Daily Archives: August 11, 2016

VF+ roem op vordering in verkiesing

Tydens die jongste plaaslike regeringsverkiesings het VF+ sodanig gevorder, dat hy in al nege provinsies sy stemtotaal vermeerder het. Dié party se leier, dr. Pieter Mulder, sê in sommige provinsies…

“Tshwane wetstoepassers” self wetsoortreders

Die Tshwane Metroraad, wat Pretoria onder sy bestuur het, maak van kontrakteurs gebruik om elektrisiteitsaansluitings af te sny, terwyl die kontrakteurs self aan die verkeerde kant van die wet staan….

Aartsbiskop kritiseer ANC oor korrupsie

Die emeritus Aartsbiskop Njongonkulu Ndungane van die Anglikaanse Kerk het Suid-Afrika se munisipale verkiesing as n  “Wakker-word-geroep” genoem wat afkomstig is van die kiesers. Hy sê die roepstem van kiesers…

Swartes se nuwe grondgryp plan

Die voete sleep van die regering om swartes se grondhonger te stil, het ’n nuwe wending gekry en gaan swartes nou ’n plan aan die regering voorlê om grondgryp te…

Beitbrug grenspos is weer oop

Die polisie moes Maandag 8 Augustus 2016 weereens ingryp en optree teen persone wat die grenspos wou sluit weens Zimbabwe se beperkings maatreëls oor invoere vanuit Suid Afrika.  Die regering…

Pretoria busbestuurders afgedank

Die sage rondom stakings duur voort.  Minstens 23 busbestuurders van die “Tshwane Busdiens” is afgedank nadat hul vir ‘n derde keer aan ‘n onbeskermde staking deelgeneem het. Die busdiens het…

Is Suid Afrika in gevaar van terreur aanvalle?

Sedert die PAGAD bomaanvalle in Kaapstad gedurende die laat negentigerjare, was daar nie ‘n ernstige terreur aanval in Suid Afrika nie.  Dat daar wel bande bestaan tussen terreur groepe plaaslik…

Bankrot SAL moet miljoene opdok

Die hof het beveel dat die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) om die bedrag van R104,6 miljoen aan “Nationwide Airlines” te betaal weens hul optrede om kliënte af te rokkel. Dit is…

Hoeveel skole gaan nog brand?

Die Departement van Onderwys het bevestig dat nog ’n skool Dinsdagnag in die Noord Transvaalse swart dorpie Vuwani afgebrand is. Die vandalisme volg nadat 20 skole deur swartmense afgebrand het…

Koeberg veiligheidsbeampte geskors

Die hoof van die veiligheidsafdeling by Koeberg Kernkragsentrale in die Wes-Kaap is geskors nadat ’n onbemande hommeltuig op die perseel gebots het. ’n Woordvoerder van Eskom, ene Khulu Phasiwe, sê…

De Lille verdedig "wit" komitee

Patricia de Lille het haar uitvoerende komitee aangekondig en slegs twee veranderings aangebring.  Hierdie veranderings is genoodsaak deurdat twee kandidate nie weer verkiesbaar was nie.  De Lille is aangeval op…

Die werklikheid is soms hard

Baie mense leef in ‘n droomwêreld, veral as dit gaan oor die nuwe reënboognasie.  Maar niks bring diesulkes so hard terug aarde toe as hulself onderwerp word of kennis maak…

Brasilië stem vir Rousseff afsetting

Die Brasiliaanse Senaat het ten gunste van finale afsetting van Dilma Rousseff as president van die land gestem. Om die afsetting ’n werklikheid te maak, moes die land se Senaat…

Die wêreld se grootste lugskip

Die grootste lugskip van die wêreld is nie net ’n lugskip nie, dit is ook ’n vliegtuig met besondere eienskappe. Die “Airlander 10” is ’n gevaarte wat soos die Zeppelin…

Krieket getransformeer tot nuwe vlakke van korrupsie

Krieket SA (KSA) het bekend gemaak dat vier spelers geskors is vir tydperke wat wissel van 7 tot 12 jaar. Dit behels dat hul krieket loopbane effektief tot ´n einde…

Neo-rassistiese ontleding van verdienste in SA

Groot gewag word gemaak van ´n verslag deur Standard Bank ekonoom, Siphamandla Mkhwanazi. Hy maak, op grond van ´n Gini koëffisiënt ontleding, die bewering dat blankes in SA op grond…

Dalk drink jy te veel water

Indien jy enigsins aan spanning ly, of gepla is met slaaploosheid en uitputting, kan die oorsaak moontlik teruggevoer word na die gewoonte om te veel water en ander vloeistof bedags…