Monthly Archives: September 2016

Brexit: Ierland gaan hof raadpleeg

Een van Noord-Ierland se mees senior wetgeleerde sal waarskynlik betrokke raak in ’n wetsgeding om die Verenigde Koninkryk te stop om uit te tree as lid van die Europese Unie….

Peiling toon AFD groei steeds

Die jongste meningspeiling in Duitsland toon die volgehoue groei van die Alternatief vir Duitsland (AFD) en koste van die regerende CDU van kanselier Angela Merkel. Die peiling wat die afgelope…

Amerika op pad na selfvernietiging

Die Verenigde State van Amerika sal moet insien dat sy beleid en die koers wat hy inslaan, die pad na selfvernietiging is. Die land en sy regering behoort veel eerder…

Derduisende vlug uit Burundi

Derduisende burgerlikes van die Wes-Afrika staat, Burundi, is aan die wegvlug uit die land en maak hulle tuis in die buurlande waar hulle ook nie welkom is nie. In die…

Indië koop Franse vegvliegtuie

Die regering van Indië het ’n kooptransaksie onderteken by die France Dassault Aviation om 36 Rafale vegvliegtuie te lewer, nadat spanning tussen Indië en Pakistan toegeneem het. Indië wil glo…

Oostenryk neem leiding met immigrante krisis

Europa se mees prominente leiers is deur die Oostenrykse kanselier, Christian Kern, uitgenooi en ontvang in Wene, om die immigrante krisis te bespreek en oplossings te vind. Nege lande se…

Internasionale Nuusflitse – 27 September

VSA In Houston in die Amerikaanse deelstaat Texas het ’n nie-blanke losgebrand en verskeie mense ernstig gewond waarna die polisie hom doodgeskiet het. Die eerste berigte dui daarop dat sowat…

Zuma se broer vra hy moet uittree

‘n Broer van ANC-president, Jacob Zuma, het gevra dat sy president-broer moet aftree. Zuma se broer Michael woon ook by Nkandla. Hy sê die toenemende openbare ontevredenheid met sy broer,…

Groot geld vir Hlaudi

Die omstrede grootbaas van die SABC, Hlaudi Motsoeneng, dompel homself in verdere omstredenheid deur ‘n yslike bonus aan homself toe te ken of te laat toekom. Dit volg op sy…

Mugabe wil Afrika onttrek uit die VN

Dit word berig dat Robber Mugabe gesê het dat Afrika gereed is om uit die Verenigde Nasies te onttrek as daar nie aan eise vir hervorming gehoor gegee word nie….

Ekonomiese data : 26 September 2016 (07:00)

Rand / VSA dollar  R13.72 (R13.66) Rand / euro  R15.40 (R15.30) Rand / Britse pond R17.77 (R17.78) Brent Ruolieprys per vat $46.27 ($47.78) Goud per fyn-ons $1333 ($1333) Petrol 95…

Brexit: Skotland gaan referendum hou

Die kiesers van Skotland het, net soos die kiesers van Noord-Ierland, ten gunste van voortgesette lidmaatskap van die Europese Unie gestem tydens die Britse referendum. Skotland se eerste minister, Nicola…

Geleerde sê Trump gaan wen

Niemand weet werklik wie die presidentsverkiesing in die Verenigde State gaan wen op 8 November nie, veral omdat die steun vir Donald Trump en Hillary Clinton redelik gelykop is op…

Duitse koalisieleiers in samesprekings

Die politieke leiers van die Christen Demokratiese Unie (CDU) van Bondskanselier Angela Merkel, en die leier van die Christen Sosiale Unie (CSU),  Horst Seehofer, het die afgelope naweek dringende samesprekings…

Miljoene Yahoo rekenings gekaap

Kuberkrakers het waarskynlik daarin geslaag om in te breek op die databank van Yahoo verbruikers en die persoonlike inligting bekom van sowat 500 miljoen mense. Die maatskappy sê die vermoede…

Rusland stuur vliegdekskip na Sirië

Gerugte vlieg rond dat Rusland gereed maak om een van sy grootste vliegdekskepe na Sirië te stuur om te dien as basis vir die Russiese vegvliegtuie wat in Sirië is….

