Daily Archives: September 2, 2016

Musk se SpaceX ontplof onverwags

Op die Amerikaanse lanseerbasis, Cape Canaveral, in die deelstaat Florida, het die Suid-Afrikaanse gebore tegnoloog se SpaceX vuurpyl, teen alle verwagtinge in, tydens die beplande lansering ontplof. Die lansering sou…

Turkse minister kondig sy bedanking aan

Die skielike bedanking van die Turkse Minister van Binnelandse Sake het ’n skokgolf deur die land veroorsaak, nadat hy ’n sleutel rol vervul het om die land op koers te…

Brasilië groet Dilma Rousseff

Na ure lange debatvoering in die Brasiliaanse senaat, waartydens die geskorste president, Dilma Rousseff onder kruisverhoor geneem is, het die senatore oorgegaan tot stemming en met 61 teenoor 20 ten…

Spaanse kiesers terug na stembus

Nadat die waarnemende Eerste Minister, Mariano Rajoy, ’n ooreenkoms gesluit het met die kleiner Ciudadanos om ’n koalisieregering te vorm, moes hulle die samewerking van die Sosialiste kry. In ’n…

Clinton al meer ongewild by kiesers

Die omstrede presidentskandidaat van die Demokratiese Party in Amerika, Hillary Clinton, se gewildheid het ’n nuwe laagtepunt bereik. Alhoewel die linkse media probeer om Donald Trump nog steeds as die…

EU gesprek met Kanada skerp veroordeel

Aktiviste en behoudende politici in Duitsland het ’n kragtige poging begin om die Europese Unie (EU) se vryhandelsgesprekke met Kanada te veroordeel aangesien dit teen die EU regulasies is. Die…

Trump behaal oorwinning in Meksiko

In die buurland Meksiko, het die Republikeinse presidentskandidaat, Donald Trump, ’n klinkende oorwinning behaal tydens sy besoek by die land se president. President Enrique Peña Nieto het ’n spesiale uitnodiging gerig…

Handskoene af tussen ANC en geldmag

Die openlike standpuntinneming van die groot geldinstansies teen die ANC se president, Jacob Zuma, is besig om in slagorde opgestel te word. Die organisasie wat VSA maatskappye verteenwoordig, het reeds…

Deurbraak teen gevreesde Alzheimer

’n Teenmiddel wat die sigbare tekens van Alzheimer feitlik geheel en al kan uitwis, is deur wetenskaplikes ontdek, en het die mediese wêreld letterlik aan die gons oor die deurbraak….

VF+ het verskeie hoë poste in Pretoria-raad

Die Vryheidsfront Plus het aangekondig dat die party verskeie senior poste beklee in die koalisieregering in Pretoria. Dit sluit in dat mnr. Sakkie du Plooy, voormalige weermagkapelaan, nou lid is…

Nuusflitse 2 September

Alle aanduidings is dat die kontroversiële voorsitter van SAL, Dudu Myeni,  en vertroueling van ANC-president Jacob Zuma weer aangestel gaan word om SAL te “vlieg”.  Hierdie is klaarblyklik een van…

Jong moeder vermoor

‘n Jong moeder van Edenvale is koelbloedig in die oprit van haar huis vermoor. Die 28-jarige mev. Vanessa Dreyer het die aand tuis gekom toe hulle skynbaar deur die moordenaars…