Monthly Archives: September 2016

VN noodvoorraad word verwoes

’n Woordvoerder van die Amerikaanse weermag het Rusland daarvan beskuldig dat hy verantwoordelik is vir die vernietiging van die Verenigde Nasies se konvooi vragmotors met noodvoorraad wat vir Sirië bedoel…

Zimbabwe kan nie betaal nie

Die gebedel om ’n geldjie te kry, het misluk, want die Sjinese het wel tonne rys geskenk, maar nie ’n duit verder in die vorm van geld nie. Die Zimbabwiese…

Frankryk betaal ’n duur prys

President Hollandè van Frankryk was aanvanklik net so entoesiasties as kanselier Merkel van Duitsland om die onwettige immigrante in sy land te ontvang, maar die entoesiasme is gedemp toe terroriste…

Immigrante kry nog meer voordele

Die hulpooreenkoms wat aangegaan is deur 193 lande tydens die Verenigde Nasies se onlangse vergadering, het ten doel om die onwettige immigrante van die wêreld te ondersteun en meer hulp…

Noord-Korea ignoreer VN waarskuwings

Die kommunistiese regering van Kim Jong-un in Noord-Korea steur hom blykbaar nie aan die Verenigde Nasies se dreigement van verskerpte sanksies nie, want die ontwikkeling van gevorderde wapens duur onverpoos…

Ekonomiese data : 22 September 2016 (07:00)

Rand / VSA dollar  R13.56 (R13.92) Rand / euro  R15.18 (R15.49) Rand / Britse pond R17.65 (R18.00) Brent Ruolieprys per vat $47.20 ($46.47) Goud per fyn-ons $1333 ($1310) Petrol 95…

Apartheid-era hofsaak teen polisie uitgestel

Die saak teen vier voormalige polisiemanne van Soweto is uitgestel tot 25 November. Die vier, Tim Radebe, Willem Coetzee, Anton Pretorius en Frederik Mong, word beskuldig van die moord op…

Jammer, Meneer Paulsmeier!

Op 18 Julie 2016 het Die Vryburger ‘n berig geplaas onder die opskrif “Filantroop se droogtehulp aan boere net ‘n handvol vere”. Daarin is onder andere melding gemaak van mnr….

Universiteite nou slagvelde

“FeesMustFall” rampokkers het die Universiteit van Witwatersrand in ‘n oorlogsone verander. Amokmakers het met polisie en sekerheidspersoneel gebots, ‘n gebou beskadig en 32 studente is gearresteer. Alle klasse is vir…

Posisioneer vir ’n werklose wêreld

Geleerdes het oor dekades gesê mense moet hulleself van ’n inkomste verseker deur eerstens te sorg dat hulle goed gekwalifiseer is en daarmee hulle byna onmisbaar maak. Met die tyd…

Trump se waarskuwings bewaarheid

Die herhaalde waarskuwings wat deur die Republikeinse presidentskandidaat, Donald Trump, gerig is tot die kiesers van Amerika, het die afgelope paar dae waarheid geword toe vyf verskillende bomontploffings die land…

EU beboet McDonalds met miljoene

Die multinasionale kitskos maatskappy McDonalds, gaan waarskynlik die volgende Amerikaanse maatskappy word wat deur die Europese Unie swaar beboet gaan word weens beweerde belasting ontwyking. Die Britse koerant, die Financial…

Duisende dwelmsmokkelaars gedood

Die omstrede President Rodrigo Duterte van die Filippynse Eilande is blykbaar vasbeslote om dwelmhandelaars, smokkelaars, en selfs verslaafdes uit te roei in sy geteisterde land. In die afgelope 10 weke…

Poetin weer verkies tot president

Die regerende party, Verenigde Rusland het die verkiesing gewen met 54% van die stemme teenoor die vorige verkiesing se 49% stemme. Die Russiese Ondersoek Buro het Maandag die inligting bekend…

Internasionale Nuusflitse – 21 September

Griekse Eilande Meer as 4 000 onwettige immigrante moes uit hulle kamp vlug toe ’n brand ontstaan het nadat die inwoners in gevegte met mekaar slaags geraak het. Sowat 30…

Krugerwildtuin sukkel in droogte

Die wêreldberoemde Nasionale Krugerwildtuin is tans vasgevang in die ergste droogte die afgelope 35 jaar. Die ernstige tekort aan weiding en die leë damme het die Wildtuin gedwing om van…

