Daily Archives: September 18, 2016

Merkel se sleutelpersoon tree uit

Die hoof van die Duitse parlementêre ondersoekspan in die neo-Nazi voorvalle,Clemens Binninger, het besluit om nie deel te neem aan die 2017 Bundestag verkiesing nie. Sy uittrede is ’n geweldige…

Internasionale Nuusflitse – 19 September

VSA verkiesing Woede het losgebars in die Demokratiese party toe Donald Trump gevra het die Geheime Diens agente van Hillary Clinton moet hulle wapens neerlê sodat “ons kan sien wat…

Merkel se CDU byt in die stof

Die Christen Demokratiese Unie van bondskanselier Angela Merkel het ’n drag slae op die lyf geloop met die stadstaat Berlyn se verkiesing die afgelope naweek. Die sosiaal-demokratiese SPD wat die…

Sjina lanseer tweede ruimte laboratorium

Die Tiangong 2 het in ’n rookwolk verlede week die aarde verlaat as die tweede ruimtelaboratorium wat deur Sjina die vreemde ingestuur is. Die tuig is vanaf die Jiuquan Satellite…

Praatlaaier

PraatlaaierAl hoe meer mense kry deesdae apparaatinplantings vir gesondheidredes. Hierdie apparaat verkry energie-aandrywing in die vorm van ‘n ingeplante batterytjie. As die apparaat in die bors ingeplant word, byvoorbeeld ‘n…

Nigerië nou op rommelstatus

Nigerië is deur die kredietgraderingsinstansie, Standard & Poor’s (S&P) afgegradeer na vlak B wat rommelstatus is en nie meer aanbevelingswaardig is vir beleggings nie. Die hoofredes vir die afgradering is…

VBS Bank kry nuwe ondersteuning

Die bank, VBS Mutual Bank, wat in Venda gesetel is en wat aan die ANC president, Jacob Zuma, die R7,8-miljoen geleen het om die ongemagtigde staatskoste op sy eiendom by…

Rusland en VSA beskuldig mekaar oor Sirië

Terwyl die VSA se minister van buitelandse sake Rusland daarvan beskuldig dat hulle die skietstilstand verbreek, het president Vladimir Poetin in Moskou gesê die VSA is nie deursigtig met die…

Filippynse president word ondersoek vir moord

Die omstrede president van die Filippynse Eilande, Rodrigo Duterte, word nou ondersoek nadat hy na bewering as voormalige burgemeester opdrag gegee het dat verskeie mense vermoor moes word. Die Filippynse…

Merkel steier oor immigrasie beleid

Bondskanselier Angela Merkel van Duitsland het gesteier en haar immigrasiebeleid van “ons kan dit doen” laat vaar met die oog op die komende algemene verkiesing in 2017. Daarmee het sy…