Verwoede gevegte duur voort in Aleppo

Die Siriese Weermag het met hernude gevegte begin in die grootste deel van die stad Aleppo, in die noordelike gebied van Sirië, en word deur waarnemers beskryf as die mees…

Premier wil immigrante verjaag

Die premier van Hongarye, Viktor Orban, wil dat Europa meer as ’n miljoen onwettige immigrante wat as sogenaamde vlugtelinge beskryf word, verjaag en laat “opsluit in ’n vlugtelingekamp op ’n…

Internasionale Nuusflitse – 26 September

Brittanje Die Britte is woedend nadat filmvervaardigers die woonhuis van Churchill met Hitler se swastika daarop, gebruik het in ’n nuwe film wat vervaardig is.   Kitskos Meer as 60%…

Mediese fonds koste skerp hoër in 2017

Mediese fondse is tans besig om hul premies vir 2017 vas te stel, en uit voorlopige ramings, veral na die aankondiging van Discovery kan lede van mediese fondse hul gereedmaak…

Is P&P moeg vir loongeskille?

Die voedselreus Pick & Pay, het ‘n loodsprojek begin in Obsevatory, Kaapstad. Dit behels die opening van sogenaamde met selfhelp verkoopspunte.  Kliënte wat die stelsel reeds beproef het meld dat…

Studente vra vir “gedekoloniseerde” onderwys

Die meeste universiteite het aangekondig dat hulle hul deure voorlopig sluit as gevolg van die geweld wat deur ontevrede studente gepleeg word. Studente eis steeds dat hulle gratis tersiêre onderwys…

SA jaer wêreldkampioen

Die Suid Afrikaanse motorfietsjaer, Brad Binder, het die eerste Suid-Afrikaner geword wat ‘n wêreldtitel gewen het sedert Jon Ekerold. Hy het die Moto3 wêreldtitel ingepalm met sy tweede plek in…

‘n Lewende Monument vir dr. Verwoerd

Die eerste tien dae van September dra swaar aan die herinneringe aan Dr Verwoerd. Hy is gebore op 8 September 1901, het Eerste Minister van Suid-Afrika geword op 2 September…

Nuusflitse 23 September

Patel vra ondersoek na ministers Die minister van ekonomiese ontwikkeling, Ebrahim Patel, het ‘n beroep gedoen op ANC-pres. JacobZuma vir wetgewing wat toelaat dat ministers se bankrekeninge nagegaan kan word….

Rand / VSA dollar  R13.66 (R13.56) Rand / euro  R15.30 (R15.18) Rand / Britse pond R17.78 (R17.65) Brent Ruolieprys per vat $47.78 ($47.20) Goud per fyn-ons $1334 ($1333) Petrol 95…

SANRAL kry bloedneus in Kaap

Die Nasionale Pad Agentskapsraad (Sanral) het hul saak in die Appèlhof in Bloemfontein verloor nadat die hof ‘n uitspraak van die Hoër Hof in Kaapstad bevestig het. Die Kaapse hof…

Skoliere ruk hande uit

‘n Onderwyseres van Sandton se prestige skool, Sandown High School, is in haar klas toegesluit deur leerlinge nadat hul gekla het dat die wiskunde toets wat hul afgelê het, te…

3 570 staatsamptenare skuldig aan korrupsie

Sedert die Nasionale Anti-Korrupsielyn in 2004 ingestel is, is meer as 18 000 verdagte gevalle aangemeld. Na ondersoeke is 3 570 mense skuldig bevind waarvan 1 694 afgedank is, 438 is…

Eskom wil voorafbetaalde krag instel

Brian Molefe, die HUB van Eskom, het gevra dat wetgewing ingestel moet word wat alle verbruikers van elektrisiteit verplig om van voorafbetaalde krag gebruik te maak. Eskom verloor jaarliks miljoene…

SAKP en Cosatu haaks

Spanning tussen die twee vennote was duidelik by ‘n bilaterale vergadering wat gehou is om verskille en uitdagings te besleg. Solly Mapaila het Cosatu in soveel woorde aangespreek deur hul…

Landdros kap aanklaers

Hasina Habib, landdros in Johannesburg, het onbevoegde aanklaers so kwaad dat hul ‘n petisie teen haar opgetrek het en daar nou ‘n ondersoek gelas is om die saak te ondersoek….

Swaar bombardering in Sirië gedurende nagte

Vegvliegtuie het gedurende Donderdagnag die swaarste bombardering op die stad Aleppo uitgevoer wat tot hede in die noord-Siriese stad plaasgevind het die afgelope jaar. ’n Woordvoerder van die Siriese rebelle…

Noodtoestand in VSA weens swart onluste

Verskeie verslae wat die konflik beskryf, is in die afgelope dae vrygestel in Amerika, en in die besonder oor die onrus wat heers in Charlotte, in die deelstaat Noord Carolina….

