Daily Archives: August 15, 2016

Oekraïne gereed vir oorlog teen Russe

Die president van die Oekraïne,  Petro Porosjenko, het sy land se militêre mag in die ooste van die Oekraïne op die grens met die Krim gebied ontplooi, en opdrag gegee…

Hommeltuig dood terroristeleier

Die leier van Islamitiese Staat terroriste in die Afghaanse en Pakistanse afdeling, Hafiz Saeed Khan, is volgens gerugte gedood deur ’n hommeltuig van die Amerikaanse weermag. Die inligting is bekend…

Premier May soek vrede met Argentinië

Die Britse Eerste Minister, Theresa May, het in ’n brief aan die president van Argentinië, Mauricio Macri, gesê die streng maatreëls op olie ontginning in die Falkland Eilande word opgehef….

Vir die dames – Heerlike vleispastei

Wat eet ons vanaand? Ons gaan vleispastei met ‘n drupdeeg maak. So maklik en geen ingewikkelde kors nie. Dit is ook mos so reg in die kraal vir ‘n lekker…

Motor rubriek – Peugeot 208 GT Line a/t

Nog ‘n sukses verhaal vanuit die Franse stal! Peugeot het deur die jare ‘n geskiedenis van betroubaarheid opgebou, en met die ontwikkeling van die 208 GT word hierdie geskiedenis voortgesit….

Oudste haai naby Groenland gevind

Deense wetenskaplikes het ’n haai gevind by die kus van Groenland wat waarskynlik beskou word as die oudste lewende haai. Die haai is gebore in dieselfde tyd as toe die…

Vreemde bedmaats?

Vreemde politieke koalisies word verwag teen more as die DA sy koalisievennote amptelik bekend gaan maak. Op hierdie stadium wil dit egter voorkom of die DA inderdaad in die politieke…

ANC maak ook op vriende aanspraak

Nadat die DA met swier aangekondig het dat hy na die onlangse plaaslike regeringsverkiesing die wenner is in die Nelson Mandelabaai Metro, wat Port Elizabeth insluit, het die ANC se…

Nuusflitse 15 Aug 2016

Onderhoude vir Openbare beskermer wys leuenaar uit Advokaat Mamiki Goodman (nee Shai) is klaarblyklik uitgevang dat sy verskeie kere gelieg het. Sy het byvoorbeeld nie bekend gemaak dat sy geskors…

Caster Semenya die rede vir Rio- onrus

Die bewering is gemaak op die sosiale netwerk van ’n half vrou, half man-atleet van Suid-Afrika,  wat dan ook die belangrikste onderwerp onder bespreking tussen die atlete is by die…

Perspektief – Afrikaner, quo vadis?

Perspektief – die verwysingspunt waaruit jy sake beskou – vorm uiteindelik soveel van jou identiteit en lewensbeskouing, dat dit nog altyd ryk teelaarde was vir aanvalle op enige behoudende persoon…