Daily Archives: September 14, 2016

Ekonomiese data : 14 September 2016 (07:00)

Rand / VSA dollar  R14.41 (R14.30) Rand / euro  R16.17 (R16.05) Rand / Britse pond R18.98 (R19.02) Brent Ruolieprys per vat $47.26 ($47.96) Goud per fyn-ons $1320 ($1328) Petrol 95…

Swartes moeg om witmense te blameer

Swartes moeg om witmense te blameer Soms skemer die waarheid wel deur. Professor Itumeleng Mosala het ‘n klap uitgedeel oor die “onderdrukking van swartes deur Zuma en sy leiers”.  Hy…

SAID verslag maak opslae

Betalings van bykans R 1,2 miljoen aan ene Jonas Makwakwa tussen 2010 en 2016 word nou bevraagteken. Dit is deel van die voortslepende “oorlog” tussen Tom Moyane (nou Korrektiewe Dienste…

Eersterust se inwoners moeg vir Moslems

Die Moslems vier tans  wêreldwyd die fees van die offerhande (Eid al-Adha) maar dit het nie die inwoners van Eersterust buite Pretoria verhoed om slagspreuke teen huise van Moslems te…

Dwelmprobleem makliker oplosbaar as korrupsie

Voormalige finansminister Trevor Manuel het in ‘n onderhoud gesê dat Suid Afrika se dwelmprobleem makliker is om op te los as korrupsie. Beheer oor regeringskorrupsie is volgens hom uiters moeilik…

Parlementswerkers effens “getrek”

Die dispuut wat bestaan by parlementswerkers is blykbaar nie arbeidsdispute of gekoppel aan diensvoorwaardes nie maar eerder die te gereelde neem van ‘n glasie drank terwyl hul aan diens is….

Op die volksakker – waarom wankel soveel Christelik-volkseie aksies?

September vier ons Volkserfenis-dag: ‘n dag waarop behoudende volksgenote verskillende erfenis-elemente kan herdenk en behoort te herdenk. Maar is die byderwetse gier van “braaidag” – oppervlakkig klink dit onskuldig, terwyl…

VSA bomwerpers vlieg in Suid-Korea

Amerikaanse B-1 bomwerpers wat toegerus kan word met kernbomme, het begin met verkenningswerk oor Suid-Korea terwyl die Noorde duisende van sy troepe ontplooi het in die vloedgeteisterde gebied aan die…

Duitsland sit met reuse kinder armoede

Kinder armoede het in Duitsland gegroei terwyl die land al ryker geword het, is bevind deur navorsers wat ’n onafhanklike studie gedoen het. Die beskuldiging word teen die regering ingebring…

Dreigende oorlogswolke in Korea

In Suid-Korea het die regering glo ’n plan saamgestel om die kommunistiese regering van Noord-Korea tot ’n val te bring weens hulle voortgesette program om kernwapens te ontwikkel. Die regering…

Katalonië smag na onafhanklikheid

Honderde duisende Kataloniërs het die afgelope naweek deelgeneem aan massa-optogte wat regoor die streek gehou is om hulle eis vir onafhanklikheid van Spanje te demonstreer. Die verrigtinge het plaasgevind op…

Turkye erken hulle maak foute

Dit lyk of daar geen einde gaan kom aan die heksejag in Turkye nie, want elke nuwe dag word nog mense in die land geskors, afgedank, of gearresteer, waar duisende…

Internasionale Nuusflitse – 14 September

Brittanje Die voormalige Eerste Minister van Brittanje, David Cameron, het pas aangekondig dat hy as parlementslid uittree om daarmee te voorkom dat hy steurings veroorsaak in die nuwe regering van…

Nou lok Bulgarye ons landbouers

Dit is nie net Georgië, ten suide van Rusland, wat aantreklike pakkette vir Suid-Afrikaanse boere aanbied nie, maar ook ’n land soos Bulgarye het eensklaps die waarde van kundige landbouers…