Daily Archives: August 24, 2016

Walus dalk binnekort burgerskap kwyt

Die departement van binnelandse sake wil Janusz Walus se Suid-Afrikaanse burgerskap ophef. Dit, blykbaar as gevolg daarvan dat hy die kommunis, Chris Hani, in 1993 doodgeskiet het. Walus se regsverteenwoordiger,…

Afrikanervroue se dryfkrag

Deur Denker Alle Afrikanervroue se standvastigheid kan ongelukkig nie aangehaal word nie. Slegs enkele dade word hier beskryf. Jan Besuidenhout het by die begrafnis van sy broer Frederik, wat deur…

Wie beheer die ekonomiese politiek?

Alhoewel daar ʼn saak uit te maak is of die sentrale owerheid of die plaaslike owerheid in beheer van die plaaslike ekonomie is, kan die mag van plaaslike owerhede nie…

Op die volksakker – Die Stem en wat dit van ons volkshuishouding sê

Of Die Stem van Suid-Afrika deel moet vorm van die nasielied word weer op die spits gedryf. Dit is begin deur die EFF se eise vir koalisie, maar ontlok nou…

Sosialistiese Duitsers bekommerd oor regse groei

Dit is skynbaar nie net die regering van kanselier Angela Merkel wat bekommerd is oor die vinnige groei van die regse politieke Alternatief vir Duitsland (AFD) nie, maar selfs die…

Franse president wil veg teen nasionalisme

Die voormalige Franse president Nicolas Sarkozy het aangekondig dat hy weer as kandidaat beskikbaar is vir die Republikeinse Party in die presidentsverkiesing van 2017, Die aankondiging volg kort nadat die…

Vonke spat tussen Turkye en Oostenryk

Die konserwatiewe regering van Oostenryk moes tot sy verbasing verneem dat die Turke hulle daarvan beskuldig van ’n geheul om terroriste te steun. Om die erns van hulle beskuldiging te…

Nog meer e-pos in Clinton skandaal

Hillary Clinton, die Demokratiese Party van Amerika se presidentskandidaat is deur die hof beveel om nog 15 000 e-posse se inhoud bekend te maak. Die e-posse wat almal van haar…

Woedende Italianers byeen oor Pisa

Honderde woedende Italianers het bymekaar gekom om beswaar aan te teken teen die beplande moskee wat naby die wêreldbekende Toring van Pisa opgerig gaan word. Die ontevredenes vrees dat die…

Die EU se toekoms

Die moontlikheid dat die Europese Unie (EU) na die uittrede van Brittanje in duie kan stort, word ’n al groter moontlikheid, veral as die Britte se uittrede nuwe voorspoed bring…

Nuusflitse 24 Augustus

Ondersoek Saskok vra atleet Die silwermedaljewenner in spiesgooi by die Olimpiese Spele, Sunette Viljoen, het gevra dat Saskok ondersoek moet word weens ‘n R70 miljoen skenking wat hulle net voor…

Hlaudi wil Afrikaanse radio transformeer

Nadat die omstrede SAUK-bedryfshoof, Hlaudi Motsoeneng, bloedneus gekry het oor die sewe joernaliste wat hy vroeër vanjaar onregmatig afgedank het, is hy van plan om dieselfde resultaat te behaal met…

Rand val oor Valke Gordhan soek

Die heksejag teen die Minister van Finansies, Pravin Gordhan duur voort, en hy moet later die week by die Valke aanmeld om ‘n waarskuwingsverklaring af te lê. ‘n Waarskuwingsverklaring word…

Ekonomiese data : 24 Augustus 2016 (07:00)

Rand / dollar  R13.93 (R13.50)/ $1 Rand / euro  R15.73 (R15.33) / €1 Rand / pond R18.32 (R17.75) / £1 Brent Ruolieprys per vat $49.37 ($48.60) Goud per fyn ons…