Daily Archives: August 31, 2016

Eers resessie dan rommel status

Suid-Afrika marsjeer flink na die randkant van hoogste moontlike finansiële afgrond denkbaar, en gaan moeilik weer lewendig gemaak word as hy daar afgestort het. Dit is die mening van ’n…

Dagga rokers wil verval in SA aanhelp

‘n Volle regbank van die Kaapse Hoër Hof hoor vandag die aansoek aan van ‘n groep genaamd Dagga Party van SA, waarin die hof versoek word om die rook van…

ANC ontken ontvangs van PRASA geld

Die ANC ontken dat hul enige geld ontvang het van die sogenaamde R80 miljoen vanuit PRASA koffers.  Interresant dat Mantashe meld dat die geld nooit by die ANC uitgekom het…

Hoër Onderwys in chaos

Ten spyte van, ten koste van, ter wille van……  So kan daar voortgegaan word,  maar die gebrek aan dissipline en opvoeding by die meeste van die studente aan hoër opvoedkundige…

Cosatu is dood, sê Vavi

Zwelinzima Vavi is blykbaar van mening dat die eens magtige Cosatu nou dood is en is nie verbaas oor die ineenstorting wat plaasvind nie. Die voormalige Sekretaris-Generaal van die vakverbond…

Des van Rooyen kap na Gordhan

“Ons kan die konflik tussen ministers oplos as ons onder een dak vergader”, is die trooswoorde van ’n moedelose ANC Sekretaris-Generaal. Gwede Mantashe het glo gister ’n beroep gedoen op…

Franse Minister van Ekonomie bedank

Die Franse Minister van Ekonomiese Sake in die kabinet van president Hollande, het gister sy bedanking aangekondig en dit aan die president oorgedra waarom hy uittree. Emmanuel Macron is weens…

Mugabe se uurglas loop leeg

Dit lyk of die gety teen Zimbabwe se 92-jarige president, Robert Mugabe, begin draai, veral omdat polisiebeamptes en weermag offisiere openlik sê dat hulle gekant is teen die president se…

VSA vrees verkiesing word ontwrig

Die Amerikaanse FBI het gewaarsku dat die amptenare betrokke by die presidentsverkiesing nou reeds sekuriteitsmaatreëls moet opskerp voor die verkiesing plaasvind in November. Die waarskuwing volg nadat verskeie kuber krakers…

Apple moet dalk miljarde euro opdok

Die Apple maatskappy kan aangeslaan word met miljarde euro van belasting wat terugwerkend op die maatskappy van toepassing gemaak kan word. Die Europese Kommissie verwag blykbaar dat ’n regstelling gemaak…

Iran ontplooi Russiese missiel stelsel

Die regering van Iran het ’n Russies vervaardigde missiel stelsel ontplooi by die Fordo Kernkrag aanleg in die land wat veronderstel is om afgeskaal te word onder verlede jaar se…

Italië red duisende migrante in een dag

Die Italiaanse kuswag het die afgelope jaar duisende onwettige migrante uit die gered, maar meer as 3,000 het in die tydperk in die sentrale gebied van die Mediterreense See verdrink…

Daar is spoke in Duitsland

Dit wil lyk of daar spoke in Duitsland rondsluip wat immigrante se kinders in die ouderdom van 4 tot 17 jaar laat verdwyn. In die afgelope jaar het polisie gevind…

Spanje kry moontlik minderheidsregering

Die voormalige Eerste Minister van Spanje, wat tans waarneem in die amp, het die afgelope naweek ’n finale ooreenkoms bereik met een van die kleiner partye met die verwagting om…

Internasionale Nuusflitse – 31 Augustus

Turkye heksejag duur voort Die Turkse regering se heksejag teen mense wat moontlik verbind kan word aan die mislukte staatsgreep, duur voort, en minstens 35 joernaliste is die afgelope drie…