Daily Archives: August 5, 2016

Net ‘n getjank gehoor

Die munisipale verkiesing het gelei tot die getjank wat gepaard gaan met die swakste verskonings denkbaar oor die resultate. Die ANC verloor sy houvas in Port Elizabeth. En sê hy…

Vyf maatskappye in R750 m skandaal

Minstens vyf maatskappye, waarby direkteure en personeel betrek word, is glo by ’n R750 miljoen korrupsie skandaal betrokke in Natal. Die skandaal in die sogenaamde eThekwini Metro (Durban en omgewing)…

Die speelveld van landbou verander

Dit is nie net droogtehulp wat weggeneem is van die boer, of die verpligte minimum loon van sy werkers wat die speelveld verander het in die landboubedryf nie. Benewens die…

Landbank bevorder swart belange

Die Landbank se versekeringsafdeling, bekend as die Landbank Versekerings Maatskappy, het ’n program saamgestel om aan swartes opleiding te gee as toekomstige versekeringsmakelaars. Die Versekerings afdeling het gebruik gemaak van…

Staatsmanne uit die geskiedenis

Die ontstaan en ontwikkeling van die Afrikanervolk en die persoonlikhede uit ons geskiedenis is besonderlik. Ons kan trots wees op die leiers wat ons gehad het en dit leer ons…

Nuusflitse – 5 Augustus

Iran het 20 mense wat as jihadiste en terroriste bestempel is, Donderdag voor ’n vuurpeloton tereggestel, maar waarnemers meen dit is teenstanders van die regering en nie noodwendig terroriste nie….

Vrystaters het ‘n wegbly stem

Dit blyk dat die Vrystaat die laagste stempersentasie behaal het met 44%.   Die ANC het gehoop op ‘n 80%  syfer en die skuld word aan die koue weer in die…

Koalisie of sameswering

Na die uitslag van die verkiesing bekend gemaak is sal “kiesers” kan sien wat hul base gaan doen. Politieke ontleders noem dat daar in vele distrikte  nie ‘n volstrekte meerderheid…

Ashoop die bron vir skoon energie

’n Maatskappye, Black & Veatch, het bekend gemaak dat hulle fabriek gaan voortaan organiese stof van vullishope gebruik om suiwer, en skoon “bio-gas” te produseer. Die munisipale vullishope kan volgens…

Olimpiese Spele grootliks mislukking

Die Olimpiese Spele in die Brasiliaanse hawestad Rio de Janeiro is beslis nie so ’n gewilde sportgeleentheid as wat algemeen verwag is nie. Afgesien van die span Russiese atlete wat…

Twaalf lande vra ondersoek na Korea

Die lansering van ’n ballistiese projektiel van Noord-Korea, wat in die gebiedswaters van Japan geland het, het opslae veroorsaak en word deur sekere wêreldleiers beskou as ’n daad van uitlokking…

Olimpiese Spele word uitgebrei

Die Olimpiese Komitee het aangekondig dat vyf nuwe sport-kodes in 2020 in Tokio Japan gaan deelneem.  Dit is skaatsplankry, branderry, klimsport, karate en bofbal.  Dit bring die aantal sportsoorte op…

Boko Haram kies nuwe leier

Die Nigeriese terroriste beweging, Boko Haram, het blykbaar ’n nuwe leier aangewys, wat vrae laat ontstaan het oor die vorige leier wat volgens waarnemers nie in ’n geveg gedood is…