Daily Archives: August 29, 2016

Wêreldbrug

Die Wêreld Brugspele vind vanjaar die eerste twee vol weke van September 2016 in Wroclaw, Pole plaas. Gewoonlik neem tussen 130 en 140 lande aan die brugkampioenskappe deel. Brugspelers maak…

Vergewe en Vergeet

… want Ek sal hulle ongeregtigheid vergewe en aan hulle sonde nie meer dink nie (Jer. 31:34). Wie oorwin … Ek sal sy naam nooit uitwis uit die boek van…

Ekonomiese data : 29 Augustus 2016 (07:00)

Rand / dollar  R14.37 (R14.20)/ $1 Rand / euro  R16.09 (R16.02) / €1 Rand / pond R18.79 (R18.72) / £1 Brent Ruolieprys per vat $49.29 ($49.53) Goud per fyn-ons $1318…

Delphinium / Ridderspoor plante – hoe pragtig kleurvol

Delphiniums/Ridderspore is so bekend in ons tuine, veral in groot boomryke tuine en groot beddings. Meeste van ons ken dit maar net as “Delphiniums”. Ons ouma’s het dit vreeslik graag…

Motor rubriek – Morris Minor (MM)

Die eerste Morris Minor het sy verskyning gemaak by die Earls Court Motorskou op 20 September 1948. Dit is bykans 48 jaar gelede. Vandag is die Morris Minor ‘n gesogte…

Amerikaanse Kentucky resep lek uit

Die welbekende Amerikaanse wegneem kos maatskappy, bekend as “KFC” se goed bewaarde geheim van hul resep, het blykbaar uitgelek. Kentucky Fried Chicken maak self die resep vir sy hoenderporsies uit…

Dis onmenslik om gestremdes te verbied

Die besluit van die bestuur van die Paralimpiese Spele om die hele span van Rusland te diskwalifiseer om deel te neem, het wye reaksie in die land ontlok. President Vladimir…

Wilders gereed vir Nederlandse verkiesing

Die Nederlandse Party vir Vryheid (PVV) se leier, Geert Wilders, het reeds sy verkiesingsprogram gereed en beslaan slegs ’n enkele bladsy waarop elf hoofpunte aangebring is. Die hoofpunt van die…

Argentynse militariste lewenslank tronk toe

’n Voormalige senior weermaggeneraal en 27 ander voormalige weermagoffisiere in Argentinië is skuldig bevind aan gruwelike menseregteskendings en is swaar strawwe opgelê deur die hooggeregshof. Die voormalige generaal, Luciano Benjamín…

Italiaanse restaurante lewer volksdiens

Italianers regoor die wêreld wat in die restaurantbedryf is, het besluit om elkeen ’n positiewe bydrae te maak om die ramp in Italië te help verlig. Die restaurant eienaars gaan…

Woedende protesteerders dood minister

Tydens die deurlopende protesoptogte van woedende mynwerkers in Bolivia, is die adjunk-eersteminister ontvoer, wat later deur die polisie gesoek is, en net sy lewelose liggaam gevind het. Volgens ’n plaaslike…

Duitse minister wil straatname verander

In die oostelike deel van Duitsland is een straatnaam by verre die mees gewilde, en het elke dorp en stad die naam gebruik — Karl-Marx-Straße. Ruim 550 straatname, of die…

Moslem kleredrag veroorsaak omstredenheid

Die Franse regering is verdeeld oor die verbod op die sogenaamde boerkini wat Moslemvroue dra as swemklere. Die voormalige Franse president Sarkozy, vra dat nie net enkele strande in die…

Turkse weermag op die “oorlogspad”

Die Turkse weermag is deurlopend aan die veg teen die Amerikaans-gesteunde Koerdiese rebellemagte in die noordelike deel van Sirië. ’n Woordvoerder van die Turkse Weermag het die afgelope naweek gesê…

Nuusflitse 29 Augustus

Sanco vra dat De Klerk se Nobel Prys weggevat moet word Die Suid Afrikaanse Nasionale Siviele Organisasie (SANCO) het ‘n beroep gedoen op die Nobel Vredes Prys Komitee om FW…

Guptas regtig weg?

Die omstrede Gupta-familie, wat daarvan verdink word dat hulle meer as redelike invloed op ANC-president Jacob Zuma het,  het die naweek aangekondig dat hulle al hulle Suid-Afrikaanse aandele gaan verkoop….

Gordhan se lot steeds onseker

Die minister van finansies, Pravin Gordhan, se lot is steeds in die weegskaal, nadat hy hom nie verlede week laat intimideer het om op die Valke se rooi tapyt te…