Daily Archives: September 20, 2016

Op die volksakker – Onderskei simptome van oorsake

Die nuus uit baie hoofsentra is gemeng. Terwyl selfsugtige studente weer eens kampusse ontwrig, en hul eie onwilligheid (of onvermoë?) om te presteer op tersiêre vlak met geweld verdoesel, besing…

Nuusflitse 20 September

Allister Spartks oorlede Die oud-redakteur van die verlinkse Rand Daily Mail, Allister Sparks, is in die ouderdom van 83 jaar oorlede.  Hy was ‘n kritikus van die NP-regering, en ‘n…

Wat eet ons by die braaivleis hierdie komende naweek?

Hier volg ‘n heerlike interessante aartappelgereg. Hierdie resep is maklik en gewoonlik het ons al die bestanddele in die kruidenierskas.   Bestanddele: 6 – 8 middelslag aartappels met skil aan…

Leerling gestraf oor apartheid

Betogings het uitgebreek by ‘n skool in Port Elizabeth nadat ‘n leerling gesê het sy wens apartheid kan teruggebring word. Alhoewel die leerling later op advies van haar regsverteenwoordiger om…

Harare hospitaal staak alle roetine operasies

Dit gaan in Zimbabwe net soos in die Vrystaat waar alle roetine operasies gestaak is weens ‘n tekort aan pynstillers. Die Harare Sentrale Hospitaal, tweede grootste in die land, gee…

Vrystaat Hospitale in Krisis

‘n Staking by die Manapo Hospitaal in Qua Qua verlede week het uitgebrei na ander hospitale in die provinsie. Agterstallige oortyd gelde is van die redes vir die staking, volgens…

Universiteite mag self fooie vir 2017 bepaal maar…

Hoër onderwys minister Blade Nzimande het aangekondig dat universiteite self mag besluit oor ‘n verhoging van fooie in 2017, solank die verhoging nie meer as 8% beloop nie. Dit is…

SAUK hoof verloor appél aansoek

Die saak van die SAUK hoof, Hlaudi Motsoeneng, (wat reeds twee jaar sloer) se aansoek tot appèl teen sy skorsing  is in  die appelhof in Kaapstad van die hand gewys….

Johannesburg-Raad skryf Gauteng regering aan

Die Johannesburgse Stadsraad het die Gautengse regering opdrag gegee om die geraamde R259 miljoen aan uitstaande of agterstallige belasting en dienstegelde  te betaal. Die gelde is deur staatsdepartemente verskuldig aan…

Zuma oneerlik, sê oudregter

Afgetrede Konstitusionele regter Zakeria Yacoob het tydens ‘n radio-onderhoud kaalvuis ingeklim en Jacob Zuma as ‘n “ manipuleerder” beskryf en dat hy hom sien as ‘n oneerlike persoon. Daarteenoor het…

Kano roeiers wen goud

Die SA paar van Hans McGregor en Jasper Mocke se wen Sondag in Duitsland, plaas hul in die nommer een posisie in die K2 klas.  Louis Hatting en Andy Birkett…

Henkel se geelhout boom / Podocarpus henkelii

Henkel se geelhoutboom is ‘n beskermde spesie van die SA Bosboubedryf. Podocarpus henkelii is vernoem na dr. J.S. Henkel, ‘n botanis in die Kaap en Natal. Die naam Podocarpus het…

Ekonomiese data : 20 September 2016 (07:00)

Rand / VSA dollar  R14.00 (R14.13) Rand / euro  R15.63 (R15.78) Rand / Britse pond R18.21 (R18.39) Brent Ruolieprys per vat $45.83 ($46.54) Goud per fyn-ons $1315 ($1316) Petrol 95…

Snowden uitgewys as misdadiger

Die Amerikaanse fluitjieblaser, Edward Snowden, is nie een wat alarm maak nie, maar is wel ’n misdadiger wat behoort te betaal vir sy misdryf. ’n Kommissie van ondersoek het sy…

Selfs die Dene kan betoog

Afleggings van honderde werkers, en besnoeiings in die werkplek, het Denemarke se werkerskorps gedwing om in die strate van Kopenhagen hulle ontevredenheid te kenne te gee. Met plakkate en baniere…

Berlyn: Slegte nuus vir Merkel

Die uitslag van die Berlynse verkiesing die afgelope naweek, het slegte nuus gebring vir die Christen Demokratiese Unie (CDU) van kanselier Angela Merkel. Politieke ontleders in Duitsland sê alhoewel dit…

Internasionale Nuusflitse – 20 September

Turkye Die Turkse anti-terreur polisie het 40 buitelanders in hegtenis geneem wat na bewering bande met die Islamitiese Staat het, en die moontlikheid bestaan dat nog ’n aantal buitelanders gevange…

EU lidlande erg verdeeld

Na die aankondiging van Brittanje dat die land uittree uit die Europese Unie, het die verbrokkeling se spoor al duideliker geword, en moes Duitsland se kanselier Merkel, saam met Frankryk…

Duitsers en immigrante raak slaags

’n Klein dorpie in die Duitse deelstaat Saksen, in die suidooste van die land, het sy rustigheid prysgegee met die koms van Moslem vreemdelinge. Die dorp het nou vir die…

Die Krim is nie geannekseer

President Vladimir Poetin van Rusland was kort, saaklik, en duidelik: Rusland het nie die Krim Skiereiland geannekseer nie, maar die inwoners van die Eiland het hulle losgemaak van die korrupte…