Futuregrowth onttrek uit steenkool

Futuregrowth, wat deur Old Mutual besit word, het aangekondig dat hulle voortaan nie meer befondsing aan steenkoolmyne sal gee nie. Futuregrowth beheer ongeveer R170-miljard se fondse en het reeds ʼn…

Konflik tussen Russe ent VSA raak gevaarlik

’n Konvooi vragmotors met noodvoorraad voedsel en mediese middels wat bestem was vir die mense in Sirië, is deur vegvliegtuie vernietig in ’n verwoede lugaanval. Die vragmotors van die Verenigde…

Ekonomiese data : 21 September 2016 (07:00)

Rand / VSA dollar  R13.92 (R14.00) Rand / euro  R15.49 (R15.63) Rand / Britse pond R18.00 (R18.21) Brent Ruolieprys per vat $46.47 ($45.83) Goud per fyn-ons $1310 ($1315) Petrol 95…

Op die volksakker – Onderskei simptome van oorsake

Die nuus uit baie hoofsentra is gemeng. Terwyl selfsugtige studente weer eens kampusse ontwrig, en hul eie onwilligheid (of onvermoë?) om te presteer op tersiêre vlak met geweld verdoesel, besing…

Nuusflitse 20 September

Allister Spartks oorlede Die oud-redakteur van die verlinkse Rand Daily Mail, Allister Sparks, is in die ouderdom van 83 jaar oorlede.  Hy was ‘n kritikus van die NP-regering, en ‘n…

Wat eet ons by die braaivleis hierdie komende naweek?

Hier volg ‘n heerlike interessante aartappelgereg. Hierdie resep is maklik en gewoonlik het ons al die bestanddele in die kruidenierskas.   Bestanddele: 6 – 8 middelslag aartappels met skil aan…

Leerling gestraf oor apartheid

Betogings het uitgebreek by ‘n skool in Port Elizabeth nadat ‘n leerling gesê het sy wens apartheid kan teruggebring word. Alhoewel die leerling later op advies van haar regsverteenwoordiger om…

Harare hospitaal staak alle roetine operasies

Dit gaan in Zimbabwe net soos in die Vrystaat waar alle roetine operasies gestaak is weens ‘n tekort aan pynstillers. Die Harare Sentrale Hospitaal, tweede grootste in die land, gee…

Vrystaat Hospitale in Krisis

‘n Staking by die Manapo Hospitaal in Qua Qua verlede week het uitgebrei na ander hospitale in die provinsie. Agterstallige oortyd gelde is van die redes vir die staking, volgens…

Universiteite mag self fooie vir 2017 bepaal maar…

Hoër onderwys minister Blade Nzimande het aangekondig dat universiteite self mag besluit oor ‘n verhoging van fooie in 2017, solank die verhoging nie meer as 8% beloop nie. Dit is…

SAUK hoof verloor appél aansoek

Die saak van die SAUK hoof, Hlaudi Motsoeneng, (wat reeds twee jaar sloer) se aansoek tot appèl teen sy skorsing  is in  die appelhof in Kaapstad van die hand gewys….

Johannesburg-Raad skryf Gauteng regering aan

Die Johannesburgse Stadsraad het die Gautengse regering opdrag gegee om die geraamde R259 miljoen aan uitstaande of agterstallige belasting en dienstegelde  te betaal. Die gelde is deur staatsdepartemente verskuldig aan…

Zuma oneerlik, sê oudregter

Afgetrede Konstitusionele regter Zakeria Yacoob het tydens ‘n radio-onderhoud kaalvuis ingeklim en Jacob Zuma as ‘n “ manipuleerder” beskryf en dat hy hom sien as ‘n oneerlike persoon. Daarteenoor het…

Kano roeiers wen goud

Die SA paar van Hans McGregor en Jasper Mocke se wen Sondag in Duitsland, plaas hul in die nommer een posisie in die K2 klas.  Louis Hatting en Andy Birkett…

Henkel se geelhout boom / Podocarpus henkelii

Henkel se geelhoutboom is ‘n beskermde spesie van die SA Bosboubedryf. Podocarpus henkelii is vernoem na dr. J.S. Henkel, ‘n botanis in die Kaap en Natal. Die naam Podocarpus het…

Ekonomiese data : 20 September 2016 (07:00)

Rand / VSA dollar  R14.00 (R14.13) Rand / euro  R15.63 (R15.78) Rand / Britse pond R18.21 (R18.39) Brent Ruolieprys per vat $45.83 ($46.54) Goud per fyn-ons $1315 ($1316) Petrol 95…

