Daily Archives: September 23, 2016

Nuusflitse 23 September

Patel vra ondersoek na ministers Die minister van ekonomiese ontwikkeling, Ebrahim Patel, het ‘n beroep gedoen op ANC-pres. JacobZuma vir wetgewing wat toelaat dat ministers se bankrekeninge nagegaan kan word….

Rand / VSA dollar  R13.66 (R13.56) Rand / euro  R15.30 (R15.18) Rand / Britse pond R17.78 (R17.65) Brent Ruolieprys per vat $47.78 ($47.20) Goud per fyn-ons $1334 ($1333) Petrol 95…

SANRAL kry bloedneus in Kaap

Die Nasionale Pad Agentskapsraad (Sanral) het hul saak in die Appèlhof in Bloemfontein verloor nadat die hof ‘n uitspraak van die Hoër Hof in Kaapstad bevestig het. Die Kaapse hof…

Skoliere ruk hande uit

‘n Onderwyseres van Sandton se prestige skool, Sandown High School, is in haar klas toegesluit deur leerlinge nadat hul gekla het dat die wiskunde toets wat hul afgelê het, te…

3 570 staatsamptenare skuldig aan korrupsie

Sedert die Nasionale Anti-Korrupsielyn in 2004 ingestel is, is meer as 18 000 verdagte gevalle aangemeld. Na ondersoeke is 3 570 mense skuldig bevind waarvan 1 694 afgedank is, 438 is…

Eskom wil voorafbetaalde krag instel

Brian Molefe, die HUB van Eskom, het gevra dat wetgewing ingestel moet word wat alle verbruikers van elektrisiteit verplig om van voorafbetaalde krag gebruik te maak. Eskom verloor jaarliks miljoene…

SAKP en Cosatu haaks

Spanning tussen die twee vennote was duidelik by ‘n bilaterale vergadering wat gehou is om verskille en uitdagings te besleg. Solly Mapaila het Cosatu in soveel woorde aangespreek deur hul…

Landdros kap aanklaers

Hasina Habib, landdros in Johannesburg, het onbevoegde aanklaers so kwaad dat hul ‘n petisie teen haar opgetrek het en daar nou ‘n ondersoek gelas is om die saak te ondersoek….

Swaar bombardering in Sirië gedurende nagte

Vegvliegtuie het gedurende Donderdagnag die swaarste bombardering op die stad Aleppo uitgevoer wat tot hede in die noord-Siriese stad plaasgevind het die afgelope jaar. ’n Woordvoerder van die Siriese rebelle…

Noodtoestand in VSA weens swart onluste

Verskeie verslae wat die konflik beskryf, is in die afgelope dae vrygestel in Amerika, en in die besonder oor die onrus wat heers in Charlotte, in die deelstaat Noord Carolina….

Groter weerstand teen immigrante in Duitsland

’n Sterk toename in konflik tussen inwoners en onwettige immigrante in die oostelike deel van Duitsland, is volgens die regering ‘n bedreiging vir die maatskaplike rustigheid en ekonomiese ontwikkeling van…

Russe en Duitsers wil bande versterk

Die Duitse Vise-kanselier, Sigmar Gabriel, het samesprekings gehou met die Russiese President Vladimir Poetin oor die krisis in Sirië waar die skietstilstand ooreenkoms hoegenaamd nie suksesvol gehandhaaf word nie. Vise-kanselier…

Falkland: Vreedsame oplossing gevra

In sy nooienstoespraak as hoof van die Argentynse staat voor die Algemene vergadering van die Verenigde Nasies, het President Mauricio Macri Woensdag gevra dat Argentinië en die Verenigde Koninkryk ’n…

Internasionale Nuusflitse – 23 September

Gesondheid Navorsing het aan die lig gebring dat mense minder medikasie nodig het en gesonder kan leef as hulle minder sout en minder suiker inneem, en meer vrugte en groete…

Sjinese ruimtestasie buite beheer

Die Sjinese ruimtesatelliet wat gedoop is Hemelse Paleis, en wat in 2011 gelanseer is, het buite die Sjinese se beheer geraak en het hulle nie meer enige kontrole oor die…

VN wil antibiotika beveilig teen weerstand

Die wêreld se medikasievervaardigers sê hulle wil fabrieke “skoonmaak” wat antibiotika vervaardig, en gaan maatreëls instel om die groot, en onnodige gebruik van die middel te voorkom in ’n poging…

Oekraïne onttrek troepe uit ooste

’n Tweede poging om die konflik in die ooste van die Oekraïne te bewerkstellig is deur middel van onderhandelings bereik, en het die troepemag onttrek in ’n poging om vrede…

Facebook stigter skenk miljarde dollar

Dit stigter van Facebook, Mark Zuckerberg en sy vrou gaan 3 miljard dollar skenk “om siek mense te genees, en om siekte toestande te voorkom, asook ander kontroles ingestel te…