Monthly Archives: September 2016

Parlementswerkers effens “getrek”

Die dispuut wat bestaan by parlementswerkers is blykbaar nie arbeidsdispute of gekoppel aan diensvoorwaardes nie maar eerder die te gereelde neem van ‘n glasie drank terwyl hul aan diens is….

Op die volksakker – waarom wankel soveel Christelik-volkseie aksies?

September vier ons Volkserfenis-dag: ‘n dag waarop behoudende volksgenote verskillende erfenis-elemente kan herdenk en behoort te herdenk. Maar is die byderwetse gier van “braaidag” – oppervlakkig klink dit onskuldig, terwyl…

VSA bomwerpers vlieg in Suid-Korea

Amerikaanse B-1 bomwerpers wat toegerus kan word met kernbomme, het begin met verkenningswerk oor Suid-Korea terwyl die Noorde duisende van sy troepe ontplooi het in die vloedgeteisterde gebied aan die…

Duitsland sit met reuse kinder armoede

Kinder armoede het in Duitsland gegroei terwyl die land al ryker geword het, is bevind deur navorsers wat ’n onafhanklike studie gedoen het. Die beskuldiging word teen die regering ingebring…

Dreigende oorlogswolke in Korea

In Suid-Korea het die regering glo ’n plan saamgestel om die kommunistiese regering van Noord-Korea tot ’n val te bring weens hulle voortgesette program om kernwapens te ontwikkel. Die regering…

Katalonië smag na onafhanklikheid

Honderde duisende Kataloniërs het die afgelope naweek deelgeneem aan massa-optogte wat regoor die streek gehou is om hulle eis vir onafhanklikheid van Spanje te demonstreer. Die verrigtinge het plaasgevind op…

Turkye erken hulle maak foute

Dit lyk of daar geen einde gaan kom aan die heksejag in Turkye nie, want elke nuwe dag word nog mense in die land geskors, afgedank, of gearresteer, waar duisende…

Internasionale Nuusflitse – 14 September

Brittanje Die voormalige Eerste Minister van Brittanje, David Cameron, het pas aangekondig dat hy as parlementslid uittree om daarmee te voorkom dat hy steurings veroorsaak in die nuwe regering van…

Nou lok Bulgarye ons landbouers

Dit is nie net Georgië, ten suide van Rusland, wat aantreklike pakkette vir Suid-Afrikaanse boere aanbied nie, maar ook ’n land soos Bulgarye het eensklaps die waarde van kundige landbouers…

Minderjariges vermoor vrou voor haar ma

Die 53-jarige mev. Magda van Vuuren van Port Elizabeth, is vermoor tydens ‘n motorkaping. Mev. Van Vuuren het skynbaar verby ‘n groep skoolseuns gery, toe een van hulle ‘n wapen…

“Belastingbetalers kan nie Zuma-grille en giere bekostig”

Die ouditeur-generaal is deur VF+ versoek om onmiddellik ondersoek in te stel na die spandering van R100 miljoen vir ‘n huurvliegtuig vir ANC-president Jacob Zuma. “Die minister van Verdediging en…

Nkandla betaal

Die ANC-staatshoof, Jacob Zuma, het na bewering die geld vir sy Nkandla-woning se onregmatige opknappings betaal. Opposisiepartye is egter nie so heeltemal seker of die bewering wel waar is nie,…

Oud krieketspeler steun rassekwotas

Die voormalige krieketspeler, Gary Kirsten, het hom uitgespreek ten gunste van die ANC-bewind se rassistiese kwotas vir krieketspanne. Hy sê dit is ‘n goeie praktyk wat eintlik al veertig jaar…

Lisensie kantore in Pretoria nou roofplekke

Die “Tshwane” metropolisie het lede van die publiek gewaarsku om op die uitkyk te wees vir swendelaars by die stad se lisensiekantore. Misdadigers wat hul voordoen as lisensiebeamptes, “help” mense…

Universiteit Vrystaat appelleer

Die Hoë Hof in Bloemfontein het verlof toegestaan aan die Universiteit Vrystaat om appèl aan te teken oor die taalbeleid van die universiteit. Vroeër die jaar is die nuwe beleid…

Balju lê beslag op Trein

Die spoor agentskap PRASA moes toesien dat die Balju beslag lê op ‘n sewe-wa trein in Kaapstad. ‘n Sekuriteitsmaatskappy, High Goals Investments oftewel Chuma Sekuriteit, is sedert Julie in ‘n…

Korrupte regeringsamptenare bedreig ekonomie

Regeringskorrupsie word as ʼn bedreiging vir beleggings deur die buiteland beskou. Die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) se hoof, Shuan Abrahams, se verslag in die Parlement toon aan dat daar 951 gevalle…

