ook sy eerste geval aangemeld het. Dit volg nadat die naburige…

Grondwethof se uitspraak oor McBride verwelkom

“Die Vryheidsfront Plus verwelkom die grondwethof se uitspraak dat die minister van polisie nie magtiging het om die hoof van die Onafhanklike Polisie Ondersoekdirektoraat (OPOD), Robert McBride, te skors nie….

Goddelike Denke

Maar hulle ken nie die gedagtes van die Here nie en verstaan nie sy besluit nie, dat Hy hulle versamel het soos gerwe op die dorsvloer (Miga 4:12). … Hoe…

Brugkampioenskappe

Suid-Afrika se mansspan het pas in die rondomtalie-reeks teen Duitsland gespeel. Die telling was Duitsland 32, Suid-Afrika 11. Bygesê, Duitsland is een van die sterker spanne. Alhoewel dit nie ‘n…

Treffend Afrikaans – vreemde woorde

Deur Taalstryder Die huidige neiging om Romaanse woorde en vakwoorde in Afrikaans op te neem, het ook in die na-oorlogse jare (Tweede Wêreldoorlog) plaasgevind. Gelukkig het taalsuiweraars gedurende die tydperk…

Karob boom – Die Johannes broodboom

Hierdie boom word in die Bybel genoem en is in Afrikaans bekend as die Johannes broodboom. Die botaniese naam is Ceratonia siliqua en is in die familie Fabaceae (die ertjiefamilie)…

Motor rubriek – Volvo XC 90 T5 AWD R-Design Geartronic

Van die vroegste tye af was Volvo nog altyd ‘n baie gewilde voertuig en die Volvo XC 90 is geen uitsondering nie. Dit het selfs die 2016 SA Car of…

HD164595, wat is dit?

ʼn Helder lig, ongeveer 95-ligjare van die aarde in die Herakles (Engels Hercules) sterrestelsel het sterrekundiges aan die gis. Die “ster” wat ongeveer so groot soos die son is word…

Petrolprys verlaag om middernag

Die brandstofprys word weer afwaarts aangepas vanaf vanaand om middernag (Woensdag 7 September). Alle grade petrol word verlaag met 18c per liter en diesel word goedkoper met 48c vir 0.05…

Op die volksakker – na vyf dekades voel ons volk steeds die dolksteke

6 September 1966: na vyf dekades skeur die dolksteke steeds deur ons volk. Tragies moet ons ook erken dat met verloop van tyd die volkswonde, eerder as te genees, verder…

Dr. Verwoerd 50 jaar gelede vermoor – nou herdenk

Dit is vandag 50 jaar gelede dat dr. HF Verwoerd die middag om veertien minute oor twee deur die sluipmoordenaar Tsafendas in die Volksraad in Kaapstad vermoor is. Suidland Media…

Ramaphosa kwaad oor polisiemoorde

Cyril Ramaphosa, die land se adjunk-president, is kwaad oor die aantal moorde op polisie offisiere. Veertig lede van SAPD is die afgelope jaar vermoor en Ramaphosa het ‘n beroep gedoen…

Goeie nuus vir Universiteite?

Soms kom daar goeie nuus deur in die nuwe SA. Volgens berigte sal Universiteite in 2017 hul eie klasgelde en verhoging daarvan kan  vasstel.  Dit na maande se onrus ,…

R 90 miljoen vermors in Pretoria

Opgraderings aan die Pretoriase Stadsaal het R 90 miljoen beloop. Die koste wat daarvoor aangegaan is, het klaarblyklik nie die resultate opgelewer wat verwag is nie, en verdere gelde sal…

Treindrywer skiet rower – staar vervolging in die gesig

‘n Sestigjarige treindrywer van Kraaifontein  het een van vier rowers doodgeskiet wat hom aangeval het by die Kraaifontein Stasie. Dit is die tweede aanval op die drywer, mnr. JD Joubert,…

Motorkapings neem toe

Volgens die jongste misdaadstatistiek wat verlede week vrygestel is, vind daar daagliks 40 motorkapings landwyd plaas. Dit bring die totale aantal kapings vir die 2015/2016-periode op 14 602 te staan….