Daily Archives: September 13, 2016

Minderjariges vermoor vrou voor haar ma

Die 53-jarige mev. Magda van Vuuren van Port Elizabeth, is vermoor tydens ‘n motorkaping. Mev. Van Vuuren het skynbaar verby ‘n groep skoolseuns gery, toe een van hulle ‘n wapen…

“Belastingbetalers kan nie Zuma-grille en giere bekostig”

Die ouditeur-generaal is deur VF+ versoek om onmiddellik ondersoek in te stel na die spandering van R100 miljoen vir ‘n huurvliegtuig vir ANC-president Jacob Zuma. “Die minister van Verdediging en…

Nkandla betaal

Die ANC-staatshoof, Jacob Zuma, het na bewering die geld vir sy Nkandla-woning se onregmatige opknappings betaal. Opposisiepartye is egter nie so heeltemal seker of die bewering wel waar is nie,…

Oud krieketspeler steun rassekwotas

Die voormalige krieketspeler, Gary Kirsten, het hom uitgespreek ten gunste van die ANC-bewind se rassistiese kwotas vir krieketspanne. Hy sê dit is ‘n goeie praktyk wat eintlik al veertig jaar…

Lisensie kantore in Pretoria nou roofplekke

Die “Tshwane” metropolisie het lede van die publiek gewaarsku om op die uitkyk te wees vir swendelaars by die stad se lisensiekantore. Misdadigers wat hul voordoen as lisensiebeamptes, “help” mense…

Universiteit Vrystaat appelleer

Die Hoë Hof in Bloemfontein het verlof toegestaan aan die Universiteit Vrystaat om appèl aan te teken oor die taalbeleid van die universiteit. Vroeër die jaar is die nuwe beleid…

Balju lê beslag op Trein

Die spoor agentskap PRASA moes toesien dat die Balju beslag lê op ‘n sewe-wa trein in Kaapstad. ‘n Sekuriteitsmaatskappy, High Goals Investments oftewel Chuma Sekuriteit, is sedert Julie in ‘n…

Korrupte regeringsamptenare bedreig ekonomie

Regeringskorrupsie word as ʼn bedreiging vir beleggings deur die buiteland beskou. Die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) se hoof, Shuan Abrahams, se verslag in die Parlement toon aan dat daar 951 gevalle…

“Eers was dit Jode, nou onwettige immigrante”

Tydens ’n byeenkoms van die Alternatief vir Duitsland (AFD) waar dr. Frauke Petry, opgetree het voor duisende ondersteuners, het iemand daarop gewys dat Duitsland gedurig die sondebok gemaak word. “Eers was…

Hillary Clinton sukkel met gesondheid

Die Amerikaanse presidentskandidaat, Hillary Clinton, van die Demokratiese Party het longontsteking opgedoen en moes haar verkiesingsveldtog kortknip op aanbeveling van die geneesheer. Haar dokter, Lisa Bardack, het haar toestand bevestig,…

VSA skenk voedsel aan Ethiopië

Die Amerikaanse regering van Barack Obama het aangekondig dat hulle $88 miljoen se voedselhulp geskenk het aan die verhongerde Afrika inwoners van Ethiopië. Met die hulp het die land reeds…

So sukkel Suid-Soedan se mense

Die Minister van Elektrisiteit en Damme in die Suid-Soedan, Nunu Kumba, het die afgelope naweek gesê die regering beplan om krag in te voer van Karumba in die buurstaat Uganda….

Sirië: Russe en VSA sluit ooreenkoms

Die Amerikaanse Minister van Buitelandse Sake, John  Kerry en sy Russiese eweknie,  Sergey Lavrov, het die afgelope naweek in Genève samesprekings gevoer en ’n voorlopige plan saamgestel om ’n skietstilstand…

Ekonomiese data : 13 September 2016 (07:00)

Rand / VSA dollar  R14.30 (R14.38) Rand / euro  R16.05 (R16.18) Rand / Britse pond R19.02 (R19.06) Brent Ruolieprys per vat $47.96 ($47.55) Goud per fyn-ons $1328 ($1329) Petrol 95…

Oorloë sonder wenners en helde

Die moderne manier van oorlogvoering het so ingewikkeld geraak dat die roem van helde ook in die slag gebly het. Deesdae word onbemande vliegtuie die oorwinnaars en is sommer ook…

Ai, die Vakbond se EF-EM

Volksgenote oor die hele Transvaal het saamgespan en hulle ondersteuning gegee toe Radio Pretoria opgerig is, en vir bykans tien jaar het die direksie deur volgehoue verset daarin geslaag om…