Daily Archives: August 12, 2016

Eskom-hoof verdedig uitgediende koste-projeksies

Eskom se uitvoerende hoof,  Brian Molefe, meen dat drie-jaar oue kosteberamings steeds geldig is. Verder blameer hy hernieubare energiekoste, wat volgens hom “onbuigsaam” is, vir die swak vergelyking met Eskom…

Reuse maatskappy gee pad uit SA

Een van die wêreld se grootste sonkrag maatskappye, wat tegnologies vêr gevorder is met die opwekking van sonkrag as energiebron, het besluit om op te pak en Suid-Afrika te verlaat…

Miljoene Rand vir uitgaande raadslede

Die krane wat die R200-note laat vloei kan blykbaar nie leeg getap word nie, want die regering het R309 miljoen beskikbaar gestel aan raadslede wat nie weer verkies is nie….

SAL kan gelikwideer word

Die voormalige Hoof Uitvoerende Beampte van die Nationwide redery is glo oortuig daarvan dat die nasionale redery, SA Lugdiens, steeds besig is om elke moontlike metode te gebruik om kompetisie…

Koalisie onderhandelings vorder traag

Die Rooi Party van Malema se woordvoerder, ene Mbuyiseni Ndlozi, sê die party hou ’n stewige greep aan hul verkiesingsbelofte om nie met die ANC saam te werk in ’n…

Afrikaans teen Engels

Daar word dikwels beweer dat Engels ‘n taal is wat wêreldwyd gepraat word. Na eie ondervinding is dit egter nie so nie. Min gemiddelde mense op straat in Nederland,  Duitsland,…

Universiteite is dalk bankrot

Die Departement van Hoër Onderwys sê in ’n verklaring dat die Universiteite nie alleen in groot skuld gedompel is nie, maar staar ook ’n nuwe krisis in die gesig want…

Turkye ontslaan duisende uit onderwys

Turkye het sedert die mislukte staatsgreep in Julie, die werkspermitte van meer as 27,000 mense ingetrek wat verbonde is aan die onderwys. Elkeen van die 27,400 mense sal in onderhoude…

Asielsoekers lieg, sê Aussie minister

Asielsoekers word vasgehou in ’n sentrum op die eiland Nauru, waar hulle mishandel en verkrag word. Dit is wat asielsoekers aan die regerings se beamptes in Australië meedeel in ’n…

Poetin en Erdogan kom ooreen, maar..

Die Turkse president Erdogan, en sy “goeie vriend” pres. Vladimir Poetin, het in ’n ure lange gesprek tot ’n vergelyk gekom, maar dit gaan tyd neem om die goeie verhouding…

Wie volg Thuli op as OB

Binne enkele dae gaan dit bekend gemaak word wie ad. Thuli Madonsela sal opvolg as Openbare Beskermer wanneer sy aan die einde van hierdie jaar uittree as hoof van die…

Veertig sterf daagliks op paaie

Minstens 40 mense sterf daagliks op paaie in Suid-Afrika, en die regering het nou uit radeloosheid besluit om vroue in die polisiediens aan te wend om die Verkeersdepartement te ondersteun….

Brandstof industrie steeds in staking vasgevang

Die brandstof en olie bedryf se werkers het op 28 Julie hulle gereedskap neergesit en begin staak met die gevolg dat talle vulstasies sonder ’n druppel brandstof moes sit en…

Eskom kry interdik teen stakers

Dinsdag het die vakbond NUM aangekondig dat sy 15,000 lede wat by Eskom werksaam is, oorgegaan het tot ’n volskaalse staking. Num sê die staking geld vir al sy Eskom…

Nuusflitse – 12 Augustus

’n Groep studente het ’n beroep op die regering gedoen om die universiteite te verplig om welvarende studente meer klasgeld te vra, en arm studente met ’n baie klein tarief…