“Eers was dit Jode, nou onwettige immigrante”

Tydens ’n byeenkoms van die Alternatief vir Duitsland (AFD) waar dr. Frauke Petry, opgetree het voor duisende ondersteuners, het iemand daarop gewys dat Duitsland gedurig die sondebok gemaak word. “Eers was…

Hillary Clinton sukkel met gesondheid

Die Amerikaanse presidentskandidaat, Hillary Clinton, van die Demokratiese Party het longontsteking opgedoen en moes haar verkiesingsveldtog kortknip op aanbeveling van die geneesheer. Haar dokter, Lisa Bardack, het haar toestand bevestig,…

VSA skenk voedsel aan Ethiopië

Die Amerikaanse regering van Barack Obama het aangekondig dat hulle $88 miljoen se voedselhulp geskenk het aan die verhongerde Afrika inwoners van Ethiopië. Met die hulp het die land reeds…

So sukkel Suid-Soedan se mense

Die Minister van Elektrisiteit en Damme in die Suid-Soedan, Nunu Kumba, het die afgelope naweek gesê die regering beplan om krag in te voer van Karumba in die buurstaat Uganda….

Sirië: Russe en VSA sluit ooreenkoms

Die Amerikaanse Minister van Buitelandse Sake, John  Kerry en sy Russiese eweknie,  Sergey Lavrov, het die afgelope naweek in Genève samesprekings gevoer en ’n voorlopige plan saamgestel om ’n skietstilstand…

Ekonomiese data : 13 September 2016 (07:00)

Rand / VSA dollar  R14.30 (R14.38) Rand / euro  R16.05 (R16.18) Rand / Britse pond R19.02 (R19.06) Brent Ruolieprys per vat $47.96 ($47.55) Goud per fyn-ons $1328 ($1329) Petrol 95…

Oorloë sonder wenners en helde

Die moderne manier van oorlogvoering het so ingewikkeld geraak dat die roem van helde ook in die slag gebly het. Deesdae word onbemande vliegtuie die oorwinnaars en is sommer ook…

Ai, die Vakbond se EF-EM

Volksgenote oor die hele Transvaal het saamgespan en hulle ondersteuning gegee toe Radio Pretoria opgerig is, en vir bykans tien jaar het die direksie deur volgehoue verset daarin geslaag om…

Ekonomiese data : 12 September 2016 (07:00)

Rand / VSA dollar  R14.38 (R14.13) Rand / euro  R16.18 (R15.93) Rand / Britse pond R19.06 (R18.80) Brent Ruolieprys per vat $47.55 ($49.49) Goud per fyn-ons $1328 ($1339) Petrol 95…

Die dood is verslind

Hy sal die dood vir ewig vernietig, en die Here HERE sal die trane van alle aangesigte afvee … (Jes. 25:8). … Die dood is verslind in die oorwinning. (1…

Dokumentêre video oor dr. Verwoerd

Die afgelope naweek is twee dokumentêre video’s oor die lewe van dr. HF Verwoerd bekendgestel. Dit het plaasgevind by ‘n spoggeleentheid in die Senotaafsaal van die Voortrekkermonument. Die video bestaan…

Rugsteun-vliegtuig vir Zuma

‘n Onverwagse byvoeging tot ANC-president Jacob Zuma se veeleisende vliegreise, kan die handjievol belastingbetalers wat die land se ekonomie aan die gang hou, nog etlike miljoene rande kos. Nadat die…

“Dankie SABC”-flop

‘n Groot “Dankie SABC”-konsert is die naweek in die Orlando-stadion in Soweto gehou. Wel, dit moes ‘n groot konsert gewees het, maar dit was nie. Die stadion het 40 000 sitplekke,…

Swart Besigheidsforum vra: “Zuma moet bly”

Die Black Business Council het by monde van hul president Ndaba Ntsele, ANC-president Jacob  Zuma glo versoek om sy volle ampstermyn uit te dien en hom verseker van hul steun….

Langenhoven se les aan Clinton

Hillary Clinton se opmerking dat die helfte van Donald Trump se ondersteuners : seksisties, rassisties en homofobies is, het nogal ‘n terugslag vir haar beteken en sy het die dag…

Motor rubriek – Sunbeam Tiger V8

Die Sunbeam Tiger is ‘n hoë werkverrigting weergawe van die Britse Roote’s Group Sunbeam Alpine. Die ontwikkeling is deur ‘n bekende Amerikaanse renjaer Carol Shelby gedoen en dit is vervaardig…

Olienhoutboom / wilde olyfboom / Olea oleaster

Soos ons almal weet is dit mos boomplant maand en wat ‘n verskeidenheid het ons net nie om van te kies nie. Die olienhout of wilde olyfboom is in die…

Wat eet ons vanaand?

