Daily Archives: August 23, 2016

Nuusflitse 23 Augustus

Jason Rohde gearresteer oor vrou se dood Susan Rohde (47), wat op 24 Julie in ’n badkamer by die Spier-landgoed dood aangetref is, se man, Jason, is vanoggend in Johannesburg…

Roem in Christus

maar laat hy wat wil roem, hom hierop beroem dat hy … My ken … (Jer. 9:24) … Die wat wil roem, moet in die Here roem (1 Kor. 1:31)….

Calvinistiese Alliansie hou kongres

Die derde kongres van die Calvinistiese Alliansie is in Pretoria gehou. Die Voorsitter van die CA, ds. Olof van Rooyen het in sy openingsrede volksgenote versoek om terug te keer…

Spanje kan dalk regering saamstel

Die onvermoë van Spaanse politieke partye om ’n koalisieregering te vorm uit die vier grootste partye, kan dalk ’n nuwe wending neem. Die waarnemende Eerste Minister, Mariano Rajoy, het in…

Obama se jongste mislukking

President Barack Obama het in Augustus 2012 beweer dat die Siriese staatshoof, President Assad, toestemming gegee het dat chemiese wapens teen die Siriese rebelle gebruik mag word. Die bewering het…

Turkse akademici soek Vlaamse hulp

Die akademici wat in Turkye vervolging in die gesig staar omdat hulle deur president Erdogan verdink word as medewerkers tydens die mislukte staatsgreep, het nou gevra vir hulp by die…

AFD sê Duitsers moet wapens dra

Dr. Frauke Petry, leier van die regse Alternatief vir Duitsland (AFD) het die Duitse volk aangemoedig om ’n vuurwapen te dra ter beskerming teen die terroriste wat in die land…

Teregstellings in Iran gekritiseer

Iran het 35 mans in die openbaar opgehang omdat hulle na bewering betrokke was by die Islamitiese Staat (IS) en verantwoordelik was vir die dood van talle weermagrekrute. Verskeie instansies,…

Maak Siriese grens skoon van terroriste

Die Turkse Minister van Buitelandse Sake, Zaken Mevlut Cavusoglu, het Maandag gesê die Siriese grens na Turkye moet skoon gevee word van enige Islamitiese Staat terroriste. Hy het die opmerking…

Langste brug ter wêreld – van glas?

In Sjina is die langste voetbrug in die wêreld gebou, maar die konstruksie is van glas, wat mense met hoogtevrees ietwat onkant vang. Die brug is geopen vir die publiek,…

Semenya dalk weer ondersoek

Die president van die Internasionale Vereniging van Atletiekfederasies, Sebastian Coe, het aangekondig dat die IAAF weer die internasionale hof vir arbitrasie in sport gaan nader oor die Caster Semenya geval….

ANC-lede dreig en moor opposisie

Vrae word in politieke kringe gevra wat sou gebeur as die ANC werklik die mag sou verloor in ‘n verkiesing, en of hy homself nie met geweld en intimidasie aan…

Ekonomiese data : 23 Augustus 2016 07:00

Rand / dollar  R13.50 / $1 (R13.29) Rand / euro  R15.33 / €1 Rand / pond R17.75 / £1 Brent Ruolieprys per vat $48.60 ($50.09) Goud per fyn-ons $1337 ($1333)…