Daily Archives: September 29, 2016

Ekonomiese data : 29 September 2016 (07:00)

Rand / VSA dollar  R13.62 (R13.47) Rand / euro  R15.30 (R15.10) Rand / Britse pond R17.71 (R17.48) Brent Ruolieprys per vat $48.65 ($46.10) Goud per fyn-ons $1325 ($1325) Petrol 95…

ANC soek Pretoria terug

Die ANC wil die Tshwane Metroraad, wat Pretoria insluit, onder administrasie plaas en sodoende nuwe verkiesings afdwing. Dit is sy wraak-taktiek nadat hy in die plaaslike regeringsverkiesing van 3 Augustus,…

Universiteite bly kookpotte

Joernaliste wat verslag gedoen het oor die betogings by die Universiteit van Johannesburg (UJ), is na bewering deur privaat veiligheidswagte aangeval en aangerand. Dit is die jongste in die betogings…

Veediefstal bly ‘n kopseer

Twee verdagtes verskyn vandag in die landdroshof op Klerksdorp in verband met veediefstal nadat hulle betrap is met 26 beeste en 18 skape ter waarde van sowat R160 000. Veediefstal bly…

Hlaudi het nuwe senior pos by SABC

Die omstrede hoof van die SABC, Hlaudi Motsoeneng, is binne die organisasie verskuif na ‘n ander senior posisie. Intussen hou die staatsbeheerde openbare uitsaaier vol dat die onlangse uitspraak deur…

Boere skepties oor Landbank hulp

Die Landbank het vroeër bekend gemaak dat hy ’n totaal van sowat R400 miljoen beskikbaar stel aan boere as droogtehulp, maar byna geen landbouer het tot hede daarvoor aansoek gedoen…

Wie is nou die skuldige?

Die internasionale ondersoekspan bevind in hulle jongste verslag dat die BUK-missiel wat die vliegtuig van vlug MH17 in Julie 2014 getref het, nie deur die pro-Russiese rebelle afgeskiet is nie….

Tifoon saai verwoesting in Asië

’n Dodelike tifoon, wat Megi gedoop is, het derduisende Sjinese dakloos gelaat en honderde duisende mense gestroop van hulle besittings terwyl duisende vissersbote in die slag gebly het. Megi het…

SpaceX maak gereed vir ruimtereis

Die Suid-Afrikaans gebore ruimte tegnoloog, Elon Musk, het pas die sluier gelig hoe hy met sy ruimtevaart bedryf, SapceX, ’n sending na Mars wil onderneem in die toekoms. Musk wys…

Is Twitter in die mark?

Die vermoede word glo al sterker dat die sosiale netwerk diens, Twitter dalk binnekort in die mark gaan kom vir ’n nuwe eienaarskap. Verskeie mediaberigte dui daarop dat instansies soos…

Daar’s water op die planeet

Die wetenskaplikes van Nasa beweer dat die “Hubble” ruimteteleskoop verskeie bewyse van water wat op die oppervlakte van Jupiter se maan, wat Europa gedoop is, uitgewys het. Die ruimtedeskundiges meen…

Columbië: Vrede na halfeeu van stryd

Die regering van Columbië en die FARC rebelle het hulle ooreenkoms gestand gedoen, die skietstilstand streng toegepas en uiteindelik die vredesonderhandelings onderteken. Dit het uiteindelik gebeur nadat meer as 200…