Daily Archives: September 30, 2016

Ekonomiese data : 30 September 2016 (07:00)

Rand / VSA dollar  R13.89 (R13.62) Rand / euro  R15.58 (R15.30) Rand / Britse pond R17.98 (R17.71) Brent Ruolieprys per vat $48.93 ($48.65) Goud per fyn-ons $1323 ($1325) Petrol 95…

Tafelberg staan stil

Die Tafelberg kabelspoor staan al etlike dae stil as gevolg van ‘n staking, en dit lyk nie asof ‘n oplossing op die kort termyn in die vooruitsig is nie. Werkers…

Arme Winnie

Ja, die Moeder van die Nasie van Stompie-en-Vuurhoutjie-faam, leef nog. Winnie Mandela het onlangs 80 jaar oud geword, en die geleentheid gebruik om weer ‘n paar onbenullige uitsprake te maak….

Universiteite se struktuurskade al R460 miljoen

Die sogenaamde “FeesMustFall”-veldtog het universiteite tot dusver net aan struktuurskade R460 miljoen gekos tussen Oktober verlede jaar en ei vanjaar. Die laaste rondte geweldpleging is nog nie by hierdie berekeninge…

SABC-verlies “nie Hlaudi se skuld”

In een van die verstommendste vertonings tydens ‘n perskonferensie, het die SABC se nuwe waarnemende uitvoerende hoof, James Aguma, met ‘n glimlag op sy gesig gesê dat hy jammer is…

Perspektief op die verlede verklaar die hede

Verstaanbaar is daar uiteenlopende menings en reaksies ten opsigte van die barbaarse geweld wat ons kampusse verwoes het – “het”, want die skade reeds berokken is in baie gevalle onherstelbaar….

Olieprys het begin styg

Die ooreenkoms wat bereik is tussen die lede van die olieproduserende lande, (OPEC) om olieproduksie in te kort met 32,5 miljoen vate per dag, het ten doel om die olieprys…

Amerikaanse kongres ignoreer Obama

Die Amerikaanse Kongres het Donderdag die veto van President Barack Obama negeer rakende die 11 September aanval op die Wêreld Handelsentrum. ’n Resolusie wat aanvaar is deur die Kongres, lui…

Chemiese wapens gebruik in Soedan

Amnestie Internasionaal het in ’n verklaring gesê dat hulle oor onbetwisbare bewyse beskik dat die Soedannese owerheid chemiese wapen gebruik teen sy eie burgers in die land. Die dekadelange oorlog…

Obama kry weer teenstand

Alhoewel president Barack Obama van Amerika ’n voortydige aankondiging gemaak het van wie as ambassadeur na Kuba gestuur gaan word, het die Republikeine dadelik ’n stokkie voor die plan gesteek….

Duisende in Turkye verhoor afwagtend

Turkye sê sowat 32 000 mense is in afwagting om verhoor te word weens beweerde verbintenisse met Fethullah Gulen, wat deur die regering as die voorloper van die mislukte staatsgreep…

Lufthansa neem Brussel volledig oor

Die S’N Air-holding wat die eienaars is van Brussel Airlines, het 55% van hulle belange aan die Duitse lugvaartmaatskappy, Lufthansa verkoop. Die inligting is Woensdag deur die woordvoerders van Lufthansa…

Spaanse Sosialiste erg verdeeld

Minstens 17 senior lede van die Spaanse Sosialiste Party het weens hulle verskille met die party se leier, Pedro Sanchez, die party se topbestuur verlaat. Die ernstige verdeeldheid in die…