Daily Archives: August 9, 2016

Beroepsjagters kry nasionale register

Persone wat hulle as beroepsjagters voorhou, sal eersdaags opgeneem word in ’n register saam met instansies soos jag-skole en sogenaamde jag-uitrusters om die bedryf meer vaartbelyn te kry. Een van…

Vodacom deel aandele uit

Die mobiele netwerk maatskappy, Vodacom, het sopas meer as 30 miljoen Rand se aandele aan sy Uitvoerende bestuurslede toegestaan.  Vodacom se HUB, Shameel Joosub, het  R18 miljoen se aandele ontvang…

PIC aandeel verkope afgestel

 ‘n Beplande verkoping van aandele deur die staatsbeheerde pensioenfonds aan Vodacom is klaarblyklik finaal afgestel. Hierdie transaksie sou Vodacom se swart aandeelhouding verhoog wat die groep se kanse sou verbeter…

Skop Zuma, dan praat ons – EFF

Bekommerde leiers in die ANC weet dat hulle onderhandelings om koalisie te bewerkstellig, aansienlik verswak het nadat Julius Malema gesê het hulle kan met hom praat as hulle ontslae is…

Kul die Minister van Polisie?

Volgens koerante in Suid-Afrika, is die Minister van Polisie besig om sy vrou te kul, want hy is gesien met ’n dokter toe hulle saam by ’n hotel ingeskryf is….

Treine brand in Kaapse Metro

Terwyl die bankrot regering poog om genoeg geld bymekaar te kry om die vervaardiging van nuwe treine te finansier, is sy ondersteuners besig om die een na die ander trein…

Verkiesing – Dis Zuma se skuld

Terwyl die ANC en sy meelopers spartel om in verskeie munisipale gebiede pogings aanwend om koalisies saam te stel, is daar die ander wat verwytend terugsit “want die fiasko van…

Bring Malema terug na ANC

 “Bring Julius Malema terug na die ANC, want ons het hom regtig baie nodig”, was die reaksie van die ANC se Jeugliga in Sentraal Transvaal. Die voorsitter van die Jeugliga…

Nuusflitse – 9 Augustus

Engeland se nasionale lugredery floreer sedert die land besluit het om uit die Europese Unie te onttrek, en kenners meen dit is dalk die eerste teken dat dit ’n wyse…

Wedvlugduiwe – Verskille met ander voëls

Daar is slegs drie hoofkleure wat by duiwe voorkom, naamlik bruin (wat uiters skaars is), rooi en blou. Blou en swart bevat dieselfde kleurpigmente, net die digtheid van die pigmentasie…

Bedrog, omkopery en korrupsie

Krieket Suid Afrika het vier swart spelers geskors wat die Teen-korrupsie Kode vir Spelers verbreek het.  Die vier spelers is Jean Symes, Ethy Mbhalati, Pumelel Matshikiwe en Thami Tsolekile.  Die…

Kolonade Sentrum in rooftog

‘n Pizza restaurant in die Kolonade Sentrum in Pretoria is laat Sondag-nag deur twee mans beroof waarna hul ‘n enkel-kajuit bakkie gekaap en ontvlug het. Die polisie het in ‘n…

Obama wil IS terroriste vernietig

Die Amerikaanse president, Barack Obama, wat aan die einde van die jaar die Wit Huis moet verlaat om plek te maak vir die nuutverkose president, sê in ’n onderhoud aan…

Steun vir Merkel op laagtepunt

Die openbare steun vir die beleid van die Duitse Bondskanselier, Angela Merkel, is volgens die invloedryke blad “Deutschlandtrend” aan die afneem teen ’n vinnige tempo. Die opnames wat gemaak is,…

Brexit laat Britte kreun

Die Britte kreun onder die besluit om uit te tree as lid van die Europese Unie, maar dit is klaarblyklik nie net Brittanje se ekonomie wat gebuk gaan onder die…

Terroriste al groter smokkelaars

Nadat die Russiese lugaanvalle op Islamitiese Staat (IS) se olievelde ’n vernietigende uitwerking tot hul finansiële inkomste gehad het, moes die terreurgroep nuwe moontlikhede ontgin om hul verpligtinge na te…

Die grootste skildery ter wêreld

’n Jong Franse skilder het op die gras van ’n heuwel in Switserland ’n skildery geverf wat in oppervlakte meer as 10,000 vierkante meter beslaan. Die merkwaardige is dat hy…

Spaanse politiek kry dalk koers

Spanje se waarnemende Eerste Minister, Mariano Rajoy, het die afgelope naweek gesê sy nasionale Volksparty en van die kleiner politieke partye soos die Ciudadanos het reeds ’n eerste stap geneem…

IS smokkel met duisende mense

Die militante terroriste van die Islamitiese Staat is besig met ’n volskaalse veldtog om nie net met dwelms te smokkel nie, maar wel ook met duisende mense wat uit plattelandse…

Koerdiese vegters verdryf terroriste

Koerdiese vegters het die Islamitiese Staat (IS) swaar verliese toegedien in die Siriese stad Manby en het die gebied feitlik geheel bevry van terroriste. Die Koerdiese magte het feitlik volledige…

Verkiesingsbedrog in VSA verwag

Gedurende die voorverkiesings in die VSA het gerugte die rondte gedoen dat verkiesingsbedrog plaasgevind het om Hillary Clinton te bevoordeel bo haar opponent, die selfverklaarde sosialis Bernie Sanders. Daarna het…

Tientalle Pakistanis sterf in bomontploffing

Terwyl ’n groep van sowat 100 mense in Pakistan saam met noodhulp werkers bymekaar was by ’n hospitaal, het minstens 65 gesterf toe ’n motorbom ontplof het. Woordvoerders van die…