Daily Archives: August 4, 2016

Woedende kiesers brand stemlokale

Die kiesers het hulle hoop gevestig op Woensdag om hulle kruisies te gaan trek in die tente wat vir die doel deur die Onafhanklike Verkiesingskommissie opgerig is, maar moes teleurgesteld…

Nuusflitse – 4 Augustus

Minstens twee mense wat op twee afsonderlike dorpe in die ry gestaan het om hulle stem uit te bring, het inmekaar gesak en is later dood verklaar deur medici.  …

Wedvlugduiwe – Hokke die hoeksteen

‘n Hok is een van die stewigste hoekstene vir sukses in wedvlugte. ‘n Hok wat nie aan goeie vereistes voldoen nie beteken dat die duiwe liefhebber nie konstant goed kan…

Bedien ons in Afrikaans asseblief

Geen Engels vir ons nie, want ons is Afrikaans, en wil in ons taal bedien word omdat ons daarop geregtig is. Dit is die opmerking wat gemaak is deur die…

So mors die wêreld

Die ryk lande van die wereld gooi meer kos weg as wat in die grootste deel van Afrika, suid van die Sahara geproduseer word. Na raming word meer as 225…

Suid-Afrika die Wilde Weste

Elke dag word berig in die media dat “die mees gevaarlike misdadiger” aangekeer of doodgeskiet is. Die nuutste voorval was in Inanda die afgelope naweek, waar ‘n krimineel betrokke was…

Diefstal neem toe op kampus

Die aantal rooftogte in en om die kampus van die Universiteit Kaapstad het met 163% toegeneem die afgelope 4 jaar. Meer as 70 gevalle is in 2015 aangemeld met roof…

SAL se finansiële verslag vol rooi ink

Na berig word het die SA Lugdiens bykans R 1,38 biljoen verloor in die eerste kwartaal van die huidige finansiële jaar, ten spyte van aansienlike koste-besparings. Nieteenstaande hierdie verlies word…

Onderwys profesie se aansien daal

Dit wat lankal uitgespel is word nou erken deur die Suid Afrikaanse Raad van Opvoeders. Die vereniging het ‘n beroep gedoen op onderwysers om die waardigheid van die profesie te…

ENB se eerste mobiele bank gereed

Die bestuur van ENB sê in ’n verklaring dat die nuwe stelsel van ’n eerste mobiele bank die gevolg is van die instelling se personeel wat inisiatief getoon het om…

Treffend Afrikaans – Die Grondslag

Taalkundiges verskil soms van mekaar soos ook ekonome, geneeskundiges, regsgeleerders, staatkundiges, oudheidkundiges en ander kundiges soms van mekaar verskil. Wie van hulle is reg?  Dit moet getoets word aan die…

Nuwe energie-reus op die horison

Die VSA sonkrag firma SolarCity het ´n aanbod aanvaar van Tesla Motors, die baanbreker ontwikkelaar en verskaffer van sogenaamde “skoon energie” voertuie. Elon Musk, die gebore Suid-Afrikaner, innoveerder en sakeman,…

Mugabe arresteer nog vertrouelinge

In opdrag van die Zimbabwiese president, Robert Mugabe, het die land se polisie ’n tweede senior lid van die oorlogsveterane organisasie gearresteer in ’n groeiende vlaag van kritiek teen die…

Venezuela wil president afsit

Die opposisiepartye van Venezuela het met erns begin om genoeg handtekeninge te bekom om ingevolge die land se Grondwet ontslae te raak van die omstrede president. Die politieke teenstanders van…

Tonne kokaïen gevind

Die Boliviaanse Minister van Binnelandse Sake het bekend gemaak dat die land se polisie beslag gelê het op meer as 7,5 metrieke ton kokaïen  ter waarde van sowat $350 miljoen….

Islamitiese Staat ontplooi wêreldwyd

In Amerika is ’n kaart vrygestel van hoe die Islamitiese Staat (IS) se vegters regoor die wêreld ontplooi word om hulle terreurdade voort te sit. Die inligting wat bekom is…

N-Korea is gevaar vir wêreldvrede

Die Noord-Koreaanse regering het Woensdag ’n ballistiese missiel afgestuur tot in die Internasionaal erkende Ekonomiese sone van Japan. Die inligting is deur die Japanese Minister van Verdediging,  Gen Nakatani, Woensdag…

Honderd kokaïen laboratoriums vernietig

Die Colombiaanse polisie het in die bestek van vyf dae, meer as ’n honderd laboratoriums waar kokaïen vervaardig word, afgebrand. Die hoof van die polisie se ant-dwelm afdeling sê 104…

Skelm Nigeriër se dae getel

Hy het op die internet sy miljoene bymekaar gemaak, onder die naam Mike, maar met Interpol se hulp is die Nigeriese burger se dae getel. Die “ongekroonde koning van e-pos…

Trump klap na Obama

Nadat Barack Obama, die uittredende Amerikaanse president die republikeinse presidentskandidaat, Donald Trump, geëtiketteer het as “ongeskik om president te word”, het die miljardêr met mening teruggekap na Obama. “Obama in…