Daily Archives: August 16, 2016

Demokrasie?

Telkens as verkiesingstye naderkom, word die argument gehoor dat mense nie mag kla oor die toestande in die land as jy nie gaan stem het nie. Op sigself is dit…

Op die volksakker – die rewolusie woed onverpoosd

Die stof rondom die verkiesing wil maar nie gaan lê nie. Die nuus van die week blyk te wees dat die DA nou sommer verder links verby die ANC wil…

Die Afrikanervrou

Deur Denker Die Tagtigjarige Oorlog van die klein Nederlandse volk teen die Spaanse Ryk was ‘n merkwaardigste gebeurtenis. Die belangrikste lesse uit dié lang stryd te leer, is die vurige…

Oorstromings eis lewens in VSA

Swaar reënneerslae wat reeds dae lank onophoudelik voortduur in die Amerikaanse deelstaat Louisiana, het die lewens van minstens vyf mense geëis en honderde dakloos gelaat. Die geweldige stormweer het die…

Spanning bou op in Krimeiland

Terwyl die regering van die Oekraïne besig is om gereed te maak vir oorlog, het Rusland dieselfde gedoen deur sy gesofistikeerde S-400 missiel sisteem vir lugverdediging op te stel in…

Duitsland – 70% vrees immigrante-terrorisme

Byna 70% van Europeërs wat deelgeneem het aan ’n internasionale meningsopname stem saam met die stelling dat talle onwettige immigrante in hulle lande potensiële terroriste is. Dit het tot gevolg…

Dosyne sterf in Aleppo lugaanvalle

Dosyne burgerlikes is dood in die afgelope naweek se lugaanvalle wat deur lugaanvalle van Siriese en Russiese vegvliegtuie uitgevoer is in die terroris-beheerde Aleppo, in die noorde van Sirië. Hewige…

Net voetgangers mag deur grenspos

Die grenspos tussen Columbië en Venezuela is steeds gesluit vir voertuie, maar voetgangers word deurgelaat om lewensmiddele in Columbië te gaan koop. Die twee lande se presidente het die toegewing…

Zika dwing Puerto Rico tot noodtoestand

In Puerto Rico is ’n noodtoestand aangekondig nadat gevind is dat wydverspreide besmetting van die Zika-virus voorkom in die land wat die volksgesondheid bedreig. Die Amerikaanse Minister van Gesondheid het…

Nog ’n aarde in die ruimte

Die Europese Suidelike Sterrewag wil die volledige inligting aan die einde van Augustus bekend maak van ’n ontdekking van die sogenaamde “derde aarde” wat as ’n suster van ons aarde…

Bruilofsfees

En Ek sal My met jou verloof tot in ewigheid … (Hos. 2:18). Laat ons bly wees en ons verheug en aan Hom die heerlikheid gee, want die bruilof van…

EFF en ANC kan weer een word

Afwagting loop hoog in politieke kringe vir die verwagte aankondigings van politieke koalisies more. Beide die DA en EFF het aangekondig dat hulle more hulle politieke vennootskappe sal aankondig, terwyl…

Nuwe kampusgeweld gevrees

Nadat die Universiteit van Johannesburg (UJ) enkele lede van die studenteraad geskors het hangende die ondersoek na klagtes van brandstigting teen hulle, dreig hernude onrus op dié kampus. Die radikale…

Fokus op ‘n OB-kandidaat

Daar is feitlik nog slegs dae oor voordat ‘n nuwe Openbare Beskermer gekies moet word in die plek van adv. Thuli Madonsela. Die openbare onderhoude is afgehandel en aanbevelings moet…

Onlustepolisie verder aan bande gelê

Net toe dit wil voorkom of daar vir die eerste keer in twee dekades ‘n polisiehoof is wat van grondvlak af boontoe geklim het en die polisiekultuur verstaan, en daar…