Daily Archives: August 22, 2016

Ekonomiese data : 22 Augustus 2016 07:00

Rand / dollar wisselkoers R13.59 / $1 Brent Ruolieprys per vat $50.09 Goud per fyn-ons $1332.9 Petrol 95 per liter R12.35 Diesel .05 per liter R10.97 Diesel .005 per liter…

Nageregwenk

Wat eet ons vir nagereg of sommer net vir die lekkerte by koffie? Ons maak ‘n heerlike pannekoekresep aan en bedien dit met karamelsous en aarbeie. Bestanddele vir pannekoek:  (Gemiddeld…

Smeerwortel, die handige kruid om te plant vir menige gebruike

Smeerwortel (Comfrey) is ‘n belangrike kruieplant in die tuin. Dit is in die familie Boraginaceae. Die genus is Symphytum en daar is nog verskeie spesies soos die Symphytum officinale wat…

Motor rubriek – Chevrolet Captiva 2.2D LT outomaties

Tot ongeveer die middel van 2013 was daar ‘n groot verskeidenheid Chevrolet Captivas beskikbaar met verskillende afwerkings waarvan daar 4×4 aandrywings, outomatiese of handrat ratkaste deel uitgemaak het en dan…

SA Vlaamperd – geskiedenis

Die Vlaamperd is tydens die 19de eeu in Suid-Afrika geteel. Dit is ‘n kenmerkende perd waar die Hantamperd of Boerperd aanvanklik met volbloed Arabierse hingste gekruis is. Lord Charles Somerset…

Huisbou 7.5% duurder

Om ʼn nuwe huis te bou is nou ongeveer 7.5% duurder as ʼn jaar gelede. Die inligting is verskaf deur die eiendomsontleder van Absa, Jacques du Toit. Gemiddelde boukoste is…

Brexit teen doemprofete

Die nuutste Britse ekonomiese inligting vir Julie is oor die algemeen positief. Dit is ten spyte van die voorspellings oor die negatiewe ekonomiese vooruitsigte weens die uittrede uit die Europese…

Ekonomiese data : 19 Augustus 2016

Rand / dollar wisselkoers R13.28 / $1 Brent Ruolieprys per vat $48.57 Goud per fyn-ons $1 341.10 Petrol 95 per liter R12.35 Diesel .05 per liter R10.97 Diesel .005 per liter…

Trump se veldtogleier afgedank

Politieke ontleders meen die Republikeinse presidentskandidaat, Donald Trump, se agterstand teen Hillary Clinton kan toegeskryf word aan sy veldtogleier wat in omstredenheid verval het. Trump moes voorheen ontslae raak van…

Talle sterf in Oostenrykse Alpe

Dit is ’n geringe daling teenoor verlede jaar, maar in die 2016-somer, het 73 mense reeds die lewe gelaat in die Alpe van Oostenryk. Bergklimmers, bergfietsryers en selfs enkele mense…

Belgiese Pensioenarisse kry verkeerde medikasie

Sowat 40% van pensioenarisse in die ouderdom bokant 80 jaar, kry die verkeerde medikasie, of kry nie voldoende hoeveelhede nie. Dit is ’n bevinding wat in België gemaak is waar…

Britte laat kinders toe tot alkohol

Bykans die helfte van ouerpare in Brittanje laat dit toe dat hulle kinders onder die ouderdom van 14 jaar, alkoholiese drank by die huis drink saam met maats. Die bevinding…

Myanmar vra Sjinese steun

Die staat Burma, wat herdoop is na Mjanmar, se onlangs verkose leier, Aung San Suu Kyi, het besoek gebring aan Sjina waar sy ondersteuning soek om die etniese konflik tussen…

Duitsland benodig biljoene vir immigrante opleiding

Meer as 3 biljoen euro word deur Duitsland benodig om opleiding te gee aan die onwettige immigrante in die land. Die Duitse regering se doel is om die immigrante te…

Duitse kankerkliniek onder verdenking

Talle pasiënte wat tot nou behandel is in ’n kankerkliniek, en te sterwe gekom het, is deur naasbestaandes aanvaar dat die dood ingetree het as gevolg van die siektetoestand. Die…

Nuusflitse 22 Augustus

Terroriste geblokkeer Sedert Februarie het Twitter al 235,000 rekeninge geblokkeer wat deur terroriste gebruik is, het die internet diensverskaffer gesê. Hospitaal gebombardeer Dokters Sonder Grense het besluit om uit Yemen…

Volksbyeenkomste

Eerskomende Woensdag vind ‘n “Koersseminaar oor ons volk se Vryheidstrewe” plaas. Dit is om 19:00 in HF Verwoerdrylaan 321 in Gezina, Pretoria. Mnr. Meinhard Peters sal praat oor die Afrikaanse…

Zuma gryp in oor klasgelde

In wat as ‘n ongewone stap gesien word, het die ANC-Staatshoof, Jacob Zuma, persoonlik ingegryp en sy verantwoordelike ministers opdrag gegee om toe te sien dat daar geen klasgeldverhoging vir…

ANC in omkoopskandaal oor mag

‘n Uittredende ANC-burgemeesterskomiteelid van Johannesburg,Dan Bovu, staan in die middel van ‘n omkoopskandaal waardeur die ANC skynbaar die mag in Johannesburg wil behou. Die EFF beweer dat hy deur Bovu …

Koalisie-ooreenkomste “in belang van die mense van SA”

Die koalisies tussen die VF Plus en ander partye om plaaslike regerings te vorm en die ANC sodoende uit regeringsposisies te dwing, is ʼn historiese gebeurtenis tot voordeel van alle…

Nuusflitse 22 Aug 2016

Noodlottige ongeluk Sover is elf mense dood in ‘n busongeluk in die Golden Gate Natuurreservaat in die Oos-Vrystaat. Hulle was almal lede van die SA Nasionale Weermag. Die meeste is…