Daily Archives: September 7, 2016

Kredietafgradering bly steeds moontlik

  Zuma se ekonomiese telbord lyk baie swak, meen dr. Roelof Botha, onafhanklike ekonoom. Hy was ‘n spreker by TLU SA se kongres in Pretoria. In ses jaar tyd het…

TLU SA se leiers eenparig herkies

Mnr. Louis Meintjes is eenparig herkies as TLU SA se president op dié unie se kongres. Mnr. Henry Geldenhuys is ook herkies as adjunk-president. Thenis Kruger is herkies as voorsitter…

TLU SA en APA bou saam aan Landbou-Instituut

‘n Nuwe landbou-instituut, vry van studente-opstande. Dit is die toekomsvisie wat by TLU SA se kongres bekendgemaak is. TLU SA se Hoofbestuurder, het die sluier gelig oor die TLU SA…

Grondwetlike waarborge is ongewaarborg

Sedert 1994 is ons blootgestel en in wese geteister deur ‘n ongeëwenaarde propaganda-aanslag om ‘n afgodediens en bygeloof te skep dat die Grondwet as gewaarborgde instelling beskou kan word. So…

Afrika bo die Zambezi aanvaar die Afrikaner

Suid-Afrikaanse boere is baie gewild in Afrika, en daar is reeds sowat 3 000 Suid-Afrikaanse boere elders op die Afrika-kontinent.  Tog bly eiendomsekerheid ‘n probleem. Daar is net 4 lande waar…

Boeredames doen eie ding

Terwyl die manne met hulle sake doenig is, hou die boervroue hulle met nulle eie dinge besig. TLU SA se kongres is tans by die WNNR in Pretoria aan die…

Ekonomiese data : 7 September 2016 (07:00)

Rand / dollar  R13.95 (R14.38)/ $1 Rand / euro  R15.68 (R16.04) / €1 Rand / pond R18.66 (R19.13) / £1 Brent Ruolieprys per vat $47.51($47.71) Goud per fyn-ons $1351 ($1327)…

Nuwe landbou vennootskap bepleit

TLU SA bemark en regverdig nie die regeringsbeleid aan die boere nie. TLU SA fokus op die belange van die boere. So het die President van TLU SA, mnr. Louis…

Studente-onluste duur voort

Studente van die Universiteit van KwaZulu-Natal, het weer eens die geweldspad geneem en een van die oudste koshuise op die kampus afgebrand. Skynbaar is ‘n matras in die koshuis aan…

Onderwyser-optrede benodig aandag

Basiese onderwys in Suid-Afrika is in ‘n  krisis en daardeur sê ek nie dat daar nie programme moet wees wat spesifiek gerig is op arm kinders en gesinne om te…

Iran sluit 800 winkels oor klere

Die polisie in Iran het meer as 800 winkels gesluit wat glo “onkonvensionele” en “onwelvoeglike” items in voorraad het. Die inligting is deur die land se TV kanaal bekend gemaak,…

VSA-Russiese onderhandelings misluk

Die Islamitiese Staat (IS) terroriste het verklaar dat hulle verantwoordelikheid aanvaar vir ’n reeks bomontploffings in Sirië waartydens tientalle onskuldige burgerlikes gedood is. Terwyl dit gebeur het, was Russiese en…

Bayer verhoog weer sy Monsanto aanbod

Die Duitse medisyne reus, Bayer, het sy aanbod om die omstrede Amerikaanse Monsanto te koop, weer verhoog na 127,5 dollar per aandeel. Dit is die derde aanbod wat Bayer gemaak…

Apple belasting eis dalk weerwraak

Die hoof van die Europese Kommissie het ontken dat die belastingeis teen die Amerikaanse maatskappy Apple, nie uit weerwraak ingestel is nie. Die Apple maatskappy word deur die EU lande…

Brasilië protesteer oor Rousseff afsetting

Die afsetting van die vorige president, Dilma Rousseff, het derduisende Brasiliaanse kiesers laat protesteer in die strate van die verskeie stede. Rousseff is deur die land se senaat met ’n…

Zika-virus word groter bedreiging

Gesondheidsowerhede in Maleisië het die publiek gewaarsku teen ’n toename in gevalle van Zika-virus besmetting nadat die Asiatiese land ook sy eerste geval aangemeld het. Dit volg nadat die naburige…