Daily Archives: September 26, 2016

Zuma se broer vra hy moet uittree

‘n Broer van ANC-president, Jacob Zuma, het gevra dat sy president-broer moet aftree. Zuma se broer Michael woon ook by Nkandla. Hy sê die toenemende openbare ontevredenheid met sy broer,…

Groot geld vir Hlaudi

Die omstrede grootbaas van die SABC, Hlaudi Motsoeneng, dompel homself in verdere omstredenheid deur ‘n yslike bonus aan homself toe te ken of te laat toekom. Dit volg op sy…

Mugabe wil Afrika onttrek uit die VN

Dit word berig dat Robber Mugabe gesê het dat Afrika gereed is om uit die Verenigde Nasies te onttrek as daar nie aan eise vir hervorming gehoor gegee word nie….

Ekonomiese data : 26 September 2016 (07:00)

Rand / VSA dollar  R13.72 (R13.66) Rand / euro  R15.40 (R15.30) Rand / Britse pond R17.77 (R17.78) Brent Ruolieprys per vat $46.27 ($47.78) Goud per fyn-ons $1333 ($1333) Petrol 95…

Brexit: Skotland gaan referendum hou

Die kiesers van Skotland het, net soos die kiesers van Noord-Ierland, ten gunste van voortgesette lidmaatskap van die Europese Unie gestem tydens die Britse referendum. Skotland se eerste minister, Nicola…

Geleerde sê Trump gaan wen

Niemand weet werklik wie die presidentsverkiesing in die Verenigde State gaan wen op 8 November nie, veral omdat die steun vir Donald Trump en Hillary Clinton redelik gelykop is op…

Duitse koalisieleiers in samesprekings

Die politieke leiers van die Christen Demokratiese Unie (CDU) van Bondskanselier Angela Merkel, en die leier van die Christen Sosiale Unie (CSU),  Horst Seehofer, het die afgelope naweek dringende samesprekings…

Miljoene Yahoo rekenings gekaap

Kuberkrakers het waarskynlik daarin geslaag om in te breek op die databank van Yahoo verbruikers en die persoonlike inligting bekom van sowat 500 miljoen mense. Die maatskappy sê die vermoede…

Rusland stuur vliegdekskip na Sirië

Gerugte vlieg rond dat Rusland gereed maak om een van sy grootste vliegdekskepe na Sirië te stuur om te dien as basis vir die Russiese vegvliegtuie wat in Sirië is….

Verwoede gevegte duur voort in Aleppo

Die Siriese Weermag het met hernude gevegte begin in die grootste deel van die stad Aleppo, in die noordelike gebied van Sirië, en word deur waarnemers beskryf as die mees…

Premier wil immigrante verjaag

Die premier van Hongarye, Viktor Orban, wil dat Europa meer as ’n miljoen onwettige immigrante wat as sogenaamde vlugtelinge beskryf word, verjaag en laat “opsluit in ’n vlugtelingekamp op ’n…

Internasionale Nuusflitse – 26 September

Brittanje Die Britte is woedend nadat filmvervaardigers die woonhuis van Churchill met Hitler se swastika daarop, gebruik het in ’n nuwe film wat vervaardig is.   Kitskos Meer as 60%…

Mediese fonds koste skerp hoër in 2017

Mediese fondse is tans besig om hul premies vir 2017 vas te stel, en uit voorlopige ramings, veral na die aankondiging van Discovery kan lede van mediese fondse hul gereedmaak…

Is P&P moeg vir loongeskille?

Die voedselreus Pick & Pay, het ‘n loodsprojek begin in Obsevatory, Kaapstad. Dit behels die opening van sogenaamde met selfhelp verkoopspunte.  Kliënte wat die stelsel reeds beproef het meld dat…

Studente vra vir “gedekoloniseerde” onderwys

Die meeste universiteite het aangekondig dat hulle hul deure voorlopig sluit as gevolg van die geweld wat deur ontevrede studente gepleeg word. Studente eis steeds dat hulle gratis tersiêre onderwys…

SA jaer wêreldkampioen

Die Suid Afrikaanse motorfietsjaer, Brad Binder, het die eerste Suid-Afrikaner geword wat ‘n wêreldtitel gewen het sedert Jon Ekerold. Hy het die Moto3 wêreldtitel ingepalm met sy tweede plek in…

‘n Lewende Monument vir dr. Verwoerd

Die eerste tien dae van September dra swaar aan die herinneringe aan Dr Verwoerd. Hy is gebore op 8 September 1901, het Eerste Minister van Suid-Afrika geword op 2 September…