Daily Archives: August 19, 2016

Treffend Afrikaans – Samestelling

Deur Taalstryder ‘n Taal word nie verryk as die woordeskat uitermate uitgebrei word nie omdat die omvang daarvan te groot word vir gebruik van al die woorde. Wat egter belangrik…

Wedvlugduiwe – Hoe vind ‘n duif sy hok?

Deur Witveer Die eerste vraag wat ‘n oningeligte aan ‘n duiweboer vra, is hoe vind ‘n duif sy hok oor ‘n lang afstand?  Ongelukkig kon duiweboere en wetenskaplikes nog nie…

Mylpale van ´n minderheidsregering in perspektief

Indien die mees realistiese en intelligente partypolitieke uitspraak van die afgelope verkiesing uit monde van Julius Malema kom, weet enige regdenkende één ding: Hierdie land was in die moeilikheid en…

Ons gaan nie stem nie

Duisende Amerikaners wil nie in die November presidentsverkiesing deelneem nie, en het reeds besluit om die dag “beter te benut en iets anders te doen”. Die bevinding is gemaak deur…

Duitse migrante veg vir IS-magte

Honderde onwettige immigrante wat in Duitsland woonagtig is, het teruggekeer na ander lande om vir die Islamitiese Staat (IS) te veg. ’n Groot aantal immigrante afkomstig uit Turkye het teruggetrek…

Koalisie Lugmag bombardeer hospitaal

Dokters Sonder Grense se hospitaal in Yemen is deur die Amerikaans-Arabiese koalisie lugmag gebombardeer. Minstens 11 mense in die hospitaal is gedood en 20 ernstig gewond tydens ’n hewige lugaanval…

Wetenskaplikes ontwikkel nuwe pynstiller

’n Kragtige pynstiller wat sonder enige newe effekte gebruik word, is die jongste wetenskaplike ontwikkeling in die mediese wêreld om mense se lewensgehalte te verbeter. Wetenskaplikes soek al vir dekades…

Clinton beweer Russe beswadder haar

Die Amerikaanse Demokratiese Party het glo ernstige vrese. Hulle vrees dat nuwe besonderhede vrygestel kan word van vertroulike inligting wat op hulle rekenaarnetwerk gestoor is. Die bewering word gemaak dat…

Van kontinent na kontinent met ou motor

’n Gesin van Skandinawië het met ‘n 88 jaar oue motor die afgelope 16 jaar die wêreld deurkruis om hulle vakansies ’n besondere betekenis te gee. Herman Zepp en sy…

België maak deurbraak met kanker

Gee kankerselle voldoende hoeveelheid suurstof, en so verswak die aggressie en verminder die groei van kankerselle. Dit is die belangrikste gevolgtrekking waartoe wetenskaplikes in België gekom het in hulle navorsing…

RR se skip sonder kaptein

Die wêreldberoemde vervaardiger, Rolls Royce, beplan die bou van ’n revolusionêre vragskip wat sonder ’n kaptein of ’n “bestuurder” na sy bestemming sal beweeg. Die skip sal met ’n beheerpaneel-stelsel…

Nuusflitse – 19 Augustus

Parkeermeter inkomste Die parkeermeters in Vlaandere lewer sowat 85 miljoen euro per jaar aan inkomste vir die stede, maar die netto wins is slegs 5 miljoen euro nadat salarisse van…

Malawi verskuif honderde olifante

Die beskermingsorganisasie African Parks het die afgelope week in Malawi sowat 250 olifante versit na ’n ander gebied sowat 300 km weg vanwaar hulle was. Om die minste moontlike ontwrigting…

Duisende Amerikaners vlug vir bosbrande

Die verwoestende Blue Cut bosbrand wat reeds enkele dae lank skade aan die woude van Kalifornië veroorsaak, het derduisende mense genoop om te vlug voor die verterende vlamme. Meer as…