Daily Archives: August 18, 2016

Louisiana ramp lei tot chaos

Die geweldige oorstromings in die Amerikaanse deelstaat Louisiana het duisende mense se huise en werkplekke oorstroom, en is talle doodskiste in strate gevind wat deur die stormwater meegesleur is. Die…

Koors laat duisende sterf in Afrika

Een van die gevaarlikste virusse wat die mensdom bedreig in Afrika, kan deurspoel na ander kontinente en ’n wêreldepidemie veroorsaak. Dit is die mening van dokters en wetenskaplikes nadat dit…

Geskorste pres. Rousseff speel vir tyd

1 .   2 Brasilië se geskorste president, Dilma Rousseff, probeer haar bes om nie permanent geskors te word nie, en sê sy is onskuldig daaraan dat sy betrokke was…

Ermelo deur rassisme geruk

Die gemeenskap van Ermelo word die laaste tyd geteister deur voorvalle van rassisme vanaf veral die munisipale wetstoepassers, en daarin oënskynlik ondersteun deur die staatsaanklaer. Mnr. Henry Geldenhuys, Adjunk-President van…

EFF magtiger buite ‘n koalisie

Alhoewel die EFF nie ‘n amptelike koalisie met enige party gevorm het na die plaaslike regeringsverkiesing nie, sal hy tog die DA-koalisie help om beheer te kry oor die metrorade…

Rand effens stewiger

Die rand het die afgelope tyd redelik gestyg, en na die Amerikaanse Federale Reserwe se amptelike aankondiging dat rentekoerse nie gaan styg nie, het die rand verder verstewig tot ongeveer…

Nuusflitse 18 Aug 2016

Blinde sambok kasty inbrekers ‘n Gebreekte neus as gevolg van ‘n lugsak, ‘n ander verdrink amper in ‘n swembad, gevolg deur ‘n arrestasie. Dis die blinde sambok waarmee twee van…