Daily Archives: August 25, 2016

Die groot oos-wes-stryd

Die jaarlikse rugbystryd tussen Kleinfontein en Orania, het al sedert 2012 ‘n instelling geword. Dié kragmeting tussen die twee Afrikanergroeipunte vind beurtelings plaas op Kleinfontein en Orania. Op Saterdag  3…

Aardbewing skud Sentraal Italië

’n Geweldige aardskudding het die sentrale gebied van Italië geskud en die Richterskaal op 6,5 te staan gebring, wat talle geboue ineen laat stort het. Die skudding het sowat 80…

Wêreldrekord tien jaar onder bed gehou

’n Visserman van die Filippynse Eilande het die grootste natuurlike pêrel wat sover bekend is, vir tien jaar in sy huis bewaar, klaarblyklik nie volledig bewus van die werklike waarde…

Europa se verbod op Moslem klere

Dit is nie net in Duitsland waar Moslem kinders verbied word om die omstrede gesigsbedekking te dra tydens skoolure nie. In Frankryk is die Moslem vroue verbied ingevolge munisipale regulasies…

Tonne ru olie lek uit pypleiding

’n Lekkasie in die pyplyn in die omgewing van die Jordaniese hawe van Akaba het daartoe gelei dat meer as 200 ton ru olie in die Rooi See gestort is…

Noord-Korea lanseer gevaarlike missiel

Noord-Korea het Woensdag ’n ballistiese missiel lanseer vanuit die seegebied aan die oostekant van die land. Die inligting het in die Suid-Koreaanse pers agentskap Yonhap verskyn wat glo waargeneem en…

Iran stop Rusland se vegvliegtuie

Die toestemming wat Iran aan die Russiese Lugmag gegee het om Islamitiese Staat (IS) terroristebasisse vanaf Iranse grondgebied in Sirië te bombardeer, is Dinsdag teruggetrek. Die New York Times het…

Inflasie bly hoog

Verbruikersinflasie (VPI) het vir Julie op 6.0% geëindig op ʼn jaar-tot-jaarbasis teenoor die 6.3% die vorige maand. Die aanvaarbare band waarbinne die SARB dit wil bestuur is 3% tot 6%….

Ekonomiese data : 25 Augustus 2016 (07:00)

Rand / dollar  R14.13 (R13.93)/ $1 Rand / euro  R15.93 (R15.73) / €1 Rand / pond R18.65 (R18.32) / £1 Brent Ruolieprys per vat $49.11 ($49.37) Goud per fyn-ons $1327…

Nuusflitse 25 Augustus

“Fout met Afrikanermans” Die uittredende rektor van die Vrystaatse Universiteit, prof. Jonathan Jansen, het skynbaar gesê wit studente word bevoordeel, daar is fout met Afrikanermans en daarom moet Afrikaans as…

Zuma gunsteling vir OB

Dit is nog nie seker watse toutjies ANC=president Jacob Zuma getrek het nie, maar skynbaar is die  waarskynlike opvolger van adv. Thuli Madonsela as openbare beskermer, sy gunsteling. Daarmee probeer…

Gordhan gaan nie na Valke

Die Minister van Finansies, Pravin Gordhan, het besluit om nie na die Valke te gaan vir ondervraging en die aflê van ‘n waarskuwingsverklaring nie. Die Valke het hom skriftelik in…