Daily Archives: September 15, 2016

BRUGBESKRYWING Deur Kruistroef Elke speler moet ‘n kaart van dieselfde kleur as die eerste kaart speel. Die hoogste kaart van die vier wat gespeel is, wen die pakkie. Elke speler…

Nasionale Vervolgings Gesag en Valke polities gekaap

Die vorige hoof van die Natalse Valke, genl. Johan Booysen, sê dat hy vertroue verloor het in die leierskap van die Nasionale Vervolgings Gesag (NVG). Volgens genl. Booysen is die…

Mega Besighede sterker as State

Die ekonomiese omvang van die tien grootste korporasies in die wêreld is indrukwekkend, indien nie skrikwekkend nie. ʼn Enkele een se batewaarde en omset is groter as die ekonomie van…

Vyf instansies staar afgradering in die gesig

Die graderings firma Moody’s het aangekondig dat hul tans vyf semi-staatsinstellings ondersoek met die moontlikheid van ‘n afgradering. Die instellings is Eskom, Landbank, die Ontwikkelings Bank van SA, Sanral, en…

Joost wen saak teen prokureursorde fonds

Die voormalige Springbok skrumskakel, Joost van der Westhuizen, het sy saak teen die prokureursorde se waarborgfonds  gewen met sy aansoek in die Gauteng Hoë Hof. Joost, wat aan Motor Neuron…

Gemeenskap reken af met Durban kapers

Twee vermeende kapers het hul moses in Durban teëgekom toe omstanders ingetree het en die bejaarde voertuigeienaar te hulp gesnel het. Een kaper is volgens die video, wat op sosiale…

Regeringsamptenare is korrup

Die stelling mag na veralgemening klink, maar volgens die Valke is bykans 400 amptenare reeds sedert 2104 aangekla en skuldig bevind aan korrupsie. Meer as R 10 biljoen se sake…

Kannaland: wie mors die meeste?

Die Kannaland Munisipaliteit se uitstaande skuld beloop meer as R 37 miljoen rand en is besig om dieselfde pad te loop as Oudtshoorn se munisipaliteit wat reeds onder administrasie geplaas…

Eers hare nou dwelms

Polisie moes ingryp in Woodstock by die Queens Park Hoërskool toe meer as 200 leerlinge betoog het teen “beweerde rassisme en voortrekkery by dwelm toetse”. Sewe leerlinge is geskors na…

Ekonomiese data : 15 September 2016 (07:00)

Rand / VSA dollar  R14.33 (R14.41) Rand / euro  R16.13 (R16.17) Rand / Britse pond R18.98 (R18.98) Brent Ruolieprys per vat $46.10 ($47.26) Goud per fyn-ons $1322 ($1320) Petrol 95…

Wie steun vir wie

Gedurende die afgelope twee jaar het die wêreld se politieke toneel radikaal verander na een wat verwarrend kan wees omdat ou vyande nuwe vriendskapsbande gesmee het. Hoe lank sulke bande…

Russe ontbloot Olimpiese korrupsie

Russiese kuberkrakers het ingebreek op die databank van die Olimpiese Komitee se rekenaarstelsel wat die besonderhede bevat van Olimpiese deelnemers wat verbode middels gebruik het. Volgens Britse koerantberigte is verskeie…

EU skuur skouer met Pole

Die konserwatiewe regering in Pole word deur die Europese Unie (EU) verkwalik omdat die land glo oortredings van die land se grondwet begaan, wat tot ’n krisis kan lei. Politieke…

Snowden vra Obama se hulp

Die fluitjieblaser, Edward Snowden, wat as ’n Amerikaanse verraaier beskou word, en sy ondersteunersgroep, het nou ’n beroep gedoen op president Barack Obama van die VSA om toe te tree…

Oekraïne rebelle vra skietstilstand

Vir die eerste keer sedert die onluste uitgebreek het tussen die rebelle en regeringsmagte in die Oekraïne, het die separatiste aangebied om ’n vuurstaking in werking te stel. Die oproep…

VSA vernietig IS chemiese wapens

Vegvliegtuie van Amerika is gebruik om die Islamitiese Staat (IS) se produksieaanleg te vernietig waar hulle chemiese wapens vervaardig en opberg. Die perseel waar IS die chemiese middels berei is…

Bayer neem Monsanto finaal oor

Die Duitse maatskappy Bayer beplan reeds om ’n vierde keer sy aanbod te verbeter om die Amerikaanse reus, Monsanto, oor te neem. Tot hede het Bayer se vorige drie pogings…