Wat eet ons vanaand? Dit is mos nou net reg vir ‘n heerlike slaai en ‘n broodrolletjie daarmee saam. Hier volg ‘n voedsame biltongslaai.   Spesery neute en biltongslaai Bestanddele…

Turkye ontslaan duisende Koerdiese onderwysers

Uit die Turkse hoofstad Ankara word berig dat die regering derduisende Koerdiese onderwyspersoneel afgedank het omdat hulle na bewering verbind word met die Koerdiese Werkers Party (PKK). President Recep Tayyip…

EU gee duisende debietkaarte weg

Debietkaarte, waarop daar vir elkeen ’n reusebedrag inbetaal is, gaan aan mense in Turkye gegee word om te verhinder dat hulle Europa binnestroom. Dié optrede van die Europese Unie is…

Kabelkar steek vas in Franse Alpe

’n Aantal kabelkarre wat oor die Mont Blanc in die Franse Alpe beweeg, het onverwags vasgesteek en minstens 110 mense in die lug laat hang. Die kabelkarre het op ’n…

Terroriste propaganda oorsprong opgespoor

’n Groep navorsers en ’n tegnologiese span in die rekenaarwetenskap het ’n sagteware program ontwikkel met behulp van ’n taaltegnologie bedryf van Textgain en die Universiteit van Antwerpen, om terroristepropaganda…

Siriese rebelle bevelvoerder gedood

Die Siriese rebelle, wat deur die Amerikaanse weermag gesteun word, se bevelvoerende kommandant is glo deur die Amerikaanse koalisie in ’n lugaanval gedood. Die rebelle, wat bekend staan as die…

Amerika vrees buitelandse inmenging

Met die Amerikaanse presidentsverkiesing om die draai, het verskeie politici en die FBI hulle kommer uitgespreek dat buitelandse inmenging die verkiesing kan beïnvloed. Die Federale Polisie (FBI) het glo die…

Noord-Korea aardbewing was kerntoets

Noord-Korea het die afgelope naweek ’n reuse kerntoets uitgevoer wat die Richterskaal op 5,2 laat bewe het. Die aardbewing wat in die noordelike Koreaanse staat was, is deur die Amerikaanse…

Internasionale Nuusflitse – 12 September

Tanzanië ’n Aardbewing wat 5,7 op die Richterskaal geregistreer het in Tanzanië, het die lewens van 15 mense geëis en 110 ander ernstig beseer deur geboue wat inmekaar gestort het….

Ekonomiese data : 9 September 2016 (07:00)

Rand / VSA dollar  R14.13 (R14.03) Rand / euro  R15.93 (R15.78) Rand / Britse pond R18.80 (R18.69) Brent Ruolieprys per vat $49.49 ($48.73) Goud per fyn-ons $1339 ($1346) Petrol 95…

Outa kry uitstel van E-Tol vervolging

Die organisasie Outa, wat SANRAL hof toe geneem het rondom uitstaande E-Tol rekeninge, het ‘n ooreenkoms aangegaan met die padagentskap. Alle dagvaardings teen Outa-lede is op ys geplaas, hangende die…

Afrikane steeds arm, blankes word armer

Volgens ‘n studie wat ontleed is deur Jeff Radebe, minister in die presidensie,  het die meerderheid mense sedert 2008 geen verbetering ervaar in hul leefstyl nie. Die wat arm was…

Polisie kry skuld vir geweldsmisdade in die Kaap

Swak personeelplasings in sekere gedeeltes van die Kaap word nou aangegee as redes vir die toename in geweldsmisdade. Nyanga, Gugulethu, Harare, Khayelitsha, Delft, Kraaifontein en Mfuleni  is verantwoordelik vir meer…

Parlementswerkers moeg

Die werkers in die parlement het weer eens hul gereedskap neergesit of is dit nou besems en emmers.?   Dit volg na ‘n weeklange etensuur protesoptrede deur die werkers.  Parlementsekretaris Gengezi…

Studentefooi probleme kan opgelos word

Daar is maniere om die huidige probleme rondom hoër onderwys in Suid-Afrika op te los, meen dr. Pieter Mulder, VF+-leier. Hy sê dit sal egter verantwoordelike optrede van al die…

Die politieke spel verander in VSA

Eers was dit die ver-linkse CVV TV-nuuskanaal wat elke moontlike geleentheid benut het om die Republikeine en hul kandidaat, Donald Trump, aan die wêreld voor te stel as ’n sirkusnar…