Daily Archives: September 28, 2016

Koop boeke en help volksgenote

‘n Besondere poging met boeke, hoop nie net om die Guiness Rekordboek te haal nie, maar om ook hulp te verleen aan boere wat finansieel swaarkry. “Miljoen boeke vir Jakes”…

Toegewings lei tot Ondergang

Beginseltoegewings aan ander volke beteken dat van belangrike eie beginsels afgewyk moet word. Die doel van toegewings is immers dat van twee kante af prysgegee moet word. Gewoonlik staan die…

Wedvlugduiwe – deelname

Duifwedvlugte is nie soos by renperde wat gelyktydig wegspring en by dieselfde wenstreep eindig nie. ‘n Duiweboer plaas sy duiwe ‘n duiwemandjie. Dit is ‘n houer met goeie ventilasie. Hy…

Verkryging en behoud van vryheid in perspektief

Na die herdenking van Volkserfenisdag, kyk ons terug na etlike rubrieke, wat die belangrikheid van gekwalifiseerde stemreg, leierskap en gesonde strukture uitgelig het. Maar hoe verkry ´n volk vryheid, belangriker…

Motorrubriek – BMW X1 xDrive 25i

Die BMW X1 is die ideale sportnuts-voertuig vir ‘n gesin met kinders.  Daar is meer as genoeg plek om die kinders te akkommodeer en die veiligheid daarvan is ideaal en…

Worsboom / Kigelia africana

‘n Pragtige boom vir die klein of groot tuine. Die worsboom is in die familie Bigniaceae. Dit is ‘n boom wat regop groei met lang digte takke en die stam…

Lekkergoed vir die naweek

Kom ons maak ‘n maklike en vinnige ongebakte kaaskoek vir die naweek. Dis mos tyd vir ietsie koel en romerig en sag op die tong.   Amarula Kaaskoek   Vir…

’n Heilige Tempel van God

Weet julle nie dat julle ’n tempel van God is en die Gees van God in julle woon nie? … die tempel van God is heilig, en dit is julle…

Jaarlikse plaasmoord herdenking

Die jaarlikse herdenking van slagoffers van plaasmoorde en plaasaanvalle by die Witkruismonument net buite Pietersburg, beloof om ‘n besondere geleentheiod te wees. Die geleentheid vind plaas die naweek van 30…

Onderwys in krisis

Hierdie woorde is vele kere in die verlede geopper, maar nooit was dit so waar as nou in die nuwe Suid Afrika nie.  Kernsake soos moedertaalonderrig en kulturele verskille word…

Blank en swart moet trou – DA se Mmusi

Blankes moet ‘n swart taal leer praat, sodat hulle meer met swartmense kan trou. Dit was die boodskap van die DA-leier, Mmusi Maimane, tydens ‘n toespraak in Soweto op die…

Nog ‘n Zuma-vriendjie aangestel

Die aanstelling van Arthur Fraser as die nuwe direkteur-generaal van die Staatsveiligheidsagentskap is ʼn bewys dat president Jacob Zuma steeds probeer om persoonlike lojaliste in strategiese posisies aan te stel,…

Nog ʼn brandstofheffing?

Die uitstel deur die Departement van Energie om te besluit oor die internasionale vereistes op voertuigbrandstofbesoedeling sal een of ander tyd opgeklaar moet word. Die aanpassing vir die ses raffinaderye…

Rusland bewys die wêreld verkeerd

Rusland het Dinsdag nuwe radarbeelde aangebied waarin duidelik uitgebeeld word dat die vliegtuig van vlug MH 17, beslis nie deur die pro-Russiese rebelle in die Oekraïne neergeskiet is nie. Die…

Belgiese vrese dat terroriste insypel

Die owerheid, sowel as talle inwoners van België, is bekommerd dat ondersteuners van die Islamitiese Staat (IS) geleidelik kan insypel in die veiligheidsdienste van die land. Die moontlikheid is ook…

Sjina soek lewe in die ruimtes

Sjina het die afgelope naweek die wêreld se grootste radioteleskoop in gebruik geneem waarmee die land moontlike lewe in die buitenste ruim wil opspoor. Die reuse teleskoop van bykans 500…

Switsers stem vir groter spioenasie

Die kiesers van Switserland het die afgelope naweek ten gunste van die konfederasie se versterkte spioenasie netwerk gestem. Die meerderheidsbesluit het gekom te midde van die opposisiepartye se beswaar dat…

Spaanse Volksparty wen in Galicië

In die tussenverkiesings wat gehou is in twee streke van Spanje, waarvan Galicië die belangrikste is, het die gematigde Volksparty so goed gevaar dat hy ’n goeie kans het om…

Sinneloosheid van Trump-Clinton debat

Maandagaand het die wêreld tot stilstand gekom toe sowat 200 miljoen mense na die sinnelose debat tussen Donald Trump en Hillary Clinton aanskou het op bykans elke internasionale TV kanaal….

Ekonomiese data : 28 September 2016 (07:00)

Rand / VSA dollar  R13.47 (R13.58) Rand / euro  R15.10 (R15.27) Rand / Britse pond R17.48 (R17.59) Brent Ruolieprys per vat $46.10 ($47.22) Goud per fyn-ons $1325 ($1335) Petrol 95…