Daily Archives: September 12, 2016

Ekonomiese data : 12 September 2016 (07:00)

Rand / VSA dollar  R14.38 (R14.13) Rand / euro  R16.18 (R15.93) Rand / Britse pond R19.06 (R18.80) Brent Ruolieprys per vat $47.55 ($49.49) Goud per fyn-ons $1328 ($1339) Petrol 95…

Die dood is verslind

Hy sal die dood vir ewig vernietig, en die Here HERE sal die trane van alle aangesigte afvee … (Jes. 25:8). … Die dood is verslind in die oorwinning. (1…

Dokumentêre video oor dr. Verwoerd

Die afgelope naweek is twee dokumentêre video’s oor die lewe van dr. HF Verwoerd bekendgestel. Dit het plaasgevind by ‘n spoggeleentheid in die Senotaafsaal van die Voortrekkermonument. Die video bestaan…

Rugsteun-vliegtuig vir Zuma

‘n Onverwagse byvoeging tot ANC-president Jacob Zuma se veeleisende vliegreise, kan die handjievol belastingbetalers wat die land se ekonomie aan die gang hou, nog etlike miljoene rande kos. Nadat die…

“Dankie SABC”-flop

‘n Groot “Dankie SABC”-konsert is die naweek in die Orlando-stadion in Soweto gehou. Wel, dit moes ‘n groot konsert gewees het, maar dit was nie. Die stadion het 40 000 sitplekke,…

Swart Besigheidsforum vra: “Zuma moet bly”

Die Black Business Council het by monde van hul president Ndaba Ntsele, ANC-president Jacob  Zuma glo versoek om sy volle ampstermyn uit te dien en hom verseker van hul steun….

Langenhoven se les aan Clinton

Hillary Clinton se opmerking dat die helfte van Donald Trump se ondersteuners : seksisties, rassisties en homofobies is, het nogal ‘n terugslag vir haar beteken en sy het die dag…

Motor rubriek – Sunbeam Tiger V8

Die Sunbeam Tiger is ‘n hoë werkverrigting weergawe van die Britse Roote’s Group Sunbeam Alpine. Die ontwikkeling is deur ‘n bekende Amerikaanse renjaer Carol Shelby gedoen en dit is vervaardig…

Olienhoutboom / wilde olyfboom / Olea oleaster

Soos ons almal weet is dit mos boomplant maand en wat ‘n verskeidenheid het ons net nie om van te kies nie. Die olienhout of wilde olyfboom is in die…

Wat eet ons vanaand?

Wat eet ons vanaand? Dit is mos nou net reg vir ‘n heerlike slaai en ‘n broodrolletjie daarmee saam. Hier volg ‘n voedsame biltongslaai.   Spesery neute en biltongslaai Bestanddele…

Turkye ontslaan duisende Koerdiese onderwysers

Uit die Turkse hoofstad Ankara word berig dat die regering derduisende Koerdiese onderwyspersoneel afgedank het omdat hulle na bewering verbind word met die Koerdiese Werkers Party (PKK). President Recep Tayyip…

EU gee duisende debietkaarte weg

Debietkaarte, waarop daar vir elkeen ’n reusebedrag inbetaal is, gaan aan mense in Turkye gegee word om te verhinder dat hulle Europa binnestroom. Dié optrede van die Europese Unie is…

Kabelkar steek vas in Franse Alpe

’n Aantal kabelkarre wat oor die Mont Blanc in die Franse Alpe beweeg, het onverwags vasgesteek en minstens 110 mense in die lug laat hang. Die kabelkarre het op ’n…

Terroriste propaganda oorsprong opgespoor

’n Groep navorsers en ’n tegnologiese span in die rekenaarwetenskap het ’n sagteware program ontwikkel met behulp van ’n taaltegnologie bedryf van Textgain en die Universiteit van Antwerpen, om terroristepropaganda…

Siriese rebelle bevelvoerder gedood

Die Siriese rebelle, wat deur die Amerikaanse weermag gesteun word, se bevelvoerende kommandant is glo deur die Amerikaanse koalisie in ’n lugaanval gedood. Die rebelle, wat bekend staan as die…

Amerika vrees buitelandse inmenging

Met die Amerikaanse presidentsverkiesing om die draai, het verskeie politici en die FBI hulle kommer uitgespreek dat buitelandse inmenging die verkiesing kan beïnvloed. Die Federale Polisie (FBI) het glo die…

Noord-Korea aardbewing was kerntoets

Noord-Korea het die afgelope naweek ’n reuse kerntoets uitgevoer wat die Richterskaal op 5,2 laat bewe het. Die aardbewing wat in die noordelike Koreaanse staat was, is deur die Amerikaanse…

Internasionale Nuusflitse – 12 September

Tanzanië ’n Aardbewing wat 5,7 op die Richterskaal geregistreer het in Tanzanië, het die lewens van 15 mense geëis en 110 ander ernstig beseer deur geboue wat inmekaar gestort het….