Snowden uitgewys as misdadiger

Die Amerikaanse fluitjieblaser, Edward Snowden, is nie een wat alarm maak nie, maar is wel ’n misdadiger wat behoort te betaal vir sy misdryf. ’n Kommissie van ondersoek het sy…

Selfs die Dene kan betoog

Afleggings van honderde werkers, en besnoeiings in die werkplek, het Denemarke se werkerskorps gedwing om in die strate van Kopenhagen hulle ontevredenheid te kenne te gee. Met plakkate en baniere…

Berlyn: Slegte nuus vir Merkel

Die uitslag van die Berlynse verkiesing die afgelope naweek, het slegte nuus gebring vir die Christen Demokratiese Unie (CDU) van kanselier Angela Merkel. Politieke ontleders in Duitsland sê alhoewel dit…

Internasionale Nuusflitse – 20 September

Turkye Die Turkse anti-terreur polisie het 40 buitelanders in hegtenis geneem wat na bewering bande met die Islamitiese Staat het, en die moontlikheid bestaan dat nog ’n aantal buitelanders gevange…

EU lidlande erg verdeeld

Na die aankondiging van Brittanje dat die land uittree uit die Europese Unie, het die verbrokkeling se spoor al duideliker geword, en moes Duitsland se kanselier Merkel, saam met Frankryk…

Duitsers en immigrante raak slaags

’n Klein dorpie in die Duitse deelstaat Saksen, in die suidooste van die land, het sy rustigheid prysgegee met die koms van Moslem vreemdelinge. Die dorp het nou vir die…

Die Krim is nie geannekseer

President Vladimir Poetin van Rusland was kort, saaklik, en duidelik: Rusland het nie die Krim Skiereiland geannekseer nie, maar die inwoners van die Eiland het hulle losgemaak van die korrupte…

WȆRELD  BRUGKAMPIOENSKAPPE   Die grootse kampioenskappe is nou afgehandel en die uitslae met medaljes is soos volg:   Spanne: Mans – 1. Nederland  2. Monaco  3. Pole Vroue – 1….

Zuma kan maar SAA bly vlieg

President Jacob Zuma se gebruikmaking van ‘n kommersiële vlug van die SAL na New York is ‘n bewys dat Suid-Afrika nie ʼn presidensiële straler hoef aan te skaf nie, sê…

Die Afrikaner

deur Denker Beskrywende leesstof oor wie die Afrikaner is, is skaars omdat nie-Afrikaners voortdurend soek na klippe in plaas daarvan om die Afrikaner se goeie bedoelings te probeer verstaan. Wat…

In die skadu van Christus

Op die berg van Israel sal Ek dit plant, en dit sal … ’n heerlike seder word, sodat al die voëls van allerhande vere daaronder sal woon; in die skaduwee…

Ekonomiese data : 19 September 2016 (07:00)

Rand / VSA dollar  R14.13 (R14.21) Rand / euro  R15.78 (R15.96) Rand / Britse pond R18.39 (R18.77) Brent Ruolieprys per vat $46.54 ($46.27) Goud per fyn-ons $1316 ($1314) Petrol 95…

Plaasaanval op Vryburg

‘n Plaasaanval het plaasgevind op die plaas Jacobsval in die Vryburg-distrik. Die boer, mnr. Hennie Holtzhausen,  is uit sy huis gelok deurdat die terroriste die veld aan die brand gesteek…

Kommuniste wil alleen gaan

As gevolg van die ANC se swak leierskap, nie net nasionaal nie maar ook provinsiaal, het die Wes-Kaapse SA Kommuniste Party ‘n beroep op die sentrale party bestuur gedoen om…

Ons is moeg uitgebuit

Unisa en Momentum het ‘n verslag die lig laat sien oor die stand van die geldelike posisie van mense in die middelklas en hoer inkomstegroepe. Daarvolgens het dit geblyk dat…

EFF dreig DA oor grond

Die DA se leiersposisie in van die land se metrorade, is reeds deur die EFF in gevaar gestel deur ‘n waarskuwing van die EFF aan die DA dat laasgenoemde liewer…

Universiteite weer “rustig”

Stellenbosch en Kaapstad se universiteite het weer eens ‘n week van proteste en sitstakings beleef wat klasse en toetse ontwrig het.  Studente is deur sekuriteitsbeamptes by Stellenbosch se biblioteek verwyder…

Bendes beïnvloed opvoeding

Die Ministers van basiese onderwys, Angie Motshekga, het in ‘n verklaring gemeld dat bendes se betrokkenheid by skole ‘n baie negatiewe invloed het op die onderwysstelsel en gevra dat skole…