Daily Archives: August 10, 2016

Op die volksakker – "ons" en "hulle" is onvermydelik

Namate die stof van leë beloftes en nog leër bravade gaan lê, dring die waarheid van die nuwe SA opnuut deur tot wie net daaroor wil dink:  koalisie regerings op…

Lewensideaal

Daarom, broeders, moet julle jul des te meer beywer om julle roeping en verkiesing vas te maak; want as julle dit doen, sal julle nooit struikel nie (2 Petr. 1:10)….

Miljoene Rand eenkant vir raadslede pensioen

Die Departement van Koöperatiewe Regering en Tradisionele Aangeleenthede het glo R100 miljoen eenkant gesit as ’n pensioen. Die Salga hoof in die Wes-Kaap, ene Khalil Mullagie, sê die geld sal…

Eskom werkers staak

Die “National Union of Mineworkers” (NUM) het sy streekverteenwoordigers versoek om ’n volledige plan op te stel vir ’n staking by Eskom. Die vakbond is egter in ’n moeilike situasie…

Nuusflitse – 10 Augustus

Veiligheidsmagte in Ethiopië het sowat 100 betogers gedood en as rede aangevoer dat die oproermakers ’n staatsgreep in die land beoog het.   Minstens 36 onwettige immigrante het in die…

Vêrsiendheid van Dr. Verwoerd

Bewerings word maklik gemaak, maar die toets vir betroubaarheid lê in die toekoms. In dr Verwoerd se geval is die waarheid opgesluit in sy eie woorde wat vandag, na 65…

Politieke egskeidings dalk gou

Politieke ontleders meen dat die stille huwelik tussen die DA en EFF gepaard sal gaan met baie probleme, wat selfs kan lei tot ’n spoedige egskeiding. Die mening volg na…

Zuma betrokke by Wes-Kaapse mafia?

Reeds in November 2015 is ‘n verslag gepubliseer wat meld dat Zuma voor die 2011 verkiesings ontmoetings gehad het met van die mees gevreesde bende leiers in die Wes-Kaap. Die…

Ekonome betreur verkiesings uitslae

Ekonome beskou die 2016 plaaslike verkiesing se uitslae as sleg in die sin dat die land ‘n ekonomiese ’n radikale omkeer nodig het,  veral met die Reserwe Bank se vooruitskouing…

SA die derde mees ellendigste land

Die wêreldwye “Bloomberg Misery Index” het in hul jongste verslag Suid Afrika as die derde ellendigste land geklassifiseer uit ’n totaal van 74 lande.  Die indeks gebruik die inflasiekoers en…

Banke met meer as R 30 miljoen beboet

Die SA Reserwe Bank het vyf banke naamlik. GBS Mutual Bank, Habib Overseas Bank, Investec Bank, Die South African Bank Of Athens en die Johannesburg tak van Standard Chartered Bank…

Koalisie onderhandelings kan morsig word

Die leier van die “United Democratic Movement”, Bantu Holomisa, het gister in ’n mediaverklaring gesê die koalisie onderhandelings kan in die twee weke uiters morsig word tussen die groter partye….

Malaria neem toe in Afrika

Due gevreesde malaria is aan die toeneem in die grootste deel van die Afrika kontinent, en word toegeskryf aan die meer as 2,000 groot opgaardamme wat in aanbou, of reeds…

Drie miljoen Turke in protes optog

Meer as twee miljoen Turke het saamgedrom in die land om op “demokratiese wyse”  die poging van ’n staatsgreep te verwerp wat op 15 Julie deur duisende mense uitgevoer is,…

Russe slaan toe in Aleppo

Terwyl Russiese lugaanvalle verwoesting saai in die Siriese provinsie Aleppo, en Siriese soldate met konstante geweervuur die wêreld onhoudbaar maak vir die terroriste, word die moontlikheid al groter dat die…

Nagdonkerte tref Zimbabwe

In Zimbabwe word ’n wydverspreide eklektiese krag tekort ondervind wat die land byna geheel in ’n staat van nagdonkerte gehul hou. Groot dele van die land is daagliks vir tot…

Nuwe VSA presidentskandidaat aangewys

Hillary Clinton en Donald Trump is beide onaanvaarbaar as president van Amerika, en daarom het ’n voormalige senior lid van die CIA besluit om in hierdie laat stadium toe te…

Spanning tussen Japan en Sjina verhoog

Die spanning tussen Japan en Sjina neig na breekpunt, oor die Oos Sjinese See Eilande dispuut wat heers. Japan het Sjina Dinsdag amptelik gewaarsku dat die verhouding vertroebel word deur…

Turkse president besoek Moskou

Die verhouding tussen Turkye en Rusland het gedurende verlede jaar ’n laagtepunt bereik toe ’n Russiese vegvliegtuig deur Turkye afgeskiet is weens beweerde skending van die lugruim. Dit het Rusland…

Kaartspel Brug – Betroubare voorbereiding

Waar agt of meer spelers die spel tydens byeenkomste geniet, wat gewoonlik die geval is, word dieselfde brughande (kaarte) deur verskillende spelers gespeel om te bepaal wie die hoogste tellings…