Daily Archives: September 22, 2016

Straf daai posbus…

In Langa in die Kaap, daar onder tannie Helen Zille en haar adjudantjie Patricia de Lille se kantoorvensters, brand die stemvee ook. Al gee die DA hoog op dat alles…

Gwede Matashe verdien ‘n Bells

Vir die eerste keer in maande  was iemand in ANC-kringe bereid om die studente onluste aan te spreek. Gwede Mantashe word aangehaal:  “As ek minister van Hoër Onderwys was sou…

Die land brand steeds

Aan die een kant is studente steeds besig met hulle betogings teen verhoogde klasgelde, en aan die ander kant is diensleweringsbetogings ook steeds aan die gang. ‘n Gebou van die…

Weer kragtekorte in die toekoms

Brian Molefe van Evkom voorsien al weer ernstige kragtekorte Die tekorte kan soortgelyk wees aan dié in 2008 indien Suid Afrika nie kernkrag teen 2035 in plek gaan hê nie….

Polisie sukkel met 10111

Slegs 412 polisiestasies uit ‘n totaal van 1140 stasies landwyd, is direk gekoppel aan die 10111 noodlyn. Gebrekkige kommunikasie as gevolg van probleme met radiotorings, word aangegee as een van…

Denel ook diep in die skuld

Die eens vooruitstrewende wapenvervaardiger het tans ‘n skuldlas van R 3,7 biljoen. Vyf en veertig persent van die skuld moet binne die volgende twaalf maande afgelos word maar die instelling…

Inflasie laer

Die inflasiekoers (Verbruiksprys Indeks)  het vir Augustus 5.9%, jaar-op-jaar geëindig. Julie se jaarsyfer was 6%. Die SARB probeer inflasie bestuur binne ‘n band wat wissel tussen 3% tot 6%. Die…

Sirië woedend oor VSA aggressie

Die aanval van die Amerikaanse vegvliegtuie die afgelope paar dae op die Siriese leërmagte waartydens 62 soldate gedood en meer as ’n 100 beseer is, het die Siriese president in…

VN noodvoorraad word verwoes

’n Woordvoerder van die Amerikaanse weermag het Rusland daarvan beskuldig dat hy verantwoordelik is vir die vernietiging van die Verenigde Nasies se konvooi vragmotors met noodvoorraad wat vir Sirië bedoel…

Zimbabwe kan nie betaal nie

Die gebedel om ’n geldjie te kry, het misluk, want die Sjinese het wel tonne rys geskenk, maar nie ’n duit verder in die vorm van geld nie. Die Zimbabwiese…

Frankryk betaal ’n duur prys

President Hollandè van Frankryk was aanvanklik net so entoesiasties as kanselier Merkel van Duitsland om die onwettige immigrante in sy land te ontvang, maar die entoesiasme is gedemp toe terroriste…

Immigrante kry nog meer voordele

Die hulpooreenkoms wat aangegaan is deur 193 lande tydens die Verenigde Nasies se onlangse vergadering, het ten doel om die onwettige immigrante van die wêreld te ondersteun en meer hulp…

Noord-Korea ignoreer VN waarskuwings

Die kommunistiese regering van Kim Jong-un in Noord-Korea steur hom blykbaar nie aan die Verenigde Nasies se dreigement van verskerpte sanksies nie, want die ontwikkeling van gevorderde wapens duur onverpoos…

Ekonomiese data : 22 September 2016 (07:00)

Rand / VSA dollar  R13.56 (R13.92) Rand / euro  R15.18 (R15.49) Rand / Britse pond R17.65 (R18.00) Brent Ruolieprys per vat $47.20 ($46.47) Goud per fyn-ons $1333 ($1310) Petrol 95…