Daily Archives: August 8, 2016

Motor rubriek – Fiat Professional Fullback DC 2,5 4×4 LX

SA is “ bakkie wêreld” en Fiat het inderdaad die stoute skoene aangetrek toe hulle die “bakkie wêreld” betree het. Kompetisie is straf maar Fiat is ook bekend daarvoor dat…

Hotnotsvy / Kaapsevy, suurvy, Carpobrotus edulis

Hierdie plant is sekerlik nie onbekend nie. Ons sien dit mos by die see so al op die duine waar hulle groei en blom en rank. Menige van ons is…

Vir die dames – Stokvis vir ete

Wat eet ons vanaand? Lus vir ‘n stukkie vis? Hier is vir u ‘n baie maklike visgereg en vinnig om te maak. Resep is genoeg vir 6 porsies.   Stokvis…

Nog ‘n gevaarlike virus ontdek

Eers was dit die Ebla virus, toe die Zika, en nou is daar nog ’n gevaarlike virus wat die wêreld ’n al gevaarliker plek maak om in te woon. ’n…

Zuma is mees bekommerde ANC

Die swak vertoning van die Zuma-regering tydens die munisipale verkiesing het ’n duidelike boodskap aan die president gestuur dat sy ondersteuners ontevrede is met sy party se swak regering. Die…

Landbou ekonoom aangestel by Reserwebank

Die Universiteit van Stellenbosch se landbou-ekonoom, prof. Nick Vink, is deur die Suid-Afrikaanse Reserwebank (SARB) aangestel as direkteur. Die Reserwebank se aandeelhouers het prof. Vink aangestel as nie-uitvoerende direkteur vir…

Groenteboere onderwerp aan bestaande wet

Etikettering van alle groentesoorte is so belangrik vir die verbruiker, dat boere nou aan streng reëls onderwerp word om die vereistes na te kom. Saam met die belangrike etiket wat…

Daling in graanpryse verwag

Die verwagting is dat die komende seisoen meer gunstig is as wat die geval was met die afgelope een, en dat die opbrengs vir saaiboere derhalwe veel hoër gaan wees….

Talle stembusse verdwyn

Dit is nie net die stembrief houers van Port Elizabeth wat in die veld opgestel is nie, maar talle houers is ook in die omgewing van Krugersdorp gevind. In alle…

Eskom waarsku teen nuwe slenter

Eskom het die afgelope naweek ’n dringende waarskuwing gerig tot kragverbruikers om uiters versigtig te wees en hulle nie tel laat mislei deur e-posse wat aan hulle gestuur word met…

Die een is soos die ander

Die ANC se nederlaag in Port Elisabeth en in Pretoria was so vernederend dat hulle die “oorwinnings party” afgestel en verkies het om druipstert na hulle huise is om te…

Wen of verloor.

Na die euforie gaan lê het oor die verkiesingsuitslae is dit nodig om te kyk na die verskuiwing van stemme. In 2006 het die ANC 66% van die stemme op…

Koalisies word saam slapery

Soos voorheen berig in “Die Vryburger” sal koalisies nou gevorm moet  word om mag en beheer te verkry oor sekere munisipaliteite.   Die linkse DA is “oop” vir enige koalisie buiten…

Belgiese adel word ingeperk

Koning Filip en koningin Mathilde mag tydens die Olimpiese Spele in Rio de Janeiro sekere gebiede nie besoek nie. Die Brasiliaanse regering het die adellike egpaar gemaan om sekere gebiede…

Is Melanie Trump onwettig in VSA?

Die linkse media regoor die wereld is besig om op die Republikeinse presidentskandidaat se rug te spring in ’n poging om sy voortgesette segetog te kelder uit vrees dat hy…

Slegs 271 Russe by Spele

Die skandaal wat deur Rusland se sport owerheid veroorsaak het dat die Olimpiese Komitee steeds nie alle Russiese deelnemers wil toelaat tot die Rio Spele nie, het internasionale reaksie ontlok….

Tweeling sterf in sonwarm motor

Twee dogtertjies van 15 maande het albei omgekom in die snikhete motor waarin hulle toegemaak gelaat is deur hulle pa. Die tweeling was letterlik vasgekeer in die motor wat heeltyd…

Grens dispuut met Venezuela in soeklig

Die jarelange dispuut oor ’n grens tussen Venezuela en Columbië, kon nie tot ’n oplossing gebring word nie, maar die ekonomiese werklikheid het die twee lande tot besinning gebring. Die…

Turkye ontslaan talle wetenskaplikes

Die Trukse regering van president Erdogan is steeds besig om jag te maak op verdagte mede stryders van die staatsgreep-faksie. Die regering het 167 werkers van die Tegnologiese Ondersoek Raad…

Nuwe metode om krag op te wek

In die soektog na ’n duursame energiebron, teen ’n redelike billike prys, het wetenskaplikes in Amerika daarin geslaag om koolstofdioksied (CO2) om te sit in elektrisiteit. Die revolusionêre ontwikkeling om…

Sanders veg verbete teen Trump

Die selfverklaarde sosialis en voormalige presidentskandidaat van die Demokratiese Party in die VSA, Bernie Sanders, het sy ondersteuners opgeroep om vir Hillary Clinton te stem in die November verkiesing. Sanders…