Daily Archives: September 16, 2016

Zimbabwiërs maak Pretoria onveilig

Inwoners in sekere Pretoriase voorstede loop die laaste tyd erg deur onder misdaad. In heelwat gevalle, waar veral private veiligheidsmaatskappye suksesse behaal het, blyk dit dat Zimbabwiërs betrokke is by…

De Lille ook spandabelrig

Bewerings dat Patricia De Lille, DA burgemeester van Kaapstad, meer as R 2,2 miljoen spandeer het in vyf maande aan oorsese ritte, maak opslae in die moederstad. Haar verweer was…

Petrolprys styging

Skaars nadat motoriste ‘n verligting gekry het met die vermindering van die brandstofprys in September, waarsku die AA dat daar ‘n styging van 51sent vir petrol en 24 sent vir…

Duur toilette

Die Platinum reus Lonmin het klaarblyklik genoeg geld om te spandeer. Dit het bekend geword dat die myngroep meer as R 20 miljoen spandeer het aan ‘n sanitasie projek vir…

SAID skors senior hoof

Jonas Makwakwa, senior werknemer by die Suid-Afrikaanse Inkomstediens, is geskors na verskeie vrae geopper is oor betalings van meer as  R 1,2 miljoen rand aan hom in die periode 2010…

Twee advokate van rol geskrap

Die hoof van die Gespesialiseerde Handelsmisdaadeenheid, advokaat Lawrence Mrwebi, en die adjunk-nasionale Direkteur  van Openbare Vervolging, advokaat Nomgcobo Jiba, is beide geskrap van die rol van advokate. Dit volg na…

Rusland verhoed IS terreur aanval

Een van die grootste aanvalle wat uitgevoer sou word deur die Islamitiese Staat (IS) in die antieke stad Palmyra, in Sirie, is deur die Russiese weermag gefnuik en honderde stryders…

Vorige Brasiliaanse president word vervolg

Die voormalige ver-linkse Brasiliaanse president, Lula da Silva,  was volgens die hofstukke wat ter sprake is, die “grootste leier” in die korrupsie netwerk wat ’n sentrale rol vervul het in…

Nederland stuur immigrante terug

Die Nederlandse regering het hom beroep op die Dublin-verordening en 450 onwettige immigrante, wat as asielsoekers in die land aangekom het, teruggestuur na Duitsland waarvandaan hulle gekom het. Nederland het…

Rusland demonstreer sy T-14 tenk

Rusland het vir die eerste keer ’n video vrygestel waarin sy nuwe T-14 Armata oorlogstenk gedemonstreer word. Die T-14 word deur deskundiges beskou as die mees gevorderde oorlogstenk ter wêreld…

Falkland: Britte en Argentinië kom ooreen

Alhoewel die konserwatiewe regering in Argentinië van president Mauricio Macri sedert sy bewindsaanvaarding verlede jaar in gesprek getree het met die Britse Eerste Minister, David Cameron, kon geen vordering gemaak…

Skietstilstand deur Oekraïne aanvaar

President Poroshenko van die Oekraïne het in ’n verklaring gesê sy land het die voorstel van die separatiste leier aanvaar en stem in dat ’n skietstilstand gehandhaaf word. Die onluste…

Melkweg veel groter as vermoed

Wetenskaplikes wat die hemelruim bestudeer, het verbaas gereageer in die jongste ontdekking dat die bekende Melkweg veel groter is as wat tot hede aanvaar is. Die Europese Ruimte Agentskap het…

Ekonomiese data : 16 September 2016 (07:00)

Rand / VSA dollar  R14.21 (R14.33) Rand / euro  R15.96 (R16.13) Rand / Britse pond R18.77 (R18.98) Brent Ruolieprys per vat $46.27 ($46.10) Goud per fyn-ons $1314 ($1322) Petrol 95…