Daily Archives: September 6, 2016

Grondwethof se uitspraak oor McBride verwelkom

“Die Vryheidsfront Plus verwelkom die grondwethof se uitspraak dat die minister van polisie nie magtiging het om die hoof van die Onafhanklike Polisie Ondersoekdirektoraat (OPOD), Robert McBride, te skors nie….

Goddelike Denke

Maar hulle ken nie die gedagtes van die Here nie en verstaan nie sy besluit nie, dat Hy hulle versamel het soos gerwe op die dorsvloer (Miga 4:12). … Hoe…

Brugkampioenskappe

Suid-Afrika se mansspan het pas in die rondomtalie-reeks teen Duitsland gespeel. Die telling was Duitsland 32, Suid-Afrika 11. Bygesê, Duitsland is een van die sterker spanne. Alhoewel dit nie ‘n…

Treffend Afrikaans – vreemde woorde

Deur Taalstryder Die huidige neiging om Romaanse woorde en vakwoorde in Afrikaans op te neem, het ook in die na-oorlogse jare (Tweede Wêreldoorlog) plaasgevind. Gelukkig het taalsuiweraars gedurende die tydperk…

Karob boom – Die Johannes broodboom

Hierdie boom word in die Bybel genoem en is in Afrikaans bekend as die Johannes broodboom. Die botaniese naam is Ceratonia siliqua en is in die familie Fabaceae (die ertjiefamilie)…

Motor rubriek – Volvo XC 90 T5 AWD R-Design Geartronic

Van die vroegste tye af was Volvo nog altyd ‘n baie gewilde voertuig en die Volvo XC 90 is geen uitsondering nie. Dit het selfs die 2016 SA Car of…

HD164595, wat is dit?

ʼn Helder lig, ongeveer 95-ligjare van die aarde in die Herakles (Engels Hercules) sterrestelsel het sterrekundiges aan die gis. Die “ster” wat ongeveer so groot soos die son is word…

Petrolprys verlaag om middernag

Die brandstofprys word weer afwaarts aangepas vanaf vanaand om middernag (Woensdag 7 September). Alle grade petrol word verlaag met 18c per liter en diesel word goedkoper met 48c vir 0.05…

Op die volksakker – na vyf dekades voel ons volk steeds die dolksteke

6 September 1966: na vyf dekades skeur die dolksteke steeds deur ons volk. Tragies moet ons ook erken dat met verloop van tyd die volkswonde, eerder as te genees, verder…

Dr. Verwoerd 50 jaar gelede vermoor – nou herdenk

Dit is vandag 50 jaar gelede dat dr. HF Verwoerd die middag om veertien minute oor twee deur die sluipmoordenaar Tsafendas in die Volksraad in Kaapstad vermoor is. Suidland Media…

Ramaphosa kwaad oor polisiemoorde

Cyril Ramaphosa, die land se adjunk-president, is kwaad oor die aantal moorde op polisie offisiere. Veertig lede van SAPD is die afgelope jaar vermoor en Ramaphosa het ‘n beroep gedoen…

Goeie nuus vir Universiteite?

Soms kom daar goeie nuus deur in die nuwe SA. Volgens berigte sal Universiteite in 2017 hul eie klasgelde en verhoging daarvan kan  vasstel.  Dit na maande se onrus ,…

R 90 miljoen vermors in Pretoria

Opgraderings aan die Pretoriase Stadsaal het R 90 miljoen beloop. Die koste wat daarvoor aangegaan is, het klaarblyklik nie die resultate opgelewer wat verwag is nie, en verdere gelde sal…

Treindrywer skiet rower – staar vervolging in die gesig

‘n Sestigjarige treindrywer van Kraaifontein  het een van vier rowers doodgeskiet wat hom aangeval het by die Kraaifontein Stasie. Dit is die tweede aanval op die drywer, mnr. JD Joubert,…

Motorkapings neem toe

Volgens die jongste misdaadstatistiek wat verlede week vrygestel is, vind daar daagliks 40 motorkapings landwyd plaas. Dit bring die totale aantal kapings vir die 2015/2016-periode op 14 602 te staan….

Busdiens betrokke by bedrog?

Die Rea Vaya busdiens in Johannesburg  word tans ondersoek nadat meer as twee miljoen rand inbetaal is in ‘n privaat besigheidsrekening. ‘n Sindikaat is klaarblyklik betrokke saam met die maatskappy…

Regse party oorwin Merkel

Die Christen Demokratiese Unie (CDU) van kanselier Angela Merkel het pak gekry in die deelstaat Mecklenburg-Vorpommern met die Alternatief vir Duitsland (AFD) wat die tweede meeste stemme getrek het in…

Turkye dood talle Koerdiese vegters

Die Turkse weermag het meer as ’n 100 lede van die Koerdiese Arbeiders Party (PKK) gedood in die afgelope naweek se aanvalle wat in die noordelike gebied van Sirië uitgevoer…

Sjinese glas-brug gesluit vir herstelwerk

Die Sjinese se gras-brug wat enkele weke gelede oopgestel is vir besoekers, moes weer gesluit word vir mense nadat bevind is dat belangrike herstelwerk gedoen moet word. Woordvoerders sê dat…

Die klug van die G20-beraad

Asof die byeenkoms se leë beloftes aan mekaar, en aan die wêreld, nie met mekaar deurgepraat kan word sonder die verkwisting van miljarde Rand nie, vergader die lande telkens om…

Student 12 jaar weg, leer kommunis Engels

Die familie van ’n student wat in 2004 op onverklaarbare wyse weggeraak het tydens ’n reis na Sjina, het nuwe hoop gevind nadat bekend gemaak is dat hy opgespoor is…

Opkoms van Wit Nasionalisme wek linkse kommer

Die opkoms van die Wit Nasionalisme Beweging op die sosiale netwerk van Twitter wek kommer by die integrasioniste van die wêreld. In die afgelope vier jaar het die beweging se…

TLU SA Jaarkongres die week

TLU SA hou die week sy algemene jaarkongres in Pretoria, onder die tema: “Kommersiële Landbou – Die Sleutel tot Stabiliteit”. Benewens TLU SA se President, mnr. Louis Meintjes, wat sy…

Die Ruwe Suid-Afrika

Die plaaslike verkiesings is afgehandel met die gepaardgaande geskarrel van politieke partye om aanstellings en poste en goeie salarisse.  Kort hierna word die  die nuutste misdaadstatistiek vrygestel en dit wat…

Ekonomiese data : 6 September 2016 (07:00)

Rand / dollar  R14.38 (R14.43)/ $1 Rand / euro  R16.04 (R16.11) / €1 Rand / pond R19.13 (R19.18) / £1 Brent Ruolieprys per vat $47.71 ($46.62) Goud per fyn-ons $1327…