Daily Archives: August 17, 2016

Ware Christelike rolmodelle besing nie hul eie eer nie

Telkemale waarsku die Woord van God ons teen ‘lippediens” – om (in wese) ligsinnig “eer te bring” aan God, terwyl die optrede weinig meer is as demonstratiewe ‘geloof’ om die…

Rusland stel saak oor Krim

Die Russiese Minister van Buitelandse Sake, Sergei Lavrov, het aan sy Duitse eweknie, Frank-Walter Steinmeier, gesê dat sy land aanvullende bewyse het oor Oekraïne wat probeer het om die Krim…

Duitsers in verset oor Moslem kleredrag

Konserwatiewe lede van Bondskanselier Angela Merkel se party oorweeg om ’n voorstel in te dien wat die dra van “gesig beskermde kleredrag” van Moslems verbied. Die optrede volg nadat ’n…

Swede stel ses uur werkdag in

Die mense van Swede sal eersdaags in die bevoorregte posisie wees om elke dag slegs vir ses uur lank in diens van die werkgewer te wees. Die Swede glo dat…

Rusland verniel terroriste vanuit Iran

Die Russiese Lugmag het Dinsdag vir ’n eerste keer uit Iran lugaanvalle uitgevoer op basisse van die Islamitiese Staat in Sirië. Die Minister van Verdediging in Rusland het bekendgemaak dat…

Vreemde regulasie vir swemmers

Spaanse strande sal voortaan ’n ander gedaante aanneem nadat regulasies uitgevaardig is dat mense nie meer hulle strandhanddoek vir ure kan laat terwyl die eienaar nêrens op die strand is…

Krag dalk terugwerkend goedkoper na Ners-bloedneus

Die energiereguleerder Nersa is gedwing om terug te gaan na die tekenbord om sy toegelate elektrisiteitsverhoging aan Eskom te hersien. Dit volg na ‘n uitspraak in die Pretoriase hooggeregshof teen…

Waterkrisis dreig

Ten spyte van redelik goeie reën in die winterreënvalgebied, is die stand van damme landwyd aansienlik laer as verlede jaar die tyd, en in sommige gebiede dreig ‘n krisis. Die…

Brandstofstaking dalk verby

Dit wil voorkom of daar lig aan die tonnel is vir die drie-weke lange staking in die brandstofbedryf. Die vakbond Sepwawu se 15 000 lede het gestaak oor ‘n dispuut oor…

Parys saak: beskuldigdes al minder

Die sogenaamde Parys-moordsaak, waar aanvanklik 14 boere aangekla is in verband met die beweerde moord op Tjixa Jubeba, wat met ‘n plaasaanval verbind is, is besig om geleidelik te verwater….

Diskriminasie binnekort ‘n misdaad

Die ANC-bewind is vasbeslote om voort te gaan met die sogenaamde Rassisme Wet. Dié wet sal enige vorm van rassisme, gewaande haatspraak en diskriminasie ‘n misdryf maak waarvoor mense tronk…

Nuusflitse 17 Aug 2016

Die “gefragmenteerde” grense van SA en die beheer by die poste is klaarblyklik een van die eerste sake op die agenda sodra die parlement weer sitting gaan inneem.  ‘n Nuwe…