Daily Archives: September 21, 2016

Apartheid-era hofsaak teen polisie uitgestel

Die saak teen vier voormalige polisiemanne van Soweto is uitgestel tot 25 November. Die vier, Tim Radebe, Willem Coetzee, Anton Pretorius en Frederik Mong, word beskuldig van die moord op…

Jammer, Meneer Paulsmeier!

Op 18 Julie 2016 het Die Vryburger ‘n berig geplaas onder die opskrif “Filantroop se droogtehulp aan boere net ‘n handvol vere”. Daarin is onder andere melding gemaak van mnr….

Universiteite nou slagvelde

“FeesMustFall” rampokkers het die Universiteit van Witwatersrand in ‘n oorlogsone verander. Amokmakers het met polisie en sekerheidspersoneel gebots, ‘n gebou beskadig en 32 studente is gearresteer. Alle klasse is vir…

Posisioneer vir ’n werklose wêreld

Geleerdes het oor dekades gesê mense moet hulleself van ’n inkomste verseker deur eerstens te sorg dat hulle goed gekwalifiseer is en daarmee hulle byna onmisbaar maak. Met die tyd…

Trump se waarskuwings bewaarheid

Die herhaalde waarskuwings wat deur die Republikeinse presidentskandidaat, Donald Trump, gerig is tot die kiesers van Amerika, het die afgelope paar dae waarheid geword toe vyf verskillende bomontploffings die land…

EU beboet McDonalds met miljoene

Die multinasionale kitskos maatskappy McDonalds, gaan waarskynlik die volgende Amerikaanse maatskappy word wat deur die Europese Unie swaar beboet gaan word weens beweerde belasting ontwyking. Die Britse koerant, die Financial…

Duisende dwelmsmokkelaars gedood

Die omstrede President Rodrigo Duterte van die Filippynse Eilande is blykbaar vasbeslote om dwelmhandelaars, smokkelaars, en selfs verslaafdes uit te roei in sy geteisterde land. In die afgelope 10 weke…

Poetin weer verkies tot president

Die regerende party, Verenigde Rusland het die verkiesing gewen met 54% van die stemme teenoor die vorige verkiesing se 49% stemme. Die Russiese Ondersoek Buro het Maandag die inligting bekend…

Internasionale Nuusflitse – 21 September

Griekse Eilande Meer as 4 000 onwettige immigrante moes uit hulle kamp vlug toe ’n brand ontstaan het nadat die inwoners in gevegte met mekaar slaags geraak het. Sowat 30…

Krugerwildtuin sukkel in droogte

Die wêreldberoemde Nasionale Krugerwildtuin is tans vasgevang in die ergste droogte die afgelope 35 jaar. Die ernstige tekort aan weiding en die leë damme het die Wildtuin gedwing om van…

Futuregrowth onttrek uit steenkool

Futuregrowth, wat deur Old Mutual besit word, het aangekondig dat hulle voortaan nie meer befondsing aan steenkoolmyne sal gee nie. Futuregrowth beheer ongeveer R170-miljard se fondse en het reeds ʼn…

Konflik tussen Russe ent VSA raak gevaarlik

’n Konvooi vragmotors met noodvoorraad voedsel en mediese middels wat bestem was vir die mense in Sirië, is deur vegvliegtuie vernietig in ’n verwoede lugaanval. Die vragmotors van die Verenigde…

Ekonomiese data : 21 September 2016 (07:00)

Rand / VSA dollar  R13.92 (R14.00) Rand / euro  R15.49 (R15.63) Rand / Britse pond R18.00 (R18.21) Brent Ruolieprys per vat $46.47 ($45.83) Goud per fyn-ons $1310 ($1315) Petrol 95…