Daily Archives: August 26, 2016

Belastingboikot op pad?

Die belasting ombudsman voorsien die moontlikheid dat belastingbetalers dalk kan begin om belasting te weerhou. Regter Bernard Ngoepe het die sede jaarlikse konferensie van die Fidusiêre Instituut van Suidelike Afrika…

Afrikaanse Woordeskat

Deur Taalstryder Wat onbegryplik is, is dat andertaliges kan voorskryf watter woorde ons in Afrikaans mag gebruik. Daar is dikwels woorde in een taal wat ‘n ander gevoelswaarde of bybetekenis…

BRUG – Eerste treë

Deur Kruistroef Teen die 14de eeu het kaartspeletjies in Europa ‘n gewilde tydverdryf geword. Die pak het uit 78 kaarte bestaan, in vier kleure verdeel plus ‘n troefkleur en die…

´n Nuwe (herontdekte) perspektief op stemreg?

Dit sal mense loon om te leer uit die geskiedenis. “Demokrasie” is wel in sy oorspronklike vorm “regering deur die volk”, maar die voorreg van stemreg was baie duidelik omskryf….

Nuwe planeet in sonnestelsel dalk ’n “aarde”

’n Nuwe planeet, wat Proxima b gedoop, en deur wetenskaplikes ontdek is in ons sonnestelsel, is glo net sowat vier ligjare weg van die aarde. Die planeet wat ook die…

Noord-Korea besit dalk kernwapens

Die kommunistiese regering van Noord-Korea besit dalk reeds kernwapens en mag dit dalk al getoets het saam met sy ballistiese missiellansering van die afgelope week. Dit is die mening van…

Columbië en rebellemagte sluit verdrag

Vir sowat 50 jaar het die regering van Columbië ’n stryd gevoer teen die rebellemagte van die land, en is meer as 2 200 mense gedood in die skermutselings. Verlede…

Miljoene jeugdiges werkloos

Werklose jongmense se getalle styg steeds regoor die wêreld, en die Internasionale Arbeids Organisasie sê dit neem baie ernstige afmetings aan. Daar is meer as 71 miljoen mense in die…

Aardbewing eis minstens 250 lewens

Trane vloei vrylik terwyl reddingswerkers en familie steeds besig is om meer mense onder die puin uit te haal, wat die dodetal nou verby 250 gebring het tydens die aardbewing…

Dit is wat jy kry uit liberaliste

Die Europa van drie jaar gelede bestaan nie meer nie. Die beleid van oop grense tussen die lande was bedoel om toerisme te bevorder en handel tussen die state maklik…

Die ANC-buffel nog nie dood nie

Die ANC-buffel is gekwes, maar nie dood nie. En ’n gekweste buffel is ’n gevaarlike dier. Opposisiepartye moet daarom nie voortydig die einde van die ANC vier nie aangesien hef…

Die Vryburger se webblad gekraak

Kuberkrakers was gister baie bedrywig, wat daartoe gelei het dat Die Vryburger enkele ure nie toeganklik was vir sy lesers nie. Die Vryburger se tegniese ondersteuningspan het die probleem vinnig…

Nuusflitse 26 Augustus

Landdros se vonnis tersyde gestel Die Hooggeregshof in Pretoria het die vonnis van ‘n landdros in Benoni versag. Die landdros het ‘n Zimbabwiër tot 15 jaar gevangenisstraf gevonnis, en beveel…

Ekonomiese data : 26 Augustus 2016 (07:00)

Rand / dollar  R14.20 (R14.13)/ $1 Rand / euro  R16.02 (R15.93) / €1 Rand / pond R18.72 (R18.65) / £1 Brent Ruolieprys per vat $49.53 ($49.11) Goud per fyn-ons $1324…

Begrafnis gebruik om te pleit vir nuwe leiers

Die begrafnis van voormalige ANC-minister Arnold Stofile, is deur ANC-lede omskep in ‘n politieke vergadering waar sterk aangedring is op nuwe leiers vir dié party. Sipho Pityana, voormalige direkteur-generaal van…

Sestien Universiteite in finansiële moeilikheid

Sestien van die ses-en-twintig universiteite in die land staar ernstige finansiële krisisse in die gesig, en indien daar nie reeds nou ‘n oplossing gevind kan word nie is die 2017…