Groter weerstand teen immigrante in Duitsland

’n Sterk toename in konflik tussen inwoners en onwettige immigrante in die oostelike deel van Duitsland, is volgens die regering ‘n bedreiging vir die maatskaplike rustigheid en ekonomiese ontwikkeling van…

Russe en Duitsers wil bande versterk

Die Duitse Vise-kanselier, Sigmar Gabriel, het samesprekings gehou met die Russiese President Vladimir Poetin oor die krisis in Sirië waar die skietstilstand ooreenkoms hoegenaamd nie suksesvol gehandhaaf word nie. Vise-kanselier…

Falkland: Vreedsame oplossing gevra

In sy nooienstoespraak as hoof van die Argentynse staat voor die Algemene vergadering van die Verenigde Nasies, het President Mauricio Macri Woensdag gevra dat Argentinië en die Verenigde Koninkryk ’n…

Internasionale Nuusflitse – 23 September

Gesondheid Navorsing het aan die lig gebring dat mense minder medikasie nodig het en gesonder kan leef as hulle minder sout en minder suiker inneem, en meer vrugte en groete…

Sjinese ruimtestasie buite beheer

Die Sjinese ruimtesatelliet wat gedoop is Hemelse Paleis, en wat in 2011 gelanseer is, het buite die Sjinese se beheer geraak en het hulle nie meer enige kontrole oor die…

VN wil antibiotika beveilig teen weerstand

Die wêreld se medikasievervaardigers sê hulle wil fabrieke “skoonmaak” wat antibiotika vervaardig, en gaan maatreëls instel om die groot, en onnodige gebruik van die middel te voorkom in ’n poging…

Oekraïne onttrek troepe uit ooste

’n Tweede poging om die konflik in die ooste van die Oekraïne te bewerkstellig is deur middel van onderhandelings bereik, en het die troepemag onttrek in ’n poging om vrede…

Facebook stigter skenk miljarde dollar

Dit stigter van Facebook, Mark Zuckerberg en sy vrou gaan 3 miljard dollar skenk “om siek mense te genees, en om siekte toestande te voorkom, asook ander kontroles ingestel te…

Straf daai posbus…

In Langa in die Kaap, daar onder tannie Helen Zille en haar adjudantjie Patricia de Lille se kantoorvensters, brand die stemvee ook. Al gee die DA hoog op dat alles…

Gwede Matashe verdien ‘n Bells

Vir die eerste keer in maande  was iemand in ANC-kringe bereid om die studente onluste aan te spreek. Gwede Mantashe word aangehaal:  “As ek minister van Hoër Onderwys was sou…

Die land brand steeds

Aan die een kant is studente steeds besig met hulle betogings teen verhoogde klasgelde, en aan die ander kant is diensleweringsbetogings ook steeds aan die gang. ‘n Gebou van die…

Weer kragtekorte in die toekoms

Brian Molefe van Evkom voorsien al weer ernstige kragtekorte Die tekorte kan soortgelyk wees aan dié in 2008 indien Suid Afrika nie kernkrag teen 2035 in plek gaan hê nie….

Polisie sukkel met 10111

Slegs 412 polisiestasies uit ‘n totaal van 1140 stasies landwyd, is direk gekoppel aan die 10111 noodlyn. Gebrekkige kommunikasie as gevolg van probleme met radiotorings, word aangegee as een van…

Denel ook diep in die skuld

Die eens vooruitstrewende wapenvervaardiger het tans ‘n skuldlas van R 3,7 biljoen. Vyf en veertig persent van die skuld moet binne die volgende twaalf maande afgelos word maar die instelling…

Inflasie laer

Die inflasiekoers (Verbruiksprys Indeks)  het vir Augustus 5.9%, jaar-op-jaar geëindig. Julie se jaarsyfer was 6%. Die SARB probeer inflasie bestuur binne ‘n band wat wissel tussen 3% tot 6%. Die…

Sirië woedend oor VSA aggressie

Die aanval van die Amerikaanse vegvliegtuie die afgelope paar dae op die Siriese leërmagte waartydens 62 soldate gedood en meer as ’n 100 beseer is, het die Siriese president in…